vermaak

Zietsman eis duisende oor 'Tonge Los'

19 minute gelede

Elzabé Zietsman het ’n eis van R250 000 weens beweerde laster teen ondermeer kyk­NET en die vervaardiger van Tonge Los ingestel.

Who's the boss-ster weer op die verhoog

2012-02-06 22:00

Tony Danza van Who’s the boss-faam is eersdaags in ‘n musiekblyspel van die rolprent Honeymoon in Vegas op Broadway te sien.

Daniel Radcliffe

Daniel Radcliffe 'was dronk' in Potter-rolprente

2012-02-06 18:56

Die akteur Daniel Radcliffe het in 'n onderhoud erken hy was dronk terwyl hy tonele vir van die Harry Potter-rolprente geskiet het.

charlize theron vogue cover

Charlize se boelie 'het 'n hartseer lewe'

2012-02-06 15:00

Charlize Theron is geskok om te hoor dat die meisie wat haar "opgeneuk" het toe sy in laerskool was, 'n "hartseer lewe" lei.

George Michael beïndruk dokters

2012-02-06 13:03

Die Britse popster George Michael, wat verlede jaar met erge longontsteking gesukkel het, het dokters verbaas met sy spoedige herstel.

Demi Moore

Demi Moore boek in by rehabilitasiesentrum

2012-02-06 11:00

Die 49-jarige Demi Moore, wat verlede week gehospitaliseer is, word in afsondering by 'n rehabilitasiesentrum in Sundance, Utah behandel.

 
MADONNA:

MADONNA:  Die sangsensasie Madonna tree op saam met Redfoo, hoofsanger van die groep LMFAO, tydens rustyd by die Super Bowl in Indianapolis. (Chris O'Meara, AP)

Multimedia   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Dominique Strauss-Kahn

Omstrede regisseur maak film oor Strauss-Kahn

2012-02-06 17:55

Abel Ferrara sê hy gaan ‘n rolprent maak oor die seksskandaal wat die Fransman Dominique Strauss-Kahn se politieke loopbaan verwoes het.

Usher

Golden Circle uitverkoop vir Usher-vertoning

2012-02-06 14:00

Met weke voor die Grammy-bekroonde sanger Usher in Johannesburg optree, het aanhangers al die Golden Circle-kaartjies opgeraap.

U2

FB maak Bono binnekort die rykste rocker

2012-02-06 12:00

Die Ierse rockster Bono se aandele in die sosiale netwerk Facebook sal hom binnekort die rykste rockster op die planeet maak.

heidi klum,seal

Heidi, Seal se huwelik al maande lank 'onstuimig'

2012-02-06 10:00

Die Duitse model Heidi Klum en haar sanger-man Seal se huweliksprobleme het 'n jaar gelede begin, het vriende onthul.

binne nuus24


 

Nuutste Vermaakkommentaar

Sarie sê... Ja ek wil ook graag weet wat is die nuuswaarde hieraan en dan is daar nog taal- en spelfoute ook weer in die berig. Daar is net Charlize se woord dat sy kamma op skool "opgeneuk"is niemand anders het dit nog bevestig. Die plek kon seker vir ander nuus gebruik gewees het Lees die storie...

Topvyf resensies

Josie Field -1984 - Josie Field -1984

Locnville - Running to midnight

Seether - Holding on to strings better left to fray

The Parlotones - Eavesdropping On The Songs of Whales

Lloyd Cele - One

Nog resensies...

Topvyf aflaaibare MP3’s

Mr Sakitumi - Basshead

The Otherwise - She Doesn't Care, She Wants To Dance

Crimson Chrysalis - Epilogue

Somerfaan - Bring Back The Humans

Gary Thomas - Arcane Forest

Nog MP3’s...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bfn: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Passat 1.9 TDi Comfortline Dsl MY06
2006
R 199,595.00

RENAULT

Scenic 2.0 Dynamique AT MPV
2003
R 85,995.00

ISUZU

KB300 TDi D-Cab LX Dsl MY04
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.