Akteur ontken hy is kroeg belet

2009-08-04 06:44
Tweets Share Share line Print

Die is nie die eerste keer dat Russel in die sop is nie. (AP File)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Sydney. – Die Australiese akteur Russell Crowe het gister berigte ontken dat hy ná ’n twis oor toemaaktyd ’n Britse kroeg belet is.

Die Britse koerant Sunday Express het berig Crowe (45) is Brickmakers in Windelsham, Surrey, belet. Dit is naby die stel van sy nuwe fliek, Robin Hood.

’n Ongeïdentifiseerde inwoner is aangehaal dat Crowe geld aangebied het om ná sluitingstyd voort te drink, maar dit is geweier. Hy is uiteindelik daar weg en het glo op pad uit ’n bord stukkend gegooi.

’n Woordvoerder van die kroeg wou gister nie kommentaar lewer nie.

Crowe se bestuurder, mnr. Grant Vandenberg, het gesê die berig is vals. “Die enigste waarheid in die hele ding is dat hy na die kroeg is,” het hy aan die Australiese TV-diens Nine Network gesê.

“Hy was al vier of vyf keer saam met sy kinders daar. Daar is ’n speelgrond agter.”

Crowe, wat in 2001 ’n Oscar vir sy spel in Gladiator gewen het, het twee jong seuns by sy vrou, Danielle Spencer.

Die akteur was die laaste jare in ’n aantal rusies betrokke. 

–Reuters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pierre sê... ...en Louis... as ek ek jou so kyk..jy hou van morsige dinge, soos grappe, vieslike mense ens. Jy krul van die lekkerkry! Nie goeie morele waardes nie en 'n aanwins vir die siekes. Nou, hoe kan jy my blameer as ek jou nie aanvaar met jou "Vrye keuses" nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.