ARTIKELS OOR wetenskap

Grootste foto ooit van Aarde geneem

2012-05-14 12:00

'n Nuwe satellietfoto van die Aarde, geneem van 'n afstand van meer as 35 000 km, het mense wêreldwyd in vervoering.

Goedhartigheid is in jou gene

2012-04-18 13:32

Wat veroorsaak dat sommige mense bloed skenk en kos vir hul bure maak, terwyl ander brom oor belasting agter toe gordyne?

Homofobies want hulle wil eintlik gay wees

2012-04-11 07:00
89 menings

Mense wat erg homofobies is, voel dalk self aangetrokke tot dieselfde gedrag, maar erken dit nie. Dít het navorsers in 'n onlangse studie bevind.

Afrika moet die SKA kry, sê Europa

2012-03-23 09:01

Die Europese Parlement het onomwonde gesê “wanneer daar gekies moet word oor die Square Kilometre Array (SKA), moet dit aan Afrika gegee word”.

Spoed van lig toe nié oorskry

2012-03-19 09:00

Nuwe navorsing wys subatomiese deeltjies hou tog by die universele spoedgrens, die spoed van lig, soos Albert Einstein aangevoer het.

Algekol in Antarktiese Oseaan vanuit ruimte sigbaar

2012-03-05 13:54

Sneeu wat in die Antarktiese Oseaan gewaai het, het algegroei só gestimuleer dat 'n groot algekol vanuit die ruimte gesien kan word.

Ontdekking toe foutiewe bedrading se skuld

2012-02-23 13:06

‘n Europese eksperiment wat in September op die oog af getoon het dat deeltjies vinniger as die spoed van lig beweeg, was foutief.

SA hoor gou oor bod

2012-02-10 10:02

Suid-Afrika sal binnekort hoor of hy die bod gewen het om die grootste radioteleskoop ter wêreld hier te huisves.

Bio-terrorisme gevrees

2012-02-02 06:56

Vrees dat wetenskaplike navorsing oor die dodelike H5N1-griep vir bio-terrorisme gebruik sal word, het die publikasie van nuwe resultate gekeer.

Span op soek na nuwe spesies vertrek uit Kaapstad

2011-11-07 17:20

Navorsers wat ‘n ekspedisie aanpak om nuwe spesies in die Indiese Oseaan te soek, het gesê hulle verwag om met iets nuuts terug te keur.

Só word liedjies treffers

2011-09-29 11:02

Liedjies wat lank in die kop bly vassteek en wat trougaste en karaoke-aanhangers laat saamsing, het almal iets in gemeen, sê navorsers.

Skandering is beste nóg van menslike voorsaat se skedel

2011-09-10 10:45

Kleiner as die breedte van ’n haar – só fyn was die beste skandering wat tot nog toe van ’n menslike voorsaat se skedel gemaak is.

Hoeveel spesies is op die aarde?

2011-08-26 07:05

Die jongste raming van lewe op aarde wat bekend gemaak is, plaas die getal spesies op land op 6,5 miljoen en dié in die oseane op 2,2 miljoen.

Baie lae gety ontbloot skaars fossiel

2011-08-02 08:05

Die fossiel van ’n dinosourus wat soos ’n groot akkedis gelyk het, is toevallig tydens ’n besonder lae gety op ’n strand in Alaska ontdek.

Hondjie kry vier nuwe bioniese bene

2011-06-22 22:04

Dié video van ‘n hondjie wat baljaar op sy vier splinternuwe bioniese bene, sal vir seker jou dag ophelder. Moet dit nie misloop nie!

Anti-materie vir 16 minute geberg by Cern

2011-06-06 15:11

Wetenskaplikes het sukses behaal om die misterieuse stof te berg wat as ‘n wapen van massa-vernietiging in die Dan Brown-boeke gebruik word.

Bloeddrukmedisyne voorkom spierverlies in bejaardes

2011-05-11 23:10

'n Tipe medisyne wat ir bloeddruk voorgeskryf word, voorkom moontlik die spierverlies en immobiliteit wat met ouderdom gepaard gaan.

Deurbraak in behandeling van skisofrenie

2011-04-13 22:12

Wetenskaplikes kan pasiënte se velselle gebruik om mense met skisofrenie volgens hul eie, unieke behoeftes te behandel.

Uitvinder van supergom sterf

2011-03-28 20:00

Die man wat die wêreld aanmekaar kon vasplak ná hy Super Glue ontwikkel het, is in die ouderdom van 94 oorlede.

Kreature uit buitenste ruim in meteoriet gevind

2011-03-07 12:21

'n Wetenskaplike van NASA het bekendgemaak dat hy klein fossiele van buiteruimtelike lewe in stukke van 'n meteoriet gevind het.

Star Trek-tegnologie kan jou gesond hou

2011-02-18 09:49

Duitse wetenskaplikes het ‘n klein skandeerder ontwerp wat in minder as 30 sekondes kan vasstel hoe gesond of ongesond 'n mens is.

Fietsry nie goed vir sperm

2010-12-10 14:13

Dit blyk dat oefening ‘n minimale invloed het op die kwaliteit en kwantiteit van sperm, maar fietsryers moet pasop.

Privaat maatskappy stuur tuig die ruimte in

2010-12-09 13:35

‘n Privaat maatskappy het stof in Nasa se oë geskop deur self ‘n ruimtetuig die duisternis in te stuur en veilig terug te bring na die aarde.

Wetenskaplikes laat muise jonger word

2010-11-30 05:21

‘n Groep wetenskaplikes by Harvard-universiteit het die verouderingsproses in muise omgekeerk, en dink hulle kan dit met mense ook doen.

Wetenskaplikes ‘n ‘tree nader’ aan onsigbaarheidsmantel

2010-11-04 12:48

Wetenskaplikes in die Verenigde Koninkryk het ‘n buigsame vlies gedemonstreer wat ‘n stap nader aan ‘n “onsigbaarheidsmantel” kan wees.

Gloeiende drilvis-selle kan kanker opspoor

2010-11-02 15:11

Drilvisse wat in die donker gloei word saam met kameras in laboratoriumeksperimente in Engeland gebruik om kankergewasse te belig.

Virus saai amok op Twitter

2010-09-22 05:35

Kuberkrakers het Dinsdag amok gesaai op Twitter se tuisblad weens ‘n fout met dié sosiale netwerk se sekuriteitsmaatreëls.

Dr wil glo homoseksualiteit in baarmoeder ‘keer’

2010-08-11 15:56

Bio-etici beskuldig ‘n pediater van wat hulle beweer die eerste poging is om homoseksualiteit en biseksualiteit in die baarmoeder te voorkom.

R140 milj vir wetenskapstudente

2010-08-08 12:30

Die Afrika-instituut vir Wiskundige Wetenskappe (Aims) in Muizenberg het al 300 studente uit 30 Afrika-lande in wiskunde, wetenskap en ingenieurswese opgelei.

Robot-bene help parapleë loop

2010-07-16 14:26

Twee Nieu-Seelanders het die wêreld se eerste motoriese bene ontwikkel, wat parapleë kan help om weer te loop.

Hominied kry 'n naam

2010-06-01 22:22

‘n Geraamte van ‘n jong hominied van die nuwe Australopithecus Sediba-spesies is die naam Karabo gegee, wat "antwoord" beteken.

Nuwe kontaklens in sig

2010-04-23 07:43

'n Nuwe kontaklens is ontwerp om probleme soos versiendheid, bysiendheid en astigmatisme te verbeter sonder 'n operasie.

Nuwe spesie by Sterkfontein ontdek

2010-04-08 16:20

Wetenskaplikes het Suid-Afrika se grootste ontdekking van ‘n nuwe spesie hominid (voorganger van die mens) aangekondig.

Vroulike ape beter onnies

2010-03-19 03:00

Wetenskaplikes wat ‘n groep wilde blouapies in SA bestudeer, het gevind dat apies makliker leer by vroulike apies as manlike apies.

Kook is chemie

2010-03-18 00:58

Jy is miskien lief vir kook, maar kan nie verstaan hoekom jou disse altyd flop nie. Die rede is tien teen een chemies.

Vrou raak swanger gedurende swangerskap

2010-03-08 09:15

’n Vrou het medici behoorlik op hol gehad toe sy gedurende die eerste paar weke van haar swangerskap weer swanger geraak het.

Chili: Google help blitsig uit

2010-02-28 03:18

Google het blitsig ‘n aanlynprogram bekendgestel wat vriende en familie kan help om hulle geliefdes op te spoor na die aardbewing.

Ontploffing werp lig op heelal se oorsprong

2010-02-16 12:21

Wetenskaplikes het dit reggekry om ‘n temp. van 4 triljoen °C te skep en sal hopelik nou die oorsprong van die heelal beter kan verstaan.

Visolie 'is goed vir geestesgesondheid'

2010-02-02 13:05

'n Onlangse studie wys dat 'n daaglikse dosis visolie moontlik psigose en soortgelyke stoornisse in hoë risiko pasiënte kan uitstel.

Wees versigtig oor skinder

2010-01-29 14:17

Skinder het oor die algemeen 'n slegte reputasie, maar sommige wetenskaplikes glo dit maak evolusionêre sin, mits jy by sekere reëls hou.

Dinosourusse wys hul ware kleure

2010-01-28 12:49

Dinosourusse het nog altyd die mens se verbeelding aangegryp, maar nuwe inligting kan dalk uiteindelik onthul hoe hulle werklik gelyk het.

Nóg ‘n swanger man

2010-01-26 20:56

‘n Transseksuele paartjie het onthul dat hulle hul eerste baba oor ‘n paar maande verwag, het die Mail Online berig.

Vergeet van reukwater en wees natuurlik

2010-01-19 12:15

Volgens ’n nuwe studie is dit glo nie meer nodig om reukwater te gebruik om aandag te trek nie, maar eerder natuurlik te ruik.

Dié uitvindings het alles verander

2010-01-05 14:14

Kan jy nog onthou toe ’n BlackBerry net ’n bessie was? Of toe ‘groen’ net ’n kleur was en Google die vreemdste woord ooit?

Robot swem in oseaan

2009-12-10 05:09

Spanje het ‘n robot aan Amerika terugbesorg nadat dié masjien die Atlantiese Oseaan in 225 dae onderwater oorgesteek.

Pandor: BBP bydrae van N&O stel teleur

2009-12-07 14:29

Naledi Pandor is bekommerd oor die kwynende bydrae van navorsing en ontwikkeling (N&O) tot die Bruto Binnelandse Produk (BBP).

Wetenskaplike webblad wys mylpale

2009-12-01 04:23

’n Grusame vertelling van ’n 1666 bloedoortapping en notas oor Mozart se reaksie tydens 'n toets kan nou op ’n webblad gelees word.

Kannibale dalk kuur vir breinkwale

2009-11-22 05:03

Kannibale in Papoea-Nieu-Guinee, wat in die verlede menslike breine geëet het, kan navorsers dalk help om breinkwale te genees.

Nuwe spesie dinosourus in SA gevind

2009-11-11 13:00

Wetenskaplikes by die Universiteit van die Witwatersrand het ‘n nuwe spesie dinosourus van 7m lank aangekondig.

Heilige meer opgegrawe

2009-10-16 17:00

Argeoloë het ‘n heilige meer wat nog in perfekte toestand is, van die Egiptiese godin Mut, uit die faraoniese-era opgegrawe.

 

Deurbraak bevestig wetenskaplike teorie

2012-04-27 20:14

Europese wetenskaplikes het gesê dat hulle 'n subatomiese deeltjie gevind het wat lig werp op een van die mees basiese natuurkragte.

SA kan baat by SKA, sê Pandor

2012-04-17 11:29

Naledi Pandor het gessê indien Suid-Afrika as gasheer vir die SKA-teleskoop aangewys word, sal dit die land bevoordeel.

Virusse verander om maklik oor te dra

2012-04-04 09:01

Twee studies wat wys hoe navorsers dit reggekry het om pluimvee-griepvirusse só te verander dat dit makliker oordra, word dalk gepubliseer.

Navorsers maak stamsel-deurbraak

2012-03-20 15:00

'n Groep navorsers van die raad vir wetenskaplike en nywerheidsnavorsing is die eerstes in Afrika om 'n deurbraak in stamseltegnologie te maak.

Goeie nuus uit Europa vir SKA

2012-03-17 08:01

Die Europese parlement het ’n deklarasie onderteken om die radio-astronomievennootskap tussen Europa en Afrika te versterk.

Piltdown-leuen: skurk in ’n jurk

2012-02-26 08:14

'n Wetenskaplike van Johannesburg meen hy het die antwoord gevind op een van die tergendse raaisels in die geskiedenis van die moderne wetenskap.

Toetsbuis-vleis ontwikkel om vleis te vervang

2012-02-20 22:35

Die wêreld se eerste “toetsbuis-vleis”, ‘n hamburger wat gemaak is van ‘n koei se stamselle, sal hierdie jaar vervaardig word.

Nuwe superkontinent vorm dalk by Noordpool

2012-02-09 14:01

'n Groep geoloë by die Yale-universiteit voorspel dat 'n nuwe superkontinent later oor die Noordpool kan vorm.

Te min onnies vir wiskunde, wetenskap in NW

2012-01-27 10:54

Een van die skole wat deur 'n afvaardiging in die Noordwes besoek is, is reeds vir 'n jaar sonder 'n wiskunde- en wetenskaponderwyser.

Gat in osoonlaag oor Noordpool

2011-10-03 10:09

‘n Gat in die osoonlaag wat vyf keer die grootte van Kalifornië is het hierdie lente oor die Noordpool gevorm, het wetenskaplikes gesê.

Einstein dalk verkeed bewys

2011-09-23 11:00

Fisici het sub-atomiese partikels gevind wat vinniger as lig kan beweeg, wat moontlik Einstein se teorie van relatiwiteit verkeerd kan bewys.

'Herskryf begrip van ons evolusie'

2011-09-09 07:05
220 menings

Ons sal na ons huidige begrip van menslike evolusie moet kyk en dalk selfs dele daarvan moet herskryf, sê prof. Lee Berger.

Student maak jas vir onsigbaarheid

2011-08-10 12:58

‘n Ongegradueerde student van Hongarye het ‘n optiese sfeer ontwikkel wat gebruik kan word om ‘n “onsigbaarheidsjas” te vervaardig.

SA moet in wetenskapinstansies belê

2011-07-30 18:30

Suid-Afrika moet in wetenskapinstansies belê omdat dit van kardinale belang is vir maatskaplike en ekonomiese ontwikkeling, sê Naledi Pandor.

Daggapyp lei SA prof na Shakespeare se beendere

2011-06-19 07:05

Het die beroemde skrywer Shakespeare dagga gerook of nie? ’n Groep Suid-Afrikaanse wetenskaplikes wil graag dié vraag beantwoord.

Twee SA-skoliere presteer in die buiteland

2011-05-17 17:01

Twee Suid-Afrikaanse skoliere het pryse ter waarde van sowat R430 000 by ‘n internasionale wetenskapuitstalling in Kalifornië losgeslaan.

Wetenskaplikes ontwikkel 'slim' plastiek

2011-04-21 21:43

Wetenskaplikes het ‘n nuwe tipe plastiek bekendgestel wat vanself kan herstel as dit aan gewone lig blootgestel word.

Brein-verbindings uitgelê

2011-04-11 21:51

Wetenskaplikes het dit vir die eerste keer reggekry om beide die verbindings en die funksies van senuweeselle tegelyk uit te lê.

'Lewe uit buitenste ruim' onsin, sê Nasa

2011-03-08 09:45

‘n Artikel in 'n joernaal wat beweer daar is tekens van lewe uit die buitenste ruim in ‘n meteoriet gevind, is deur Nasa verwerp.

Hadron-versneller weer aan die gang

2011-02-22 08:58

Die Europese Organisasie vir Kernnavorsing (CERN) se Groot Hadron-botser is gereed om volgende maand kerndeel-botsings volstoom te hervat.

Romantiese liefde ook 'n biologiese realiteit

2011-02-11 11:26

Mense in langtermynverhoudings kan op ‘n neurochemiese vlak presies dieselfde reaksie toon op hul maats as nuwe verliefdes, bewys 'n studie.

SA ruimte-agentskap bekend gestel

2010-12-09 22:55

Naledi Pandor, minister van wetenskap en tegnologie, he amptelik die Suid-Afrikaanse Nasionale Ruimte-agentskap bekend gestel.

Dollie die skaap wéér gebore

2010-12-08 15:23

Dollie die skaap is weer gebore nadat wetenskaplikes vier klone van haar gemaak het, het die Mail Online berig.

Star Wars-hologramme 'kan realiteit word'

2010-11-05 14:00

Bewegende driedimensionele hologramme, wat tonele uit die Star Wars- en Back To The Future-flieks eggo, kan moontlik ‘n realiteit word.

Nuwe tuiste vir Kaapstadse wetenskapsentrum

2010-11-03 04:22

Die MTN Wetenskapsentrum, wat binnekort herdoop sal word tot die Kaapstadse Wetenskapsentrum, het ‘n nuwe tuiste in Observatory.

See-sensus ontdek ou en nuwe spesies

2010-10-05 07:02

'n Pienk Jurassiese garnaal is in die see naby Australië gedurende ’n dekade lange sensus van see-organismes gevind.

Mikrobe help olieramp skoonmaak

2010-08-25 12:06

‘n Nuut ontdekte tipe mikrobe wat floreer in die olie-besmette Golf van Mexiko is onlangs deur wetenskaplikes ontdek.

‘Ons moet buiteruim kolonialiseer’

2010-08-10 14:44

Die wetenskaplike prof. Stephen Hawking het gewaarsku dat die mensdom sal verdwyn indien ons nie die buiteruim begin kolonialiseer nie.

Oudste honde-been geïdentifiseer

2010-08-04 01:33

Duitse wetenskaplikes het die wêreld se oudste honde-been ontdek wat bewys dat mense meer as 14 000 jaar gelede honde aangehou het.

Evolusie-stempel in die mens onthul

2010-07-13 14:31

Die dele van 'n menslike brein wat die meeste tydens kinderjare groei, is identies aan die breinstreke wanneer mense met primate vergelyk word.

Sintetiese lewe glo in laboratorium geskep

2010-05-21 11:00

’n Amerikaanse bioloog, dr. Craig Venter, beweer hy en sy navorsingspan het die eerste mensgemaakte sel ontwerp.

Fossiel van baba gevind

2010-04-22 07:22

DNS-toetse kan in die toekoms op Suid-Afrika se jongste fossielvonds gedoen word, en boonop is daar bene van nóg fossiele.

Soeke na ’stukkie God’ duur voort

2010-03-30 14:17

Die Hadron-versneller het 'n stap verder gevorder in sy soeke om ‘n partikel te ontdek wat moontlik ‘n “stukkie God” kan verteenwoordig.

Evolusie permanent by die Smithsonian

2010-03-18 05:09

Die Smithsonian-museum gaan ‘n permanente uitstalling wat die menslike evolusie oor ‘n tydperk van 6 miljoen jaar uitbeeld, bekendstel.

Rekenaarprogram lees gedagtes

2010-03-13 01:32

Wetenskaplikes van die Universiteit Kollege in Londen het ‘n rekenaarprogram ontwikkel wat mense se gedagtes kan lees.

Só ‘n fossiel van ‘n ou klip

2010-03-03 05:21

Vir John Ruggles het dit net soos ‘n vreemde klip gelyk, maar volgens wetenskaplikes is dit 'n asemrowende ontdekking.

Klein tree vir satelliet, reuse-sprong vir SA

2010-02-22 15:22

Volgens Naledi Pandor, minister van wetenskap en tegnologie, hoef Suid-Afrika vir geen land terug te staan as dit kom by tegnologie nie.

Stamsel-navorsing word uit joernale gehou

2010-02-03 02:33

'n Groep stamsel-kenners sê hulle glo joernale is besig om groot ontdekkings te ignoreer omdat keurders eerder hul eie werk bevoordeel.

Skilpad kry 'n nuwe vin

2010-01-30 05:11

'n Seeskilpad wat na bewering drie vinne in 'n haai-aanval verloor het, spog nou met 'n nuwe koolstofvesel vin wat haar help om te navigeer.

Dinosourus dalk oudste voël-voorsaat

2010-01-29 12:17

Wetenskaplikes het die fossiel van 'n voorheen onbekende dinosourus-spesie onthul, moontlik die oudste voorsaat van hedendaagse voëlspesies.

Wetenskaplikes wil Mona Lisa-geheim onthul

2010-01-27 09:16

Italiaanse wetenskaplikes het aansoek gedoen om die liggaam van Leonardo da Vinci op te grawe om te bewys die Mona Lisa is 'n self-portret.

Deurbraak vir veelvuldige sklerose-pasiënte

2010-01-24 17:36

Die Amerikaanse kos- en medisyne-owerheid het ’n medisyne goedgekeur wat pasiënte met veelvuldige sklerose vinniger help loop het.

Satellietsenders gaan valkies se geheime help ontrafel

2010-01-12 10:15

Voorpunttegnologie en navorsers se geesdrif gaan help om ’n klomp geheime van die oostelike rooipootvalkies te ontrafel.

Aus: Ja vir mens-dier oorplantings

2009-12-10 11:08

Australië het bekend gemaak dat kliniese eksperimente rondom die oorplanting van dierorgane op mense kan voortgaan.

Reuse-ysberg naby Australië

2009-12-09 21:04

’n Monster van ’n ysberg wat byna twee keer die grootte van die eiland Hong Kong is, is besig om na Australië te dryf.

Vel gegroei op die rug van 'n muis

2009-12-02 04:10

Met die gebruik van stamselle, kan wetenskaplikes nou menslike vel vinniger laat groei. Goeie nuus vir brandslagoffers.

Hadron-versneller breek reeds 'n rekord

2009-11-30 15:28

Die “Oerknal”-eksperiment by CERN het ‘n wêreldrekord behaal deur ‘n protonstraal tot die hoogste energievlak ooit te versnel.

UJ-dekaan vir sy navorsing vereer

2009-11-21 08:15

Prof. Tshilidzi Marwala aan die UJ is iemand wat graag “die grense in die ontdekking en vordering in wetenskap en tegnologie skuif”.

Werksplek bedreiging vir jou brein

2009-11-07 04:28

Die moderne werksplek is ‘n ruimte vol bedreigings en onbewuste vrese wat met jou kop kan smokkel en selfs breinkrag kan verwoes.

Ruimtetuie gaan met maan bots

2009-10-09 11:07

Wetenskaplikes gaan twee ruimtetuie met die maan laat bots om te bepaal of enige water of ys op die maanoppervlak teenwoordig is.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.