ARTIKELS OOR wereldbeker 2010

Sokker-moordenaar se vonnis bly dieselfde

2011-09-15 18:02

Die Duitser wat twee Italianers vermoor het ná ‘n argument oor sokker, se tronkvonnis van 14 jaar en 6 maande is genoeg, het die hof beslis.

Vrese oor terreur met WB vlam weer op

2010-05-31 07:21

Vrese oor die bestaan van daadwerklike planne om die Wêreldbeker-sokkertoernooi met terreur te ontwrig, is opnuut aangewakker.

WB-konsert se "Hope"-sanger oorlede

2010-05-26 18:42

Siphiwo Ntshebe , die tenoor wat die 10de Junie “Hope” by Fifa se Wêreldbeker-konsert sou gesing het, is oorlede.

Cronin waarsku teen winsbejag

2010-03-06 03:25

Jeremy Cronin, adjunkminister van vervoer, het lugrederye gewaarsku teen oormatige winsbejag tydens die Fifa Wêreldbeker-sokkertoernooi.

Sjebieneienaars wil drankwet teenstaan

2010-02-21 10:31

Sjebieneienaars in die Wes-Kaap dreig om die Wêreldbeker-sokkertoernooi in die Moederstad te ontwrig oor die nuwe drankwet.

Mandela nodig vir 2010 se sekuriteit

2010-01-18 10:38

Die bekende sokkerspeler Pele sê voormalige president Nelson Mandela het dalk 'n belangrike rol om te speel in sekuriteitskwessies rondom 2010.

Geen Viagra vir Engelse spelers

2009-12-06 20:51

Die Engelse Sokker Federasie het gerugte dat Fabio Capello dit oorweeg om sy spelers Viagra in te gee, ontken.

 

Operasie moet wag vir sokker

2010-06-02 06:33

Beplande operasies vir staatspasiënte sal tydens WB 2010 moet terugstaan sodat hospitaalbeddens oopgehou kan word vir noodgevalle in Pretoria.

Vuvuzelas vir party fraai en vir ander ’n lawaai

2010-05-31 07:15

Die debat oor lawaaierige vuvuzelas het ná die twee Super14-rugbywedstryde in die Orlando-stadion in Soweto ook onder rugby-aanhangers opgevlam.

Sewe sterre van SA in konsert vir WB 2010

2010-05-05 06:39

Die Suid-Afrikaanse musieksterre Freshlyground en die Grammy-bekroonde Soweto Gospel Choir gaan saam met talle internasionale kuns-tenaars op Fifa se afskop-konsert optree.

SA nie reg vir Wêreldbeker

2010-02-23 22:23

Met skaars drie maande tot afskop sê Fifa Suid-Afrika is nog nie gereed om die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi aan te bied nie.

Maradona besoek Pretoria skool

2010-01-20 06:28

Diego Maradona is met absolute entoesiasme deur skoolkinders van ‘n skool wat ondersteuning van Argentinië geniet, ontvang.

Zambië gee krag vir WB

2010-01-10 04:51

Zambië het ingestem om elektrisiteit aan Suid-Afrika tydens vanjaar se wêreldbeker sokkertoernooi te voorsien.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.