Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ashton, Demi baklei oor geld

2012-10-22 10:29
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Ashton Kutcher en Demi Moore sukkel glo om 'n skikkingsooreenkoms te bereik in hulle skeisaak omdat hulle nie ooreen kan kom oor die bedrag wat Kutcher veronderstel is om te betaal nie.

Die voormalige paartjie kan glo nie besluit hoe om hulle enorme fortuin te verdeel nie.

Hulle is verlede November uitmekaar ná Kutcher 'n buite-egtelike verhouding met die 22-jarige Sara Leal gehad het.

Moore en Kutcher was ses jaar getroud.

“Hulle probeer ‘n ooreenkoms buite die hof beding en probeer die egskeiding so veel as moontlik uit die publieke oog hou. Hulle het nog nie ‘n ooreenkoms oor geld bereik nie omdat Ashton aansienlik meer verdien het in die laaste jare van hulle huwelik. Hy wil egter nie ‘n groot bedrag aan Demi betaal nie,” het ‘n bron aan The New York Post gesê.

Die 34-jarige Kutcher is tans die hoogsbetaalde TV-ster danksy sy rol in Two and a Half Men. Kutcher is sowat R1,2 miljard werd en Moore het ongeveer R1,3 miljard in die bank.

“As hulle nie gou ‘n ooreenkoms bereik nie kan dit in ‘n lelike hofsaak ontaard,” het nog ‘n bron gesê.

Ashton bly glo op die oomblik saam met sy nuwe meisie, die aktrise Mila Kunis, wat hy al 14 jaar ken sedert hulle saam aan That 70s Show gewerk het.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Maka Drama sê... Jy lees feeverhale en copy-and-paste so kranig soos daai kranke ou seekaptein van Vishoek, Heynsietjie met sy koerende Zim-tuinier. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Berea - 12:54 PM
    Road name: Tudhope Avenue
    ACCIDENT at York Street - expect delays
  • Wednesday Midrand - 12:39 PM
    Road name: N1 Northbound
    VELD FIRE with poor visibility before the Samrand Road exit - turn on headlights, reduce speeds and drive with care
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

HOUSES FOR SALE IN Westville

HousesR 6 999 000

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Sandton, Fourways

Apartments / FlatsR 1 100 000

HOUSES FOR SALE IN Bedfordview

HousesR 2 750 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.