nog

Megan Fox verwag glo 'n dogtertjie

2012-05-25 08:15

Die 26-jarige aktrise Megan Fox verwag glo 'n dogtertjie. Dit is Fox se eerste kind saam met haar man, Brian Austin Green.

Elton John

Elton John in hospitaal opgeneem

2012-05-25 07:05

Die Britse sanger sir Elton John is vroeër vandeesweek met 'n ernstige respiratoriese infeksie in die hospitaal opgeneem.

Kirsten Stewart

Bella van Twilight se klere waai vir nuwe film

2012-05-24 14:04

Kristen Stewart was gretig om haar suiwer beeld te verruil vir ‘n paar naak tonele in haar nuwe film, On the Road.

Kinderoppasser dagvaar Sharon Stone

2012-05-24 12:00

'n Voormalige kinderoppasser van Sharon Stone dagvaar die aktrise en beweer sy het haar onregmatig afgedank en geteister.

Jessica Simpson wil op eiland trou

2012-05-24 09:51

Die sangeres en aktrise Jessica Simpson beplan om op Kauai, een van die eilande in Hawaii, met haar verloofde, Eric Johnson, te trou.

Sanger 'depressief' ná huweliksbootjie sink

2012-05-24 07:30

Die Boyzone-ster Ronan Keating het onthul dat hy gewig verloor en baie begin drink het sedert hy en sy vrou, Yvonne, uitmekaar is.

robin gibb

Robin Gibb se familie beplan gedenkdiens

2012-05-23 21:01

Die Bee Gees-ster Robin Gibb se familie beplan om vir hom 'n gedenkdiens by die St. Paul-katedraal te hou, het Bang Showbiz berig.

Lohan ongelukkig oor akteurs in nuwe film

2012-05-23 14:00

Die omstrede aktrise Lindsay Lohan is glo ongelukkig oor die akteurs wat moontlik die rol van Richard Burton in haar nuwe film gaan speel.

Ryan Gosling

Ryan Gosling wil glo nie saam meisie nesskop

2012-05-23 11:02

Die akteur Ryan Gosling het glo 'n aanbod om saam met sy meisie, Eva Mendes, in te trek van die hand gewys en wil hul verhouding stadiger neem.

Model 'jammer' ná sy tweet oor omkopery

2012-05-23 08:40

Nóg ‘n model het onder skoot gekom oor ‘n uitlating op Twitter. Dié keer het een gespog dat sy ‘n verkeersbeampte omgekoop het.

Usher bars in trane uit in die hof

2012-05-22 23:00

Die 33-jarige sanger Usher het in trane uitgebars nadat bewerings dat hy 'n slegte pa is, in 'n hof in Atlanta gemaak is.

 
george clooney

Die sexyste man bo 50 is...

2012-05-24 15:59

Die akteurs George Clooney, Colin Firth en Denzel Washington is deur AARP-tydskrif aangewys as die sexyste mans bo 50.

Brad Pitt

Brad Pitt hou 'gesofistikeerde ramparty'

2012-05-24 13:00

Brad Pitt het ‘n “baie gesofistikeerde” ramparty in Cannes gehou, waar hy en sy vriende duur whisky en sigare geniet het.

Usher het glo met strooimeisie geslaap

2012-05-24 11:00

Die R&B-sanger Usher, wat daarvan verdink word dat hy ontrou was aan sy eksvrou, het glo met die strooimeisie geslaap.

American Idol

En die wenner van American Idol is...

2012-05-24 08:45

Phillip Phillips is as die nuwe wenner van die realiteitsreeks American Idol aangewys en het stof in die oë van Jessica Sanchez geskop.

Sabina glo nie FHM-model

2012-05-23 23:00

FHM het homself gedistansieer van Sabina Essa, ‘n model wat onlangs op Twitter gespog het dat sy ‘n metropolisiebeampte omgekoop het.

Jennifer Lopez

J.Lo se kêrel kry sy eie realiteitsreeks

2012-05-23 18:02

Die sangeres en aktrise Jennifer Lopez het 'n televisieprogram oor haar nuwe kêrel, die danser Casper Smart, aan Oxygen verkoop.

Katy Perry

My huwelik was 'pret' - Perry

2012-05-23 13:00

Die sangeres Katy Perry het gesê haar huwelik aan die Britse komediant Russel Brand was "pret" hoewel dit nie uitgewerk het nie.

Johnny Depp

Johnny Depp, meisie wil glo verhouding laat werk

2012-05-23 10:00

Die akteur Johnny Depp is glo besig om dinge uit te sorteer met sy meisie, Vanessa Paradis, omdat hy die verhouding wil maak werk.

Masterchef South Africa

Nóg 'n Kapenaar groet MasterChef

2012-05-23 07:30

Die 41-jarige Samantha Nolan van Table View in Kaapstad is die eerste MasterChef-deelnemer in die top-10 wat haar tassies moes pak.

brangelina

Pitt, Jolie het nog nie troudatum

2012-05-22 22:00

Die akteur Brad Pitt het gerugte ontken dat hy en sy lewensmaat, die aktrise Angelina Jolie, beplan om in Augustus te trou.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.