Arno hoor eers later oor dronkry

2011-11-09 08:04
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die dronkbestuurverhoor van die sanger en liedjieskrywer Arno Carstens is Dinsdag weer in die landdroshof in Kaapstad uitgestel.

Die sanger, wat Dinsdag laat vir sy saak opgedaag het, sal nou tot Januarie volgende jaar moet wag om te hoor of die staat hom gaan vervolg.

Carstens is op 20 Desember verlede jaar op ’n klag van bestuur onder die invloed van drank in hegtenis geneem.

Hy het in Mei vanjaar vir die eerste keer in die hof verskyn en is op borgtog van R500 vrygelaat.

Die saak is toe tot Dinsdag uitgestel om te besluit of hy vervolg gaan word.

Milton de la Harpe, sy regsverteenwoordiger, het in Mei vertoë tot die kantoor van die nasionale direkteur van openbare vervolging (DOV) gerig om oor die saak te besluit.

De la Harpe het Dinsdag aan die hof gesê hy het nog geen terugvoering van die DOV gekry nie.

Dit het toe in die hof uitgekom dat die DOV nooit die dossier ontvang het nie.

Carstens, wat van Johannesburg af vlieg om die hofsaak in Kaapstad by te woon, sal op 27 Januarie volgende jaar weer verskyn.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Die Burger

Lees meer oor: arno carstens  |  bekendes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

318i (E46)
2004
R 139,900.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl MY05
2006
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 MY05
2006
R 199,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.