ARTIKELS OOR weermag

Papoea-Nieu-Guinee: Oud-bevelvoerder kaap weermag

2012-01-26 11:02

‘n Afgetrede bevelvoerder in Papoea-Nieu-Guinee het beheer oor die land se weermag geneem en eis dat die oud-premier heraangestel word.

Egiptiese premier kry meer mag

2011-12-07 16:28

Egipte se nuwe premier sê die regerende weermag het ekstra mag aan hom toegestaan en dat ‘n minister van finansies ook aangestel is.

Egipte moet gou besluit, sê Withuis

2011-11-25 17:11

Die oorhandiging van mag na ‘n burgerlike regering in Egipte moet so vinnig as moontlik” plaasvind, het die Withuis gesê.

300 vas ná soldaat in ontploffing sterf

2011-11-24 19:40

Verdedigingsmagte in Kenia het 300 inwoners in hegtenis geneem ná ‘n ontploffing op die grens ‘n soldaat gedood en 11 ander beseer het.

Twee SA soldate dood toe pantserwa omslaan

2011-11-12 22:27

Twee lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) is in ‘n padongeluk in Noordwes dood toe 'n pantserwa na 'n botsing omgeslaan het.

Slagoffers dagvaar VSA-weermag vir R6 miljard

2011-11-11 09:05

Slagoffers en familielede van die skietvoorval by ‘n militêre instansie in die VSA eis nou $750 miljoen (R6 miljard) skadevergoeding.

VSA soldaat hou Afgane se vingers as trofee

2011-11-01 15:20

‘n Amerikaanse stafsersant aangekla van die moord op drie Afgaanse burgerlikes het erken hy het hul vingers as oorlogstrofeë gehou.

Egiptiese betogings moet ondersoek word – weermag

2011-10-10 21:58

Die Egiptiese weermag het gevra dat die botsings tussen Christene en die militêre polisie, waartydens 25 dood is, ondersoek moet word.

Suid-Afrika kry gevorderde nuwe vliegtuig

2011-09-27 19:57

Die Suid-Afrikaanse lugvaartindustrie het sy nuwe veelsydige pronkveer, die High Performance Reconnaissance Light Aircraft, bekendgestel.

6 tronkbewaarders per gevangene in Suid-Soedan

2011-09-22 08:22

'n Geskiedenis van konflik in die streek het daartoe gelei dat daar tans sowat 6 tronkbewaarders per gevangene in Suid-Soedan is.

Verbod op gays in VSA weermag kom tot einde

2011-09-20 11:25
82 menings

‘n Beleid wat openlike homoseksualiteit in die Amerikaanse weermag verban het, is ná bykans twee dekades amptelik afgeskaf.

Dodetal in Tanzanië styg ná bootongeluk

2011-09-12 10:05

Die dodetal van die veerbootongeluk in Tanzanië het oornag gestyg en staan nou op meer as 240, terwyl talle lyke nog geïdentifiseer moet word.

Zuma swyg lank oor weermag-ontplooiing

2011-09-10 07:34

Eers nege maande nadat pres. Jacob Zuma die weermag na die Golf van Guinee ontplooi het, het hy die Na­sionale Vergadering (NV) daaroor ingelig.

Zim soek vroulike soldate

2011-08-30 10:53

Zimbabwiese owerhede daag vrouesoldate nou uit om aan die weermag se elite opleidingsprogram deel te neem.

Egipte: Vyf kry doodstraf vir roof, moord

2011-08-18 10:44

‘n Egiptiese hof het vyf misdadigers die doodstraf opgellê nadat hulle ‘n vulstasie beroof het en ‘n polisiebeampte vermoor het.

DRK-howe kan nie strafloosheid keer – Amnestie

2011-08-11 18:21

Die DRK benodig ‘n sterker regsstelsel om te veg teen strafloosheid vir misdade wat deur die weermag gepleeg word, sê Amnestie Internasionaal.

Geen waarnemers toegelaat tydens Egipte-verkiesing

2011-07-21 12:48

Onafhanklike waarnemers sal nie in Egipte toegelaat word tydens dié land se komende parlementêre verkiesing nie.

Lig verbod op gays in weermag, sê hof

2011-07-07 11:01

‘n Amerikaanse appèlhof het die Obama-administrasie beveel om die verbod op openlik gay mans en vroue in die weermag op te hef.

Video: Pantsering stop missiel in sy spore

2011-06-24 22:06

‘n Amerikaanse maatskappy het met pantsering vir die weermag vorendag gekom wat lyk na die soort wat VVV's in films teen skote beskerm.

Britse magte gewaarsku oor Facebook, Twitter

2011-06-15 16:50

Die Britse ministerie van verdediging het twee YouTube-videos opgelaai wat weermagpersoneel waarsku oor hul gebruik van sosiale media.

Soedan: Darfoerse stamlede tereggestel deur weermag

2011-06-10 16:36

Die Soedannese weermag het 16 lede van die Zaghawa-stam in Darfoer tereggestel nadat hulle probeer het om hulle gesteelde vee te red.

Weermag vra koeëlvaste onderbroeke

2011-04-14 13:31

Die Amerikaanse vloot is bekommerd oor manskappe se geslagsdele, maar dis nie siektes wat by hawes rondloop wat pla nie.

Toestande in weermag glo skokkend

2011-03-04 18:00

Die tussentydse weermag dienste-kommissie het skokkende bevindings gemaak oor toestande in die weermag.

Waghond: Egiptiese weermag het mishandel

2011-02-18 12:48

Gevangenes in Egipte is glo gedwing om kaal te bly en is aan lyfstraf en elektriese skokke blootgestel, meen die waghond Amnesty International.

Rekrute te lig in die broek vir rugsakke

2011-02-04 09:00

Geweeg en te lig. Dít was die dilemma wat rekrute die afgelope twee weke beleef het toe hulle tydens hul basiese opleiding huis toe gestuur is.

‘Ongedissiplineerde soldate hoort nie in weermag’

2010-12-17 07:26

Enigiemand wat nie lojaal en betroubaar is of dissipline en toewyding het nie, moenie in die weermag wees nie, het Jacob Zuma gesê.

'Chaos' in weermag se infantrie-eenhede

2010-12-02 20:05

Die leier van die weermagvakbond sê daar is chaos in die Infanterie-eenhede regdeur die land nadat weermaglede toegang geweier is.

SANW moet help om renosterstropery te keer

2010-11-15 16:28

SANParke het ‘n dringende versoek gerig dat die SA Nasionale Weermag (SANW) ingespan moet word om renosterstroping te help bekamp.

Weermagoffisiere kap 'perverse' plan

2010-11-11 08:19

’n Groep afgetrede hoë Britse offisiere het ’n skerp aanval op hul regering gedoen weens die drastiese besnoeiings op verdedigingsuitgawes.

Wittes verlaat weermag in hordes

2010-11-04 11:01

Volgens getalle wat aan die parlement voorgelê is, is wit mans besig om die weermag in hul hordes te verlaat, berig Business Day.

Weermag 'verneder' gevangenes vir inligting

2010-10-28 09:11

Die Britse weermag lei die ondervraers van gevangenes op om metodes toe te pas wat die Geneefse Konvensie verbreek, berig The Guardian.

Stafsersant geskors ná skêr-aanval

2010-10-26 08:37

Die stafsersant in die weermag wat haar meerdere met ’n skêr bygedam het, is summier uit die weermag geskors.

Gesteelde weermag-ammunisie op plaas gevind

2010-10-06 09:13

’n Groot hoeveelheid ammunisie wat na bewering by die Hoedspruit-lugmagbasis gesteel is, is op ’n plaas naby Carolina in Mpumalanga gevind.

Vakbonde ‘hoort nie in weermag nie’

2010-09-24 07:30

Die ANC stem saam met sy president Jacob Zuma en Lindiwe Sisulu, minister van verdediging: Vakbonde in die weermag is ’n euwel.

Weermag-aanstellings ondersoek

2010-09-14 07:41

Die weermag het ’n raad van ondersoek belê na die beweerde onreëlmatige aanstelling van reserwemagsoldate sonder enige militêre kwalifikasies.

Verbod op gays in weermag ‘ongrondwetlik’

2010-09-10 04:18

‘n Verbod op homoseksuele persone wat openlik kan dien in die Amerikaanse weermag is ongrondwetlik, het ‘n federale regter beslis.

Weermag moet terug na die grense – Mthethwa

2010-09-06 08:45

Nathi Mthethwa, minister van die polisie, meen die weermag moet terugkeer na die land se grense omdat talle misdadigers uit die buiteland kom.

Besnoeiings knou Britse weermag

2010-08-26 10:04

As die Britse regering voortgaan met planne om staatsuitgawes te besnoei, sal die weermag dalk gedwing word om vliegtuie by die VSA te leen.

Weermag by hospitale ontplooi

2010-08-20 11:14

Weermag-dokters het noodhulp by ses hospitale in Gauteng en KwaZulu-Natal wat deur die stakings geraak is verskaf.

SA soldate dalk gou na Afrika

2010-07-30 07:17

Pres. Jacob Zuma oorweeg die moontlikheid om soldate van die Suid-Afrikaanse weermag en die vloot in Somalië te ontplooi.

Beloofde kontrakte in die weermag ’n klug

2010-06-30 08:25

46 Diensvrywilligers in die Militêre Polisie meen hulle is onregverdig aan ’n lyntjie gehou deurdat hulle langtermynkontrakte belowe is, maar dit nie gekry het nie.

Vakbonde in weermag dalk verbode

2010-06-13 10:00

Die doodsklok kan lui vir vakbonde in die weermag indien die Wysigingswetsontwerp op Verdediging aanvaar word.

Geskorste soldate sit tuis en kry miljoene

2010-05-10 08:06

Die weermag betaal die afgelope agt maande meer as R5 miljoen per maand aan geskorste soldate wat by die huis sit.

Weermag het nie geld vir dít, maar wel vir dát

2010-04-12 06:19

Die weermag het nie geld om sy fregatte en duik­bote of Gripen-vegvliegtuie behoorlik te gebruik nie, maar bestee miljoene aan Mercedes-Benze.

Van skoonmaker tot ’n sersant in net ’n paar dae!

2010-03-11 07:45

Sy was begin Desember verlede jaar net ’n skoonmaker vir die weermag in Pretoria, maar enkele dae later het sy met die rang van sersant gespog.

DA kap regering oor studentegelde

2009-12-20 19:11

Die minister van verdediging en militêre veterane, Lindiwe Sisulu, moet uitvind hoekom millitêre studente se gelde nie betaal is nie.

Soldate sterf toe battery ontplof

2009-12-02 11:47

Sowat vier Indiese soldate is dood nadat ‘n ontploffing ‘n militêre basis in die noordelike staat van Punjab geruk het.

12 sterf in skietery by weermagbasis

2009-11-06 00:02

Gewapende mans het 12 mense doodgeskiet en sowat 31 mense gewond by die Fort Hood weermagbasis in Texas.

Generaals ry nou die soustrein

2009-10-23 06:28

Sowat 218 generaals in die weermag verdien nou saam minstens R91,335 miljoen jaarliks nadat hulle salarisse met 22% verhoog het.

Millitêrehoof vas vir korrupsie

2009-10-12 21:07

Die millitêrehoof van Gambië se weermag wat onlangs afgedank is, is in hegtenis geneem vir korrupsie en sal eersdaags aangekla word.

 

Britse weermag gaan meer as duisend offisiere afdank

2011-12-20 08:54

Meer as duisend Britse offisiere sal in die komende jare afgedank moet word, blyk uit ’n vertroulike dokument van die Britse weermag.

Libië: Nuwe weermag is topprioriteit

2011-12-05 10:40

Osama al-Juwali, die nuwe Libiese minister van verdediging, het gesê sy topprioriteit is om die land se weermag te herbou.

VN: 60 000 Soedannese ontwortel deur konflik

2011-11-25 11:08

Talle Soedannese burgers word geraak deur die konflik tussen die weermag en die rebelle in 'n staat naby die grens met Suid-Soedan.

Egiptenare ’n verkiesing beloof

2011-11-23 08:05

Die Egiptiese militêre raad het aangekondig dat ’n presidentsverkiesing teen Junie gehou sal word en dat die weermag nie na mag streef nie.

Verminkte soldate dalk werke kwyt

2011-11-12 18:27

Brittanje oorweeg om 16 500 van sy soldate te ontslaan – meer as dubbeld die oorspronklike beraming en selfs gewondes kan hul poste verloor.

Seksuele mishandeling by weermagakademie in Aus

2011-11-03 15:32

Ondersoeke in die hantering van vroue by Australië se voorste militêre kollege toon dat daar “laevlak seksuele teistering” plaasvind.

119 Russiese soldate pleeg in 2011 selfmoord

2011-10-13 18:58

Meer as ‘n honderd soldate in die Russiese weermag het sedert die begin van die jaar selfmoord gepleeg, het ‘n amptenaar gesê.

Ontsnapsimuleerder ’n eerste vir Afrika

2011-10-10 08:59

Die Suid-Afrikaanse Vloot het ’n splinternuwe duikbootontsnap-simuleerder waarmee duikbootbemanning opgelei word – 'n eerste vir die land.

Aus: Vroue kan nou in voorste linies veg

2011-09-27 09:08

Australië sal alle beperkings op geslag in sy verdedigingsmag ophef en vroue sal binnekort vir enige posisie kan kwalifiseer.

Gay vlootoffisier trou met lewensmaat

2011-09-21 08:03

’n Amerikaanse vlootoffisier en sy lewensmaat het getrou net nadat 'n omstrede wet van 18 jaar amptelike herroep is.

Nigerië: Nóg polisie om geweld te onderdruk

2011-09-19 10:02

Sowat 1 300 lede van Nigerië se onluste-polisie is in die geweldgeteisterde Plateu-staat ontplooi om sektariese geweld te onderdruk.

SA weermag sal in Zanzibar help

2011-09-11 09:22

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag gaan help met reddingspogings in Tanzanië ná die onlangse veerbootongeluk in Zanzibar.

Soedannese weermag teiken burgerlikes, sê menseregtegroepe

2011-08-30 14:03

Die Soedannese weermag het glo dodelike lugaanvalle op burgerlikes in dié land se Nuba-gebergtes uitgevoer.

Egiptiese weermag stop aktiviste in die tronk

2011-08-19 08:38

Twee jong Egiptiese mans wat beledigende slagspreuke oor die weermag uitgeroep het is tot ses maande tronkstraf gevonnis.

Bewerings oor 'mishandeling' in Nigeriese weermag ondersoek

2011-08-12 13:18

Bello Mohammed, Nigerië se minister van verdediging, het gesê hy sal bewerings dat soldate burgerlikes mishandel en aanval, ondersoek.

Soldate moet dalk honger marsjeer

2011-07-23 09:23

Soldate in die weermag se Algemene Steunbasis Potchefstroom sal eersdaags dalk moet begin leer om met ’n leë maag te marsjeer.

Ivoorkus: Rebellehoof nou weermagleier

2011-07-08 12:21

Genl. Soumaila Bakayoko, voorheen hoof van die Ivoorkus se rebellemag, is deur pres. Alassane Ouattara as weermagleier aangestel.

Vloot-rekruut sterf ná oefening in yskoue water

2011-07-02 09:16

’n Vloot-rekruut is vermoedelik weens ontbering dood nadat hy en sy makkers glo vroegoggend in ysige koue besig was om ’n dam oor te steek.

Tot 5 000 van Britse weermag sal moet loop

2011-06-22 09:00

Die jongste reeks besnoeiings van Britse militêre uitgawes het betrekkinge tussen die regering en die weermag aansienlike skade berokken.

Britse vloot en weermag vies oor besnoeiings

2011-06-15 08:30

Die hoof van die Britse vloot het sy stert uit protes teen die koalisieregering se drastiese verdedigingsbesnoeiings gelig.

Burkina Faso arresteer 93 soldate na muitery

2011-06-07 13:48

Burkina Faso het 93 soldate wat in ‘n muitery betrokke is, in hegtenis geneem nadat die soldate verwoesting in die hoofstad gesaai het.

Australiese weermag in seksskandaal

2011-04-06 12:02

‘n Jong rekruut in die Australiese weermag het glo afgeneem terwyl hy seks met ‘n vroulike kadet gehad het en die video via Skype versprei.

Egiptiese weermag nou op Facebook

2011-02-18 21:00

Die Egiptiese weermag het ‘n Facebook-groep gestig, wat teen Vrydagmiddag reeds meer as 66 000 lede gehad het.

Egiptiese weermag maak beloftes

2011-02-11 21:23

Die weermag in Egipte het belowe dat hulle die hervormings wat deur president Hosni Mubarak belowe is, sal implimenteer.

Obama sal wet teken wat gay soldate toelaat

2010-12-19 10:02

Die Amerikaanse senaat het ingestem om afstand te doen van 'n beleid wat troepe 17 jaar lank verbied het om openlik gay te wees.

SANW se wiele is pap

2010-12-03 06:43

Voertuie en toerusting van die Suid-Afrikaanse Weermag is só verouderd dat die VN sy finansiering gestaak het.

Soldate werk ’n uur, gaan huis toe

2010-12-02 07:15

By sommige weermagbasisse meld soldate om 08:00 aan vir diens en gaan om 09:00 weer huis toe, blyk uit 'n verslag wat lank geheim gehou is.

Willis salueer troepe

2010-11-12 12:35

Bruce Willis, bekend vir sy rolle in meestal aksieflieks, glo die régte sterre is lede van die weermag en militêre veterane.

G’n arts vir gewonde soldaat

2010-11-06 07:12

Die weermag het ’n hoëvlak-ondersoek belê nadat ’n vredesoldaat in Soedan deur aanvallers gewond is en geen dokter beskikbaar was nie.

Top Nieu-Seelandse wetenskaplike 'n liegbek

2010-10-29 00:57

Nieu-Seeland se weermag het sekuriteitstoegang tot op die hoogste vlak aan ‘n liegbek-wetenskaplike verleen.

SA soldaat sterf in Mosambiek

2010-10-26 14:00

Suid-Afrika se weermag sê twee van sy soldate het in Mosambiek afgedwaal en in 'n skietery met burgerlikes in dié land betrokke geraak.

Besnoeiings dien Britse magte reuse-knou toe

2010-10-20 09:07

Die Britse weermag – veral die vloot – gaan deels ontman word in die regering se reeks drastiese besnoeiings.

Leërbasis kan nie al sy karre opspoor

2010-09-29 07:41

Die situasie by die weermag se Leërsteunbasis Johannesburg is nie “gesond” nie, maar daar word hard gewerk om dit reg te stel.

Klagte ná vrou ‘vinger wys’

2010-09-15 07:45

In sý kultuur mag ’n vrou nie haar vinger vir ’n man wys nie omdat dit op ’n gebrek aan respek en onderdanigheid dui.

Soldate moet toe self kook

2010-09-13 08:39

Weermagstudente moes self in ’n menasie begin kook ná die kontrak van die maatskappy wat dit moes doen, verval het.

Geskorstes kry R72 miljoen

2010-09-07 08:18

Meer as ’n jaar sedert sowat 1 000 soldate met verpligte verlof huis toe is, het hulle nagenoeg R72 miljoen aan salarisse verdien.

Weermag dreig ook om te staak

2010-08-26 12:43

Soldate, wat by hospitale uithelp te midde van ‘n landwye staatsdiensstaking, dreig nou om ook deel te neem aan die staking.

3 soldate van SA in DRK verkla ná dronkmoles

2010-08-24 10:00

Drie Suid-Afrikaanse soldate gaan weens verskeie oortredings van die militêre gedragskode in Kinshasa aangekla word.

Nederlandse troepe onttrek uit Afganistan

2010-08-01 21:02

Nederland het begin met sy eerste fase om troepe uit Afganistan te onttrek, het die minister van buitelandse sake in Den Haag gesê.

117 verdagtes by myn vasgetrek

2010-07-10 03:07

Sowat 117 persone, insluitende onwettige mynwerkers en immigrante, is by die verlate St Helena-goudmyn in Welkom vasgetrek.

Weermag het groot tekort aan medici

2010-06-17 08:24

Amper 40% van mediese offisiersposte vir dokters en spesialiste by die weermag se drie militêre hospitale in die land is vakant.

Weermagopleiding vir Malema laat die wenkbroue lig

2010-05-15 07:44

Die uitnodiging om militêre diensplig aan Julius Malema en sy topbestuur te gee, skep die gevaar dat die weermag by partypolitiek betrek word.

Weermag veg om finansiële oorlewing

2010-05-05 07:04

Lindiwe Sisulu, minister van verdediging, het gister gekla oor die begrotingsknyptang waarin die weermag homself bevind.

Militêre range ‘sal dissipline verbeter’

2010-03-17 09:13

Die polisie se nuwe militêre rangstelsel word beskou as ’n kitsoplossing vir die gebrek aan dissipline en respek.

Soldaat in sop oor ‘onskuldige’ foto’s

2010-01-18 13:43

Die familie van ‘n Amerikaanse soldaat veg vir sy eer nadat foto’s van ‘n vierjarige familielid glo vir pornografie aangesien is.

Soldate se verhogings 'ten koste van aankope'

2009-12-18 07:58

Soldate gaan verhogings van tot 98% kry, ten koste van die regering se langtermynprogram vir aankope, het min. Lindiwe Sisulu gesê.

Kommissie ‘moet wegbly van vakbonde’

2009-11-19 08:15

Die tussentydse militêre dienskommissie (MDK) is deur die minister van verdediging aangesê om weg te bly van vakbonde af.

Kontrak vir Airbus-projek gekanselleer

2009-11-05 12:13

Die kabinet het besluit om die kontrak vir ‘n multi-miljardrand se Airbus A400M-militêre vragvliegtuie glo te kanselleer.

Regsman te 'vuil' vir hof

2009-10-16 09:45

Die sekssaak van ’n kapelaan in die lugmag moes gister in die militêre hof uitgestel word omdat sy prokureur te vuil was.

‘Bring diensplig terug!’

2009-09-11 06:44

Die NJOA sê hulle kyk daarna om wetgewing te wysig wat jongmense wat pas skool verlaat het, te verplig om ’n soort diensplig te doen.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bfn: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

SENIOR BUYER [AA/EE]

Johannesburg, South Africa
OUTGROW OUTSOURCED TECHNOLOGIES SA
R18000 - R20000

Bookkeeper Mozambique

Beira, Mozambique
Under African Skies Recruitment
Market Related

Legal Counsel

Randburg, South Africa
MultiChoice Africa
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 1.9 TDi Trendline MPV Dsl
2006
R 185,500.00

JEEP

Cherokee Country 4.0i 4x4 AT
1999
R 49,990.00

HYUNDAI

i20 1.4 GL 5-dr
2011
R 134,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.