ARTIKELS OOR youtube

Toerismeveldtog 'n treffer op YouTube

2012-03-15 15:02

‘n Toerismeveldtog vir Melbourne, Australië, het ‘n treffer op YouTube geword en ‘n styging in besoekers na die stad veroorsaak.

Musiekvideo kry 50 miljoen YouTube-kyke in een maand

2012-02-09 20:49

‘n Kanadese indie-groep het vir hulself ‘n rekord-kontrak losgeslaan nadat een van hul musiekvideo’s 50 miljoen keer op YouTube gekyk is.

YouTube stel filmfees vir gebruikers bekend

2012-01-19 12:01

YouTube gaan hul eie filmfees, 'Your Film Festival', bekendstel wat tien gelukkige finaliste na die filmfees in Venesië gaan stuur.

YouTube nou in Afrikaans

2011-11-03 20:54

Google het aangekondig sy videodiens YouTube sal voortaan in twee inheemse Suid-Afrikaanse tale beskikbaar wees: Afrikaans en Zoeloe.

Skok toe kinderprogram met porno vervang word

2011-10-18 11:31

'n Televisieprogram vir kinders, Sesame Street, is weer op YouTube te sien na kuberkrakers die heilsame inhoud met pornografie vervang het.

Lady Gaga van YouTube verwyder

2011-07-15 15:35

Lady Gaga het uitgevind selfs die internet se grootste name spring nie kopieregklagtes vry nie – sy is van YouTube af geskop.

YouTube: 48 uur per minuut opgelaai

2011-05-25 20:03

YouTube het aangekondig dat daar nou 48 uur se videomateriaal elke minuut opgelaai word. Dit was verlede jaar nog 35 uur per minuut.

Video: Hoppende jellie 'n YouTube-treffer

2011-05-05 22:21

Jy sal vir seker dié ongewone video, wat wys hoe 'n blokkie jellie in stadige aksie 'n paar keer hop, meer as een keer wil kyk.

Video: Pratende babas YouTube-sensasie

2011-03-31 12:56

‘n Video van twee babas in doeke wat lyk of hulle in ‘n gesprek in ‘n kombuis betrokke is, is ‘n reuse-YouTube-sensasie.

Bieber breek YouTube-rekord

2011-03-28 23:00

Justin Bieber se musiekvideo, Baby, het die rekord gebreek vir die video op YouTube wat al die meeste keer gekyk is.

Video's oor self-mutilasie op YouTube kwel kenners

2011-02-23 19:58

Video’s op YouTube wat wys hoe mense hulself sny en ander metodes van self-mutilasie demonstreer, raak al hoe gewilder.

Nou kan jy langer YouTube

2010-12-11 05:35

Die gewilde video-webtuiste, YouTube, het besluit om sy 15 minute tydsbeperkinge op sekere videos te laat wegval.

YouTube loods regstreekse internet-uitsendings

2010-09-14 09:01

Die Video-webblad YouTube sal sy voet in die waters van regstreekse internet-uitsendings steek nadat ‘n tydelike proeflopie geloods is.

Klaar gelag vir Hitler-grappe

2010-04-23 07:43

YouTube het die gewilde Hitler-parodieë van die Duitse fliek Downfall begin verwyder nadat die webblad drama met kopiereg gehad het.

Haai. Meneer! Waarna kyk jy?

2010-02-08 03:15

’n Bankier is uitgevang dat hy na gewaagde foto’s op sy rekenaar kyk toe sy doen en late regstreeks op Australiese televisie uitgesaai is.

U2 regstreeks op YouTube

2009-10-20 21:25

Die Ierse rockgroep U2 sal ‘n vertoning in Kalifornië regstreeks oor die gewilde internet video-webwerf YouTube uitsaai .

Olimpiese beweging moet jonk mik

2009-10-05 11:57

Die Olimpiese beweging moet by YouTube leer, anders loop hulle die gevaar om jong kykers te verloor.

Britte kry weer YouTube

2009-09-03 14:42

YouTube en die Britse vereniging vir opvoerregte (PRS), het 'n ooreenkoms bereik en die boikot op YouTube is gelig.

 

Video van gestrande dolfyne word YouTube-treffer

2012-03-09 11:27

‘n Video wat wys hoe 30 gestrande dolfyne deur mense op ‘n strand in Brasilië gered word, het ‘n internetsensasie geword.

Skoolmeisie (8) word YouTube-treffer

2012-01-23 13:01

'n Agtjarige meisie se onskuldige wêreld is iets van die verlede nadat haar liedjie oor haar troeteldiere 'n storm op YouTube veroorsaak het.

SA se eie Justin Bieber op YouTube

2011-12-01 12:00

Die videodiens YouTube is deesdae ook in Afrikaans beskikbaar en met dié lewer die webblad nou ook plaaslike sangsensasies.

Bieber eerste om twe miljard besoekers op YouTube te kry

2011-11-02 08:07

Justin Bieber het die eerste persoon in die geskiedenis geword wie se video’s op YouTube twee miljard keer gekyk is.

Kyk met Google+ saam met vriende YouTube-videos

2011-08-22 22:10

Google+ stel nou gebruikers in staat om vriende te nooi om met die sosiale netwerk se video-oproepfunksie saam na YouTube-videos te kyk.

Netanyahu reik uit na Arabiere via YouTube

2011-06-28 20:57

Israel se premier het via Youtube na die Arabiese gemeenskap uitgereik en hulle uitgenooi om op dié forum vrae aan hom te stel.

FNB-klante kyk YouTube verniet

2011-05-06 22:59

Die Internet-diensverskaffer gee aan hul klante die geleentheid om twee maande lank bandwydte sorgvry op YouTube op te kyk.

Lugredery se veiligheidsvideo treffer op YouTube

2011-04-05 13:17

Slegs drie dae ná sy bekendstelling is Air New Zealand se nuwe “Fit to Fly” veiligheidsvideo reeds meer as een miljoen keer op YouTube gekyk.

Bieber koning op YouTube

2011-03-30 09:09

Justin Bieber se musiekvideo "Baby" het meer as 500 miljoen besoeke op YouTube ontvang en is die mees gekykte video op hierdie webwerf.

VIDEO: Baba skrik hom boeglam vir ma se neusblasery

2011-03-17 20:53

'n Video op YouTube van 'n baba wat hom boeglam skrik as sy ma haar neus blaas, is besig om soos 'n veldbrand op die internet te versprei.

Raak interaktief op YouTube

2011-01-31 10:29

Interaktiewe YouTube-video’s, wat soos ‘n 21ste-eeuse kies-jou-eie-avontuur boek werk, laat die kyker toe om die video se gang te kies.

Turkye wil YouTube blok oor politikus se seksvideo

2010-11-03 10:05

YouTube kan in Turkye geblokkeer word as 'n video waarin 'n eks-opposisieleier seksueel verkeer nie verwyder word nie.

YouTube vra gebruikers om te help met fliek

2010-07-07 20:13

YouTube gaan ‘n “lewe in die dag van”-fliek bekendstel waar gebruikers die kans gegee sal word om mede-regisseurs te word.

Vrou saai aborsie via die web uit

2010-03-01 12:00

‘n Jong Amerikaanse vrou wat haar aborsie via Twitter en YouTube uitgesaai het, het vir heelwat opspraak op die internet gesorg.

Irak nou op YouTube

2009-11-26 01:47

Irak het by die Withuis en die Pous aangesluit met die bekendstelling van sy regering se eie, amptelike YouTube-kanaal.

YouTube - 1 biljoen besoekers

2009-10-10 09:11

Google se internet video-webwerf YouTube, slegs drie jaar oud, kry nou een biljoen besoekers ‘n dag.

YouTube dalk nie meer verniet

2009-09-03 15:26

Die aanlyn video-webwerf YouTube mag dalk een van die dae vollengte rolprente aan gebruikers teen ‘n fooi begin verhuur.

YouTube-baas borg F1

2009-08-20 14:24

Die nuwe Amerikaanse Formule Een-span het die medestigter van YouTube, Chad Hurley, as hoofborg ingespan vir hul 2010-debuutwedren.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.