ARTIKELS OOR wetenskaplikes

Skeur in Japanse see verken

2012-03-09 09:14

Wetenskaplikes het met ’n ondersoek begin om ’n eerste blik te kry van die kromgetrekte Japanse seebodem waar ’n reuse-aardbewing begin het.

VSA 'weet niks' van moord op Iranse beampte

2012-01-13 08:45

Die VSA het ontken dat hy betrokke was by die moord op Mostafa Ahmadi Roshan, ’n Iranse kernwetenskaplike, en sy bestuurder, in Teheran

Navorsers kry blitsige netwerk

2011-11-21 08:04

Suid-Afrikaanse navorsers beskik uiteindelik, soos die akademici van die res van die wêreld, oor ’n supervinnige rekenaarnetwerk.

Grootste diamant in heelal lê ligjare ver

2011-08-25 21:59

Wetenskaplikes het aangekondig dat hulle ‘n planeet in die Melkweg ontdek het wat lyk asof dit ‘n soliede diamant mag wees.

Suurstofmolekules in sterrewolk ontdek

2011-08-02 14:18

'n Span wetenskaplikes het met die Europese ruimteagentskap se Herschel-teleskoop suurstofmolekules in 'n nabygeleë sterrewolk gevind.

Gloeiende hond kan help met mense se siektes

2011-07-29 09:07

Suid-Koreaanse wetenskaplikes het gesê hulle het ’n gloeiende hond geskep wat kan help om alzheimer- en parkinsonsiekte te genees.

Teenoorgesteldes trek mekaar nie aan

2011-07-13 14:19

Hollywood mag ons dalk laat glo teenoorgesteldes trek mekaar aan, maar navorsers sê die teenoorgestelde van dié veronderstelling is waar.

Navorsers ontdek ‘opblaashaai’ in die Filippyne

2011-06-28 14:07

‘n Skatkis van honderde nuwe spesies is in die Filippyne ontdek, insluitende ‘n haai wat homself “opblaas” om roofdiere af te skrik.

Apteker in SA genees dalk borskanker

2011-06-23 13:08

'n Apteker in Oos-Londen glo hy het 'n geneesmiddel vir borskanker in seegras gevind en hy is vol lof vir die land se natuurlike bronne.

Video: Japanner maak burgers van faeces

2011-06-17 12:56

'n Japanse wetenskaplike het met ‘n plaasvervanger vir vleis vorendag gekom – 'n proteïen gemaak van menslike uitwerpsel.

Anti-materie vir 16 minute geberg by Cern

2011-06-06 15:11

Wetenskaplikes het sukses behaal om die misterieuse stof te berg wat as ‘n wapen van massa-vernietiging in die Dan Brown-boeke gebruik word.

Internasionale wetenskaplikes leer spoorsny

2011-05-17 18:55

Wildnavorsers van onder meer Nederland, Kenia, Botswana en Suid-Afrika het'n slypskool vir spoorsny in Namibië bygewoon.

Yetis dalk nie net 'n mite nie

2011-03-24 21:06

‘n Hele paar mense het blykbaar weer onlangs yetis in verafgeleë gebiede van Siberië gesien en owerhede het besluit om ondersoek in te stel.

Oerknal suksesvol nagemaak

2010-11-09 16:00

Britse wetenskaplikes is verheug nadat hulle mini-weergawes van die Oerknal, wat vermoedelik aan die heelal geboorte gegee het, kon skep.

Oudste pylpunte gevind

2010-08-26 11:10

Navorsers in Suid-Afrika het die oudste bewyse van mensgemaakte pylpunte ontdek.

Kunsmatige longe werk vir agt ure

2010-07-15 03:15

Navorsers het 'n deurbraak gemaak deur ‘n kunsmatige long te ontwikkel waarmee rotte vir omtrent agt ure kon asemhaal.

Vrouens kán jok, mans kan net meer

2010-05-21 07:02

Mans lieg meer as vroue. En ma’s is die grootste slagoffers van albei geslagte se leuens, het ’n meningspeiling getoon.

Tiener ‘kleuter’ dalk sleutel tot veroudering

2010-05-15 02:07

Wetenskaplikes doen toetse op ‘n meisie wie die liggaam en brein van ‘n kleuter het, met die hoop om moontlik die sleutel tot die verouderingsproses te vind.

Skerpioengif dalk nuwe pynstillers

2010-02-22 04:18

Die gif van ’n skerpioen is baie giftig, maar dit mag egter gebruik word as ‘n alternatief vir gevaarlike en verslawende pynstillers.

Troosmiddel soms beter as medisyne

2010-02-20 05:17

Medisyne mag dalk die siekes genees, maar pasiënte trek ook voordeel uit die dokters se liefde en wysheid wat hulle behandel.

Muskiet se neus suksesvol oorgeplant

2010-02-17 12:06

Wetenskaplikes by die universiteite van Vanderbilt en Yale het na vyf jaar se navorsing, ’'n deurbraak" in die bekamping van malaria gemaak.

Jel stuit nie MIV

2009-12-15 09:50

Die finale fase van dié vier jaar lange kliniese studie toon dat die jel nie suksesvol is om die oordrag van MIV te stuit nie.

Hase bring nuwe hoop vir mans

2009-11-11 04:55

Erektiele weefsel van hase wat suksesvol in ‘n laboratorium herstel is, kan nuwe hoop gee aan mans met erektiele disfunksie.

 

Wetenskaplike maak vioolsnare uit sy van spinnerakke

2012-03-06 16:52

‘n Japannese wetenskaplike het gesê hy het vioolsnare uit die sy van spinnerakke gemaak en beweer dat dit ‘n pragtige klank teweegbring.

Stephen Hawking vier 70ste verjaardag

2012-01-08 14:49

Die beroemde Britse fisikus Stephen Hawking, wat aan motorneuronsiekte ly, vier vandag sy 70ste verjaardag.

SA navorsingsprojek vir hele wêreld oopgegooi

2011-09-13 08:03

Wetenskaplikes van oor die wêreld is genooi om te probeer vasstel of stukkies van die Sediba-fossiele se vel wel versteen het.

90% van spesies ‘moet nog ontdek word’

2011-08-24 12:55

Die mens het sowat 7.8 miljoen dierespesies en 298 000 plantspesies op aarde wat nog ontdek moet word, het ‘n nuwe Kanadese studie bevind.

Sterrestelsels laat wetenskaplikes kopkrap

2011-08-01 14:20

Die uitslag van 'n studie op twee elliptiese sterrestelsels kan wetenskaplikes se modelle vir die vorming van dié stelsels in twyfel trek.

SA maatskappy suiwer vrugtesap met lig

2011-07-22 14:37

Die Amerikaanse voedsel- en medisyne-owerheid (FDA) het die gebruik van lig vir die suiwering van vrugtesap goedgekeur.

Horing bevestig dalk meteoor dood dino's

2011-07-13 10:00

‘n Horing van een van die laaste oorlewende dinosourusse kan bewys ‘n meteoor het die aarde getref en dié reptiele skielik laat uitsterf.

Tande help bepaal hoe koel dinosourusse was

2011-06-28 08:20

Wetenskaplikes het vir die eerste keer ’n manier ontdek om dinosourusse se liggaamstemperatuur te bepaal – ontleed hul gefossileerde tande.

Die mens se sesde sintuig ontdek

2011-06-22 20:57

Die mens het sowaar ‘n sesde sintuig, lui ‘n nuwe studie wat bevind het ‘n proteïne in ons oë kan magnetiese velde aanvoel.

Beleid vir planttelers goedgekeur

2011-06-10 13:42

Volgens 'n nuwe beleid kan telers van nuwe plantkultivars hulle intellektuele skeppings beskerm teen onwettige uitbuiting.

Oertydse SA-voorvaders verkies vroue van ver

2011-06-02 22:01

Die voorvaders van moderne mans het hul hele lewe naby die plek van hul geboorte deurgebring, terwyl vroulief dikwels van ver gekom het.

‘Die hemel is ‘n feeverhaal,’ sê Stephen Hawking.

2011-05-16 20:04
493 menings

Die hemel en die ewige lewe is ‘n “feeverhaal” vir mense wat die dood vrees, het die bekende Britse wetenskaplike Stephen Hawking gesê.

Goeie 'neuse' word nie so gebore

2011-03-09 23:02

Die gawe om goed te kan ruik, is nie noodwendig ‘n talent waarmee ‘n mens gebore word nie, het onlangse navorsing getoon.

Drie wetenskaplikes wen Nobelprys

2010-10-07 03:23

Drie wetenskaplikes het vanjaar se Nobelprys in Chemie gewen vir die ontwikkeling van nuwe maniere om koolstof molekules saam te koppel.

Krokodil so groot soos worshond gevind

2010-08-08 08:00

’n Suid-Afrikaanse geoloog en ’n span wetenskaplikes het een van die eienaardigste krokodille ontdek wat tot nog toe bestaan het - die Pakasuchus.

Sintetiese lewe glo in laboratorium geskep

2010-05-21 11:00

’n Amerikaanse bioloog, dr. Craig Venter, beweer hy en sy navorsingspan het die eerste mensgemaakte sel ontwerp.

SA meteoroloë keer ná 14 maande terug

2010-05-21 06:23

Die SA Agulhas het Donderdag omstreeks 08:30 met 118 mense aan boord, onder wie 'n span meteoroloë, in die Kaap aangekom.

Fossiel van baba gevind

2010-04-22 07:22

DNS-toetse kan in die toekoms op Suid-Afrika se jongste fossielvonds gedoen word, en boonop is daar bene van nóg fossiele.

Troosmiddel soms beter as medisyne

2010-02-20 05:17

Medisyne mag dalk die siekes genees, maar pasiënte trek ook voordeel uit die dokters se liefde en wysheid wat hulle behandel.

Fotosintese nuwe bron van energie

2010-02-20 04:10

Wetenskaplikes het daarin geslaag om chemiese energie wat deur fotosintese gegenereer word in elektriese energie om te skakel.

'n Koppie tee vir die gemoed

2010-01-04 09:07

Bejaardes wat daagliks verskeie koppies groentee drink, is minder geneig om depressief te voel, meen wetenskaplikes.

‘Darwin sou pleit dat verwoesting stop’

2009-11-16 08:18

As Charles Darwin vandag hier was, sou hy by die mensdom gepleit het om op te hou om die biodiversiteit en rykheid van die natuurlewe te verwoes.

Fontein van ewige jeug ontdek

2009-10-02 11:03

Wetenskaplikes het die fontein van ewige jeug ontdek in ‘n studie wat toon hoe om lewensjare te verleng en ook om langer jonger te bly.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.