ARTIKELS OOR wildstropery

Loods en nog twee in hof oor wild

2012-03-10 09:02

Drie vermeende wildstropers, onder wie ’n vlieë­nier van Pretoria, het kaalvoet en in voetboeie in dié Vrystaatse dorpie se landdroshof verskyn.

Sebra-slagting in Namibië ontstel

2011-12-20 19:17

Ontstoke natuurkenners in Namibië eis antwoorde oor die onetiese wyse waarop sebras langs 'n hoof toeristeroete in Kaokoland gejag is.

Zim: Olifante bedreig deur onwettige grondbesetters

2011-09-02 09:17

'n Trop olifante in ‘n wildreservaat in Zimbabwe word bedreig deur ‘n nuwe vlaag van onwettige grondbesetting, het ‘n bewaringsgroep gesê.

Olifanttande by hawe in Zanzibar gevind

2011-08-25 10:00

Tanzaniese owerhede het op meer as ‘n 1 000 olifanttande beslag gelê wat by ‘n hawe in Zanzibar versteek en na Maleisië onderweg was.

Renosterstropery het 'krisisvlak' bereik

2011-07-25 13:07

Kenners sê renosterstropery in Suid-Afrika het 'n krisisvlak bereik, met meer as 330 renosters wat verlede jaar deur wildstropers gedood is.

Vermeende wildstroper doodgeskiet

2011-03-25 20:20

n Vermeende wildstroper is deur wildbewaarders in die Ndumo-wildreservaat in KwaZulu-Natal doodgeskiet, het RSG berig.

Vrylating sal ape se einde beteken

2011-02-17 21:00

Meer as 1 000 oerang-oetangs wat in aanhouding was gaan binnekort vrygelaat word. Kenners op die gebied is egter nie baie bly hieroor nie.

Witrenoster in die Wes-Kaap gestroop

2011-01-27 23:30

Wildstropers het ‘n witrenosterbul Donderdagoggend op ‘n privaat wildreservaat naby Mosselbaai vir sy horings doodgeskiet.

Renosters in Noordwes geteiken

2010-11-14 21:09

Twee renosters is doodgeskiet en twee gewond in ‘n wildreservaat naby Klerksdorp, het die polisie in Noordwes bekend gemaak.

Kruger-wildstropers se saak uitgestel

2010-09-29 18:03

Die saak teen twee beweerde wildstropers, wat glo renosters in die Kruger-wildtuin geteiken het, is Woensdag uitgestel.

Renosterstropery steek geboortes verby

2010-09-07 15:40

Die tempo waarteen renosters vir hulle horings gejag word is besig om die getal renostergeboortes verby te steek.

Wildstropers skiet op polisie

2010-08-07 21:05

‘n Groep van 15 vermeende wildstropers het na bewering op die polisie losgebrand toe hulle op ‘n plaas in Camperdown betrap is.

Man wil renosterhorings vergiftig

2010-07-24 03:00

‘n Eienaar van 'n renoster- en leeupark naby Krugersdorp glo dat hy ‘n einde aan wildstropers sal bring as hy renosters se horings vergiftig.

 

Buffel trap vermeende stroper dood

2012-02-22 17:50

'n Vermeende wildstroper is in die Krugerwildtuin deur 'n buffel doodgemaak terwyl die verdagte na bewering onwettiglik gejag het.

Geld weg uit renoster-trust

2011-09-17 07:10

Terwyl Mission Rhino oor geld baklei, het nie ’n enkele sent wat dié organisasie vir weesrenosterkalfies insamel nog by hulle uitgekom nie.

Skok ná wildtuin kalf by ma skiet

2011-08-27 07:12

Natuurliefhebbers is “teleurgesteld en geskok” in senior beamptes van die Krugerwildtuin wat ’n renosterkalfie by haar ma se karkas doodgeskiet het.

Botswana verban wildjagbedrywighede

2011-07-28 10:05

Botswana beplan om alle wildjagbedrywighede hier te verban met die bevolkingsgetalle van sommige wildspesies wat met meer as 90% gedaal het.

2 ton se olifanttande gevind

2011-04-01 12:46

Thaise owerhede het beslag gelê op 247 olifanttande wat in ‘n vraghouer weggesteek is en sowat R22 miljoen werd is.

Een renoster sterf elke dag

2011-03-14 20:00

Een renoster word bykans daagliks in Suid-Afrika doodgemaak, volgens die jongste statistiek wat Sanparke vrygestel het.

Drie seldsame welpies gebore

2011-01-27 23:42

‘n Seldsame Sumatran tier van die Taman Rimon dieretuin in Indonesië, het geboorte geskenk aan drie gesonde welpies.

‘Geen wet keer nou mishandeling van roofdiere’

2010-12-01 09:49

Roofdiere word nou makgemaakte plaasdiere – maar wetgewing teen mishandeling beskerm hulle glad nie, sê die Campaign Against Canned Hunting.

Tiere oor 12 jaar uitgewis

2010-10-23 01:03

Die wêreld se tier bevolking word deur algehele uitwissing bedreig deur stropery, krimpende habitat en die gebruik van tiere in medisyne.

Die ‘horing-mafia’

2010-09-23 06:42

Die polisie het by die landdroshof waar10 mense weens hul deelname aan ’n renosterstropery verskyn het, toegeslaan op nóg ’n verdagte.

Nóg ‘n renoster in KZN gestroop

2010-08-20 23:55

Die Ezemvelo KwaZulu-Natal Wildlife Trust maak nou op die polisie en Interpol staat om die stroping van nóg ‘n renoster te ondersoek.

Grootvoete kan wildstropers jag

2010-07-27 13:18

In die Laeveld is daar olifante wat met groot sukses wildstropers kan jag, landmyne en dwelms kan uitruik asook beeste in ruigtes bymekaarmaak.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.