ARTIKELS OOR wetgewing

Egipte: Noodtoestand dalk nie opgehef voor verkiesing

2011-10-05 09:19

Egipte se militêre heersers het die Amerikaanse minister van verdediging verseker dat die noodtoestand in dié land opgehef sal word.

Uganda: Gay-wette onder loep

2011-05-10 12:18

‘n Komitee van die Ugandese parlement hou ‘n tweede dag van hofverhore oor ‘n wet teen gays, wat wêreldwyd veroordeel is weens streng strawwe.

Munisipaliteite sou verbruikerswet vryspring

2011-03-25 15:57

Die blyk of die ANC munisipaliteite wou vrystel van 'n wet wat ondernemings dwing om te alle tye redelik met verbruikers om te gaan.

Hooggeregshof beslis in gunste van entstofvervaardigers

2011-02-23 19:09

'n Hooggeregshof het entstofprodusente beskerm teen regsgedinge oor produk-aanspreeklikheid in verband met kinderdood of beserings.

Switserland hersien wetgewing ná FIFA-skandaal

2010-10-24 14:44

Switserland se Departement van Sport hersien tans sy wette oor korrupsie in sport ná die skandaal wat die Zurich-gebaseerde FIFA getref het.

Wet oor onteiening kan verander

2010-09-24 07:00

’n Aanpassing aan die Onteieningswet gaan die ANC help om weg te doen met die beginsel van gewillige verkoper, gewillige koper.

Franse sal finale besluit oor sluiers neem

2010-09-12 14:35

Franse wetgewers sal Dinsdag finaal stem oor 'n wet wat vrouens sal verbied om hul gesigte in die openbaar met sluiers te bedek.

Tajikistan verhoog trou-ouderdom

2010-07-23 03:57

Pres. Emomali Rahmon die wettige ouderdom wanneer jong meisies mag trou van 17 na 18 verhoog, sodat hulle eers hul hoërskoolonderrig kan voltooi.

‘Staat sal skandes nou kan toesmeer’

2010-07-15 06:26

Die staat sal ’n wetsontwerp wat voorsiening maak vir die beskerming van sensitiewe inligting kan inspan om korrupsie en skandes toe te smeer en ondersoekende joernalistiek te dwarsboom.

Inligtingswet ‘vol slaggate en bedreig persvryheid’

2010-05-23 05:01

Die regering kan sterk teenkanting van die media verwag oor sy beplande Wetsontwerp wat joernaliste tot 25 jaar tronk toe kan stuur.

Hou aan jul klere meisies, sê Ysland

2010-03-25 14:53

Ysland se parlement het gestem om ontkleedanse onwettig te maak en geen besigheid mag nou ‘n wins maak uit werkers se naaktheid nie.

Verbod op kougom bly, sê Singapoer

2010-03-05 03:35

Singapoer het Donderdag bevestig dat hulle die verbod, wat sedert 1992 al bestaan, op kougom steeds geld.

Frankryk wil die burka verban

2010-01-27 03:24

Franse wetgewers het gevra dat die allesbedekkende burka in hospitale, skole en op publieke vervoer verban word.

 

Eiendomsbelasting kan plase raak

2011-07-19 19:26

Die voorgestelde wysigings aan die Wet op Munisipale Eiendomsbelasting sal verhuring van huise op plase ook raak, het die VF+ gesê.

Dit is nie die ware Manyi wat tweet

2011-04-01 23:00

Jimmy Manyi, regeringswoordvoerder en hoof van die regering se kommunikasie en inligtingsdiens, het gesê dat hy nie op Twitter is nie.

Wet oor verblyfreg ‘gaan tot konflik lei’

2011-03-12 07:22

Die konsepwet op verblyfreg gaan tot konflik tussen eienaars en plaasbewoners op plase lei, het Vrystaat Landbou gesê.

Dokter vir godslastering in hegtenis geneem

2010-12-12 14:55

'n Dokter is in Pakistan in hegtenis geneem omdat hy die profeet Mohammed na bewering beledig het, het polisie Sondag gesê.

Nuwe omstrede wet in Frankryk goedgekeur

2010-10-14 05:16

Franse burgers sal voortaan hul Franse burgerskap kan verloor as hulle betrokke is in geweldadige misdaad teen polisiemanne.

New York maak rokers nog meer onwelkom

2010-09-16 14:38

New York is besig met ‘n nuwe wet wat rokers uit 1700 meer publieke parke gaan hou en op strande ook voortaan onwelkom sal maak.

Inligtingwet ‘sal navorsing aan Ikeys in die wiele ry'

2010-08-23 07:36

Herskryf die wetsontwerp, of ons sal dit ten sterkste teenstaan. Só het dr. Max Price oor die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting gesê.

Spanje wil burka verban

2010-07-19 00:38

Spanje oorweeg dit om ook burkas te verban, na die kledingstuk reeds in ander Europese lande as onwelkom verklaar is

Bloemfontein verslap drankwet

2010-06-26 22:20

Die regering in Vrystaat het aangekondig dat hulle die provinsie se drankwette sal verslap vir die wedstryd tussen Engeland en Duitsland.

België wil die burka verban

2010-04-30 10:04

Die Belgiese parlement se laer huis het gestem vir 'n wet wat vroue sal verbied om 'n burka (Islamitiese gesigsluier) in die publiek te dra.

Brittanje perk dronkbestuur in

2010-03-14 14:47

‘n Nuwe voorgestelde wet in Brittanje sal die wettige bloed-alkohol-vlak verlaag. Bestuurders sal minder as ‘n glas wyn of pint bier moet inneem.

Onwettig ry dán nie gestraf

2010-02-09 13:54

'n Leerlingbestuurder wat kan bewys hy het onwettig bestuur omdat hy nie 'n afspraak vir sy rybewystoets kon kry nie, kan skotvry afkom.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Data Manager

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

PL/SQL Oracle Developer

Midrand
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Server Management Engineer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R12500 - R15000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 169,995.00

RENAULT

Fluence 1.6 Dynamique
2011
R 199,990.00

TOYOTA

Yaris ZEN3 1.3 5-dr
2011
R 117,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.