Anne Hathaway is die nuwe 'Catwoman'

2011-01-21 10:41
Tweets Share Share line Print

Los Angeles - Anne Hathaway gaan die rol van Catwoman, die alter ego van Selina Kyle, speel in die fliek The Dark Knight Rises, berigPeople.com.

Christian Bale gaan in dié rolprent die rol van Batman vertolk.

Ander aktrises wat oorweeg is vir die rol van Catwoman, is Gossip Girl se Blake Lively, Keira Knightley van Pirates of the Caribbean-faam en Natalie Portman.

Anne se volgende groot rol is egter 27 Februarie, as mede-aanbieder van die Oscars.

En Pirates of the Caribbean 4 is nog nie eens te sien nie, of Johnny Depp is reeds besig met sy volgende fliek. Hy gaan die hoofrol in Disney se aanbieding van The Lone Ranger vertolk.

Hy sien dit as 'n geleentheid om hulde te bring aan die oorspronklike bewoners van Amerika, aangesien hulle altyd as skurke in flieks uitgebeeld word. Tipies Johnny Depp, word daar 'n interessante invalshoek aan die oorspronklike storie gegee.

"Ek dink dit gaan baie goed wees. Dit wat ons reeds het, is baie snaaks!" het Johnny aan Perez Hilton gesê.

- Vir meer inligting besoek Sarie.

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

318i (E46)
2004
R 139,900.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl MY05
2006
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 MY05
2006
R 199,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.