Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Affleck verras met Golden Globe

2013-01-14 09:31
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Ben Affleck het Sondag die Golden Globe-toekenning vir beste regisseur gewen vir sy gyselaarsdrama Argo, al het hy nie ‘n Oscar-benoeming gekry nie.

Affleck, wat ook in Argo speel, het groot kompetisie uitgestof, insluitend Steven Spielberg vir Lincoln, Kathryn Bigelow vir Zero Dark Thirty, Ang Lee vir Life of Pi en Quentin Tarantino vir Django Unchained.

Affleck speel ‘n CIA-agent in die rolprent, wat losweg gebaseer is op gebeure in 1979, toe die CIA gepoog het om ses Amerikaanse diplomate te red uit ’n gyselaarsituasie in Iran.

Die 40-jarige Affleck het in sy aanvaardingstoespraak hulde gebring aan werklike intelligensie-agente en diplomate, insluitend die karakter wat hy vertolk het.

“Hierdie toekenning gaan eintlik oor Tony Mendez. Julle het hom gesien. Hy’s ‘n Amerikaanse held. Ons soldate oorsee... ek wil vir hulle baie dankie sê,” het Affleck gesê.

Hy het ook sy mededingers geprys.

"Kyk, ek gee nie om wat die toekenning is nie. Wanneer hulle jou name langs die name sit wat sopas gelees is, dan is dit ‘n merkwaardige ding in jou lewe. Die benoemdes het uitsonderlike talent.”

“Ek het werklik nooit gedink dat ek in dieselfde asem as hulle genoem sou word nie.”

Argo sal van die 25ste Januarie in Suid-Afrika te sien wees.

– Volg Nuus24 op Twitter


 

- AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.