Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Akteur in boeie ná kroegrusie

2013-01-30 12:46
Tweets Share Share line Print

Phoenix – Die Dazed and Confused-ster Jason London is in Arizona in hegtenis geneem en van aanranding en wangedrag aangekla nadat hy in ‘n kroeg baklei het.

Die polisie beweer dat London Sondag by die Martini Ranch-kroeg in Arizona was toe ‘n ongeïdentfiseerde man gekla het dat London op hom genies het. Die man het glo daarop aangedring dat London hom om verskoning vra.

London wou egter nie om verskoning vra nie, en het die man met die vuis geslaan. Hy is toe deur veiligheidswagte uit die gebou gegooi, waarna hy met hulle ook baklei het.

Die 40-jarige akteur het egter op Twitter gesê hy is onskuldig.

“Ek sal nooit doen of sê wat hulle beweer ek gedoen het nie,” het London Dinsdag op Twitter gesê.

“Vertrou my. Die waarheid sal uitkom.”

“Een ou het gedink dat ek by sy meisie aanlê en toe takel hy my. My vrou was in die kamer langsaan en het nie eens ’n idee wat gebeur het nie. Ek haat Arizona.”

London is getroud met die aktrise Sofia Karstens.

In ‘n polisieverslag word beweer dat London dronk was tydens die voorval.

Een polisiebeampte beweer dat London, op pad na die polisiestasie agter in die voertuig in sy broek ontlas het.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Reuters

Lees meer oor: aanranding  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Dewald Du Plessis sê... Dis eintlik geen verassing dat hul onder top tien val nie. Was nog wel nog nooit daar nie maar die feit dat hul al so baie jare aan die gang is moet iets te doen he daarmee. Baie ondervinding. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Central Johannesburg - 17:36 PM
    Road name: M1 Southbound
    ACCIDENT approaching Crown Interchange
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Product Controller

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R450000 - R600000

MI Accountant CA

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

MI Accountant Non CA

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.