Angelina se bisarre jeug
2010-08-13 05:06
Mensevriend, sekskat, mannedief, filantroop, Boheems, ma, pervert... deur die jare is baie etikette om die nek van een van die mees besproke vroue ter wêreld gehang.
In ’n opspraakwekkende nuwe, ongemagtigde biografie, getiteld Angelina, onthul die bekende skrywer ANDREW MORTON – hy het ook al oor prinses Diana en Tom Cruise geskryf – ’n ander kant van Angelina Jolie: ’n vrou wat die littekens van ’n verworpene dra.
Deur onderhoude met vriende, kennisse en dokters skets hy ’n prentjie van ’n emosioneel kwesbare vrou wie se ma haar in die eerste een en ’n half jaar van haar lewe verwerp het.
Lees meer by Huisgenoot.
- Huisgenoot