Aanhangers kamp uit vir Twilight-premier
2010-06-25 11:42
Los Angeles – Hulle wag al die hele week geduldig, het selfs ‘n tydelike tentedorp buite die Los Angeles Nokia Teater opgestel.
Die ongemak was die moeite werd en rasende aanhangers kon Donderdagaand die sterre van The Twilight Saga: Eclipse, Robert Pattinson, Kristen Stewart en Taylor Lautner, by die swarttapyt sien afstap.
Ten spyte van al die opwinding het Pattinson, uitgerus in ‘n rooi Gucci pak, gesê dat hy nie laat sal uitbly nie, aangesien hy voeg Vrydagoggend aan ‘n ander fliek moet werk.
Lees meer by Tonight
Volg Nuus24 op Twitter
Kyk onderhoude met die aanhangers hier