Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR de doorns

Plaaswerkers staak dalk wéér

2013-05-08 11:57

Fawu sê hy sal oor die volgende paar dae met boere op De Doorns in die Wes-Kaap vergader oor dié vakbond se nuutste griewe.

Plaaswerkers: Afleggings begin in Limpopo

2013-02-05 13:18

Altesaam 730 plaaswerkers van Limpopo ontvang reeds kennisgewings van afleggings, het die ondervoorsitter van Agri SA gesê.

Gemengde reaksie op loonaankondiging

2013-02-05 07:10

Die aankondiging van 'n nuwe minimumloon vir plaaswerkers het gemengde reaksie onder rolspelers in die Wes-Kaap ontlok.

Plaaswerkers hoor gou oor nuwe minimumloon

2013-02-04 12:50

Mildred Oliphant, minister van arbeid, sal na verwagting 'n nuwe sektorale bepaling vir plaaswerkers bekendmaak, sê 'n woordvoerder.

De Doorns: Vakbond stuur werkers terug na plase

2013-01-22 15:01

Omtrent 1 500 stakers sal vandeesweek na verwagting na hul werk in De Doorns terugkeer, het die vakbond Fawu gesê.

Polisie moenie 'oorywerig' optree, sê minister

2013-01-19 07:56

Nathi Mthethwa, minister van polisie, het gesê die polisie moenie "oorywerig" optree tydens openbare betogings nie.

De Doorns-staking: N1 steeds gesluit

2013-01-18 09:17

Die polisie sê die N1 is steeds gesluit by De Doorns, wat die middelpunt van die veelbesproke plaaswerkerstaking is.

Agri SA is 'vyandig' teenoor vakbonde

2013-01-17 12:30

Die sekretaris-generaal van Cosatu in die Wes-Kaap het Agri SA daarvan beskuldig dat die landbou-unie vyandig teenoor vakbonde is.

Vier klinieke in De Doorns sluit weens staking

2013-01-15 17:57

Vier klinieke in De Doorns is gesluit weens die staking deur plaaswerkers, het gesondheidsbeamptes in die Wes-Kaap gesê.

Stakings spoel oor na Noordwes

2013-01-15 08:18

Die staking wat tans die Wes-Kaap lamlê, het ook nou die Noordwes bereik, met werkers van DairyBelle wat ook wil staak.

Plaaswerkers teiken joernaliste, polisie

2013-01-14 11:22

‘n Motor van die SABC is deur stakers op De Doorns met klippe bestook, terwyl polisiebeamptes vroeër in die gebied oorval is.

Vakbonde bespreek boere se aanbod

2013-01-13 08:02

Vakbonde het tot laatnag in die Paarl samesprekings gevoer oor die loonaanbod van R105 per dag wat sommige boere aanbied.

N1 steeds gesluit ná staking

2013-01-11 14:06

Die polisie is steeds op die N1 by De Doorns teenwoordig terwyl rolspelers wag dat onderhandelinge tussen boere en vakbonde weer begin.

Boere gewillig om te onderhandel

2013-01-11 08:20

Sommige boere het ingestem om salaris-onderhandelings te hou nadat betogings in die Wes-Kaap weer gewelddadig geraak het.

Plaaswerker-staking: Rubberkoeël tref ANC-hoë

2013-01-10 15:22
76 menings

Die voorsitter van die ANC in die Boland is na 'n hospitaal geneem ná 'n rubberkoeël hom tydens die Wes-Kaapse plaaswerkerstaking getref het.

Sakegemeenskap veroordeel stakings

2013-01-10 08:21

Verskeie rolspelers in die sakegemeenskap het hulle kommer oor die optrede van stakende plaaswerkers in die Wes-Kaap uitgespreek.

N1 steeds gesluit ná polisie, stakers bots

2013-01-09 15:25

Die N1-snelweg by De Doorns is steeds gesluit ná gewelddadige botsings tussen stakende plaaswerkers en die polisie.

Gewelddadige stakers in boeie

2013-01-09 13:00

Minstens 50 mense is in hegtenis geneem toe hernieude plaaswerkerstakings vir beter lone gewelddadig geraak het.

Stakings relatief vreedsaam

2013-01-09 10:17

Die meeste stakende plaaswerkers het vreedsaam byeengekom, hoewel sake in sommige dele van die Wes-Kaap meer gespanne was.

Kommer oor 'permanente skade' aan landbousektor

2013-01-07 18:04
75 menings

Planne om met 'n boikot van uitvoervrugte uit SA te begin, is onverantwoordelik, het die Kaapse Kamer van Handel en Nywerheid gesê.

Plaaswerkers dreig met nóg 'n staking

2012-12-17 13:47

Plaaswerkers dreig met nóg 'n staking en Agri SA sê plaaswerkers se eis van 'n minimum daaglikse loon van R150 is onvolhoubaar.

'Ondersoek minister oor plaaswerkerstaking'

2012-12-10 17:50

Die optrede van Tina Joemat-Pettersson, minister van landbou, tydens die onlangse plaaswerkerstaking in die Wes-Kaap moet ondersoek word.

AWB-man in hof oor vuurwapen

2012-12-06 18:00

'n Lid van die AWB wat tydens 'n plaaswerkerstaking met 'n onwettige vuurwapen betrap is, het in die Worcester-landdroshof verskyn.

Plaaswerkers ruk op na Agri SA in Paarl

2012-12-04 14:02

Honderde plaaswerkers in die Wes-Kaap het Dinsdag in die Paarl betoog om 'n versoekskrif vir verbeterde werkstoestande te oorhandig.

Plaaswerkers: Landswye staking kom

2012-12-03 08:04
148 menings

Plaaswerkers en vakbonde het ooreengekom om met hul staking voort te gaan, indien daar nie aan hulle eise voldoen word nie.

 

Duisende plaaswerkers afgelê

2013-02-07 07:15

Minstens 2 000 plaaswerkers het te midde van 'n loonverhoging afleggingskennisgewings ontvang, is bekend gemaak.

Boere sal grond verloor, sê Ehrenreich

2013-02-05 10:55
214 menings

Boere wat weens die verhoging in die minimum loon plaaswerkers wil aflê, se plase sal afgevat word, het Tony Ehrenreich gesê.

Nuwe minimumloon vir plaaswerkers bekend

2013-02-04 14:34
91 menings

Mildred Oliphant, minister van arbeid, het ná wydverspreide stakings 'n nuwe minimumloon vir plaaswerkers bekendgemaak.

Plaaswerkers wil self onderhandel

2013-01-22 17:53

Plaaswerkers van Wellington en die Paarl het hul eie forum gestig om hul griewe en behoeftes in een stem te verenig.

Plaaswerkers aangesê om voort te gaan met staking

2013-01-21 09:25

Plaaswerkers in die Wes-Kaap is aangemoedig om aan te hou staak totdat daar aan hul eis vir 'n hoër loon gehoor gegee is.

Stakers 'kom in vrede'

2013-01-18 12:43

Stakende plaaswerkers in De Doorns gaan ‘n "beleidsdokument vir vreedsame stakings“ tydens 'n opmars oorhandig, het 'n vakbond gesê.

De Doorns: Duisende plaaswerkers op N1

2013-01-17 16:58
128 menings

Duisende stakende plaaswerkers het op die N1 in De Doorns aan 'n protesoptog deelgeneem en van plaas tot plaas geloop.

Plaaswerkerstaking: Einde dalk in sig

2013-01-16 07:01

Plaaswerkers in Clanwilliam het 'n ooreenkoms bereik wat dalk die einde van die plaaswerkerstaking in die Wes-Kaap kan beteken.

Staking: Man sterf ná rubberkoeël hom tref

2013-01-15 14:13

'n Man is luidens berigte in 'n hospitaal dood ná hy na bewering in De Doorns deur die polisie met 'n rubberkoeël geskiet is.

Plaaswerkers se lone wéér onder vergrootglas

2013-01-14 16:20

Verskeie openbare sittings vir die hersiening van plaaswerkers se minimum lone sal oor 'n paar dae in die Wes-Kaap plaasvind.

Staking sleep voort in Wes-Kaap

2013-01-14 08:19

Cosatu het die naweek aangekondig dat stakende plaaswerkers vandeesweek hul betogings in die Wes-Kaap sal voorsit.

De Doorns: Stakers verwelkom gesprekke

2013-01-11 15:34

Sommige stakende plaaswerkers het gesprekke tussen vakbonde en plaasbestuurders verwelkom ná twee dae se gewelddadige betogings.

Cosatu soek ondersoek ná plaaswerkerstaking

2013-01-11 10:35

Cosatu sê 'n kommissie van ondersoek moet ingestel word om die oorsake van die geweld tydens die plaaswerkerstaking vas te stel.

Aanval op joernalis veroordeel

2013-01-11 07:11

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum het 'n aanval op 'n joernalis deur stakende plaaswerkers veroordeel.

Polisie, stakers wéér slaags

2013-01-10 13:08

Geweld het opnuut uitgebreek op De Doorns toe die polisie met rubberkoeëls op 'n groep stakende plaaswerkers losgebrand het.

De Doorns: Joernalis se motor brand

2013-01-09 17:03
84 menings

Stakende Wes-Kaapse plaaswerkers in De Doorns het 'n joernalis se motor omgekeer en dit aan die brand gesteek.

Rubberkoeëls vlieg in De Doorns

2013-01-09 14:14

Die polisie het rubberkoeëls gebruik om stakende plaaswerkers in De Doorns in die Wes-Kaap uitmekaar te jaag.

Verkeersbeampte 'hits geweld teen boere aan'

2013-01-09 10:59

'n Senior verkeersbeampte word ondersoek omdat hy glo ‘n sosiale netwerk gebruik het om geweld teen boere aan te hits.

Stakers ontwrig vervoerdienste

2013-01-09 08:10

Stakers het in die Wolesley-gebied busse gedwing om terug te draai om te verhoed dat plaaswerkers wat nie staak nie, by die werk uitkom.

Plaaswerkerstaking vir komende week beoog

2013-01-04 10:21

Nóg ‘n vakbond het aangekondig dat hy gaan aansluit by die plaaswerkerstaking wat vir volgende week beoog word.

Ongeluk eis 3; kinders, baba beseer

2012-12-14 07:13

Drie mense is dood en 21 beseer toe 'n bus en 'n minibustaxi in De Doorns, in die Wes-Kaap, in 'n ongeluk betrokke was.

Boere soek beskerming ná onrus

2012-12-09 09:25

Honderde boere het gespring om hulle eiendom te verseker ná 'n vlaag gewelddadige protesaksies waarin wingerde en toerusting vernietig is.

AWB-lede op pad na De Doorns vasgetrek

2012-12-05 08:16
94 menings

Die polisie het sewe gewapende mans in hegtenis geneem toe plaaswerkers hul staking in die Wes-Kaap se wynlande voortgesit het.

Plaaswerkers weer op die oorlogspad

2012-12-04 10:24

Plaaswerkers het regoor die Boland in die Wes-Kaap vergader om hul staking oor arbeidskwessies te hervat.

Plaaswerkers stel nuwe ultimatum

2012-11-30 08:08
113 menings

Stakende plaaswerkers in die Wes-Kaap het onderhandelaars tot 4 Desember kans gegee om 'n nuwe loonaanbod ter tafel te lê.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Group Accountant

East Rand
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Accountant

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.