Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Afrikaanse kunstenaars tops by Samas

2010-04-18 05:44
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Die 16de jaarlikse Sama-toekennings is Vrydag- en Saterdagaand in Sun City se balsaal gehou en talle Afrikaanse musikante en ander plaaslike kunstenaars het met dié gesogte toekenning weggestap.

Carike Keuzenkamp is vereer met die Sama-toekenning vir 'n leeftyd se bydrae tot plaaslike musiek.

Kurt Darren het die toekenning ontvang vir die beste verkoper true tone-aflaaideuntjie vir Kaptein. Hy het ook weggestap met die toekenning vir die beste verkoper vollengte-aflaaideuntjie vir sy liedjie Af en Af.

Bok van Blerk se album Afrikanerhart het die Sama-toekenning gekry vir beste verkoper.

Die ander wenners:

Beste Afrikaanse tradisionele musiek:

Klipwerf Orkes vir Hantam Carnival

Beste kontemporêre album (Afrikaans):

Chris Chameleon se Kyk hoe Lyk Ons Nou

Beste Gospelalbum (Afrikaans):

Retief Burger vir Luidkeels Oorgegee

Beste kinderalbum (Afrikaans):

Nedine Blom se Supercool vir Jesus

Beste country-album (Afrikaans):

Ray Dylan se Goeie Ou Country

Beste Afrikaanse rockalbum:

Jan Blohm se 7 Jaar

Beste alternatiewe album in Afrikaans:

Die Heuwels Fantasties se Die Heuwels Fantasties

Beste Afrikaanse DVD:

Juanita du Plessis se 10 Jaar Platinum Treffers Live

Beste DVD Verkoper:

Huisgenoot Skouspel 10 (2009)

Beste sokkiedans-album:

Die Campbells se Mamma Maria

Beste pop-album (Afrikaans):


Bobby van Jaarsveld se Net vir Jou

– Nuus24

Lees meer oor: sama-toekennings  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Piet Visagie sê... Die dame klink na probleme. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
  • Saturday Houghton Estate - 13:23 PM
    Road name: M1 Northbound
    LANE CLOSURE for roadside works at Killarney Bends
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Operations Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Group Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R650000 - R700000

J2EE / Senior Java Developer

Centurion
Communicate Cape Town Engineering

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.