Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Alec Baldwin se bekruiper wéér vas

2012-11-28 11:51
Tweets Share Share line Print

New York – 'n Aspirant-aktrise van Kanada wat daarvan beskuldig word dat sy die Amerikaanse TV-ster Alec Baldwin teister, is Dinsdag ná 'n verhoor in hegtenis geneem.

Genevieve Sabourin is in hegtenis geneem, minute ná 'n chaotiese verhoor waarin haar regsverteenwoordiger bedank het omdat hulle glo nie kon saamwerk nie.

Maurice Sercarz, die prokureur, het gesê Sabourin het "teen my raad" haar saak op Twitter en op TV bespreek. Hy het ook gesê sy is nie bereid om te onderhandel nie.

Sabourin is in boeie weggeneem en het gesê sy weet nie hoekom sy aangehou word nie.

Volgens mediaberigte in New York het sy 'n bevel om weg te bly van Baldwin, verontagsaam.

Baldwin is die ster van die televisiereeks 30 Rock.

In sommige van Sabourin se Twitter-boodskappe word Baldwin en sy vrou, 'n joga-instrukteur, se name genoem.

Baldwin het vroeër vanjaar aanklagte van teistering teen Sabourin aanhangig gemaak. Hy het haar daarvan beskuldig dat sy e-posse aan hom gestuur het, en hom gevra het om met haar te trou. Sy het glo ook ongenooid by sy woonstel in Manhattan opgedaag.

Sabourin, wat op 8 April in hegtenis geneem en 36 uur lank aangehou is, het gesê die bewerings van teistering is 'n "misverstand".

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AFP

Lees meer oor: alec baldwin  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Dean Reichmann Grobbelaar sê... Natuurlik weer vol rondkyk twak... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

K2 workflow Analyst Developer

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Overborder Manager

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Overborder Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.