5FM kondig nuwe programme aan

2010-04-01 16:01
Tweets Share Share line Print

Kaapstad –  ‘n Hele rits nuwe platejoggies en programme sal vanaf April op 5FM te hore wees, het dié landwye radiostasie aangekondig.

Jon Savag (hoofsanger van Cassette), Elma Smit (MK aanbieder), Nicole da Silva (Radio 2000), Dineo Lusenga (YFM), C-Live (YFM) en Thomas Msengana (Metro FM), sal voortaan deel wees van die 5FM-span.

Weeksdae van 22:00 tot middernag, kan luisteraars inskakel vir "5FM Power Nites", wat ‘n wye verskeidenheid nuwe musiek sal aanbied.

John Savage sal verantwoordelik wees vir "Power Nite of Rock", Fikile “Fix” Moeti  sal "Power Nite of Pop" aanbied en DJ C-Live van YFM sal die nuutste Hip Hop-treffers op "Power Nite of Hip Hop" speel.

DJ Fresh en Euphonik sal saam "Power Nite of Dance and Kwaito" aanbied.

Aisha Mohamed, 5FM-stasiebestuurder, het gesê dié nuwe program is “in lyn met wat hulle vir 5FM as handelsmerk  beplan”.

Hy het bygevoeg dat 5FM “iets vir almal” wil aanbied.

 – News24

Lees meer oor: bekendes  |  radio  |  musiek

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pierre sê... ...en Louis... as ek ek jou so kyk..jy hou van morsige dinge, soos grappe, vieslike mense ens. Jy krul van die lekkerkry! Nie goeie morele waardes nie en 'n aanwins vir die siekes. Nou, hoe kan jy my blameer as ek jou nie aanvaar met jou "Vrye keuses" nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.