Bafunny Bafunny speel voor in die lagkoor

2010-05-13 10:25
Tweets Share Share line Print

Chantelle Nicholas

Kaapstad - Wat het agt van ons land se voorste komediante met sokker in gemeen? Absoluut niks!

Maar as komedie ‘n sport was, wie sou Suid-Afrika die beste by die Wêreldbeker-sokkertoernooi verteenwoordig?

Volgens Hunta Live, bekend vir komediefeeste, sou hierdie agt komediante die knoop deurhaak:



Afrigter: Mark Banks, ook bekend as Markos Santanos Bankos.

Spelers:

Barry “The Cousin” Hilton (kaptein);

Trevor “Delicious” Noah;

Nik “Bokkie” Rabinowitz;

Loyiso “Laduuuma” Gola;

Marc “Long Shot” Lottering;

Kagiso “Kaka” Ladiga;

en John “Die Voël” Vlismas.
 
“Ons kom almal famously oor die weg, soos deelnemers aan ‘n Miss Universe-kompetisie," het Long Shot die span se dinamika aan Nuus24 verduidelik.



“Elke komediant het aan sy eie roetine gewerk, in sy eie tyd en in die privaatheid van sy eie seiljag!”

Die agt grapmanne het in April ‘n oefenkamp by Hartbeespoortdam bygewoon en, soos Bokkie dit stel, was "Kamp Draadtrek" ‘n moeilike maar leersame ondervinding.



Bokkie het ook heelwat oor sy karakter te sê gehad.

“Ek verstaan waarom Hunta Live my Bokkie in plaas van Hoender noem. “Bokke kan baie dinge doen, terwyl hoenders vlerke het maar nie eens kan vlieg nie, nes Nationwide.”



Bafunny Bafunny sal op Vrydag 28 Mei en Saterdag 29 Mei in Kaapstad by GrandWest te sien wees, Woensdag 2 Junie in Johannesburg by die Internasionale Konferensiesentrum, en op 3, 4 en 5 Junie by Carnival City.

Kaartjies wissel tussen R120 en R200 en geen kinders onder 16-jarige ouderdom word toegelaat nie.

Vir meer inligting, besoek www.bafunnybafunny.com
 
Volg Nuus24 op Twitter.

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Sfeil bultjie om te klim. bewys na twaa;f jaar? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

LEXUS

IS 250 AT
2006
R 239,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.