Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Beatles soek aanhangers se beeldmateriaal

2012-11-19 11:21
Tweets Share Share line Print

Londen – Die groep The Beatles het 'n beroep op aanhangers wêreldwyd gedoen om beeldmateriaal wat tydens die Fab Four se konserttoere in die 1960's opgeneem is, te deel vir 'n nuwe filmprojek.

One Voice One World Productions is aangestel om materiaal wat deur amateurs en professionele mense in die 116 stede wat die groep besoek het, te bekom.

Die foto's, musiek en onderhoude sal ingesluit word in die filmThe Beatles Live!, wat die sterre se 250 konserte van Oktober 1963 tot hul laaste konsert in San Francisco, Kalifornië, op 28 Augustus 1966 dokumenteer.

Argivarisse, versamelaars, skrywers, akademici en kenners is ook aangemoedig om deel te wees van die film.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: the beatles  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Marinda Hibbers Pretorius sê... Ons lewe ongelukkig in `n tyd waar die waarheid aangeval word en dit wat sosiaal onaanvaarbaar behoort te wees,word geignoreer asof dit nie bestaan nie...Die prys wat `n mens moet betaal omdat daar van `n persoon `n god of heilige gemaak word...Steve ek stem 100% met jou saam Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Little Falls - 09:07 AM
    Road name: Hendrik Potgieter Road Eastbound
    TRAFFIC LIGHTS not working at Fredenharry Road
  • Tuesday Edenvale - 09:07 AM
    Road name: N3 Northbound
    SLOW TRAFFIC approaching the Linksfield Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.