Avatar binnekort in 4D
2010-03-02 15:23
Seoel – Die reuk van plofstof, regte water wat oor jou gesig spat, wind, ‘n sitplek wat beweeg en nog 25 ander effekte word gebruik vir Avatar in 4D.
Hierdie vier-dimensionele weergawe van die gewilde Avatar-film sal in ‘n teater in Seoel, Korea vertoon word en beloof om kykers se asems weg te slaan.
Alhoewel die kaartjies ietwat duurder is as enige ander film, is dit besig om blitsig uit te verkoop, het die Independent berig.
Lees meer hier.