Aktrise se klere waai vir advertensie
2010-07-20 13:19
Los Angeles - Die aktrise Jennifer Aniston se klere het gewaai vir die bekendstelling van haar nuwe parfuum.
In 'n reeks gewaagde wit en swart foto's om haar nuwe parfuum, Lolavie, te bemark, wys die 41-jarige aktrise haar fikse figuur.
Sy poseer sonder 'n bostuk en maak haar borste toe met haar arms, terwyl sy niks anders as 'n romp wat laag op haar heupe hang, aanhet.
Lees meer hier
Volg Nuus24 op Twitter