Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR weer
Gallery

10 tornado's tref Texas

2013-05-17 09:40

Tien tornado's het deur die Amerikaanse deelstaat Texas beweeg en die lewe van minstens ses mense geëis. Kyk hier na foto's.

0 kommentaar 513 keer gelees

Reën, vloede eis 11 lewens in Mianmar

2013-05-03 17:53

Minstens 11 mense, waarvan die meeste goudmyners, is dood en vier word vermis nadat swaar reën in die ooste van Mianmar uitgesak het.

Storm laat verwoestingspoor in Arniston

2013-04-02 11:40

Die Kaap Agulhas-munisipaliteit sal R10 miljoen moet opdok om eiendom wat die afgelope naweek deur storms in Arniston verwoes is, te herstel.

Storms eis 10 in Madagaskar

2013-02-24 11:30

Tropiese sikloon Haruna en reën wat die eiland van Madagskar teister, het die lewe van 10 mense geëis, het die rampbestuuragentskap gesê.

Vier vermis ná swaar reën in KZN

2013-02-12 09:22

Vier mense is vermis ná 'n erge donderstorm in noordelike KwaZulu-Natal, het die departement van samewerkende regering en tradisionele sake gesê.

SAA-vlugte gekanselleer oor sneeustorm in VSA

2013-02-09 10:15

Twee SAA-vlugte tussen Johannesburg en New York is weens 'n sneeustorm in die Verenigde State gekanselleer,

'Einde in sig' vir ysige weer

2013-01-23 18:02

Die ysige weer in die Verenigde Koninkryk is amper iets van die verlede, met matiger toestande wat die vir die naweek voorspel word.

Sneeu maak amok in China

2013-01-20 11:20

Meer as 100 vlugte is vertraag en verskeie hoofweë in noordelike China is weens sneeuneerslae gesluit, het owerhede gesê.

Rekordtemperatuur in Sydney gemeet

2013-01-18 11:24

Die temperatuur in Sydney het 'n rekordvlak bereik, met die kwik wat in Australië se grootste stad tot 45,8 grade Celsius gestyg het.

Storm eis vier in Filippyne

2012-12-27 10:45

Minstens vier mense is dood in afsonderlike voorvalle in sentraal Filippyne ná 'n storm die gebied getref het, het beamptes gesê.

16 beseer ná fratsstorm in Limpopo

2012-12-17 11:36

Altesaam 16 mense is ernstig beseer in 'n fratsstorm wat die Tzaneen-gebied van Limpopo getref het, het die SABC berig.

Fidji staal hom vir verwoestende sikloon

2012-12-16 09:45

Die eilandnasie Fidji staal hom vir 'n sikloon wat vroeër die lewe van minstens drie mense in Samoa geëis het, het owerhede gesê.

Dodetal in Filippyne styg tot 115 ná tifoon

2012-12-05 07:23

'n Soldaat wat aan 'n reddingspoging deelgeneem het tel onder die 115 slagoffers wat dood is toe Tifoon Bopha die Filippyne getref het.

Man sterf ná weerlig hom tref

2012-11-09 07:15

'n Man is dood nadat weerlig hom getref het toe hy onder 'n boom skuiling gaan soek het, het die Ekurhuleni-nooddienste gesê.

VSA: Stormskade tot R432 miljard

2012-11-02 09:16

Skade van die verwoestende storm wat die ooskus van die Verenigde State getref en New York-stad lamgelê het, kan tot R432 miljard beloop.

Suide van Indië onder water

2012-11-01 07:26

Swaar reën het oorstromings veroorsaak en sowat 100 000 mense moes ontruim word ná 'n tropiese sikloon die suide van Indië getref het.

Sandy laat spoor van verwoesting in New York

2012-10-30 15:19

Orkaan Sandy het 'n spoor van verwoesting in New York gelaat, met grootskaalse ontwrigting in dienste en erge skade aan eiendom.

Durban-paaie gesluit ná swaar reën

2012-10-30 11:16

Talle paaie in Durban en omliggende gebiede is gesluit nadat dit swaar gereën het, terwyl nog reën vir die Oos-Kaap voorspel word.

12 sterf in greep van superstorm Sandy

2012-10-30 06:30

Minstens 12 mense is dood in die Verenigde State en Kanada nadat orkaan Sandy die ooskus getref het, het plaaslike beamptes gesê.

Orkaan Sandy kelder Obama se reisplanne

2012-10-29 17:40

Die Amerikaanse president, Barack Obama, het 'n verskyning by 'n politieke veldtog in Florida weens orkaan Sandy gekanselleer.

Drie dood ná tropiese storm Viëtnam tref

2012-10-29 11:53

Minstens drie familielede is dood nadat die tropiese storm Son-tinh sterk winde en swaar reën in Viëtnam veroorsaak het.

Twee steeds soek ná Oos-Kaap-vloede

2012-10-24 16:48

Die polisie in Port Elizabeth en Uitenhage is steeds op soek na twee mense wat die afgelope naweek tydens 'n storm in die Oos-Kaap verdwyn het.

Gure weer laat verwoestingspoor

2012-10-21 14:44

Reën maak steeds amok in die Oos-Kaap en dele van die N2 is vir verkeer gesluit, het die Oos-Kaapse rampbestuursentrum gesê.

Gedeelte van N2 sak ineen weens gure weer

2012-10-21 07:40

'n Gedeelte van die N2 tussen Grahamstad en Port Elizabeth het weens swaar reën ineengesak, het die provinsiale regering gesê.

Naweek van storms lê voor

2012-10-19 08:31

Die weerdiens het waarskuwings uitgereik vir swaar reën en erge donderstorms wat dié naweek oor groot dele van SA verwag word.

Swaar reën saai chaos in Moederstad

2012-09-28 08:33

Die Stad Kaapstad sê swaar reënbuie wat die skiereiland geteister het, het grootskaalse ontwrigting in ‘n aantal gebiede veroorsaak.

 

Ses sterf toe 10 tornado's Texas tref

2013-05-16 17:48

Tien tornado's het oornag deur die Amerikaanse deelstaat Texas beweeg en die lewe van minstens ses mense geëis.

Swaar reën in Mpumalanga verwag

2013-04-18 14:59

Swaar reën word die volgende twee dae in Mpumalanga verwag en 'n waarskuwing is aan inwoners uitgereik, het 'n woordvoerder gesê.

Sneeu maak amok in Europa

2013-03-12 14:28

Die Frankfurt-lughawe, Europa se derde besigste lughawe, is weens swaar sneeu gesluit en meer as 200 vlugte is reeds gekanselleer.

Seun sterf ná weerlig hom tref

2013-02-12 12:55

'n Tienerseun is dood en 'n 16-jarige meisie het brandwonde opgedoen nadat weerlig hulle Msintsane naby Mthatha getref het.

Sneeustorm ruk dele van VSA tot stilstand

2013-02-09 11:40

Duisende vlugte is vertraag en verskeie paaie is gesluit nadat 'n sneeustorm die noordoostelike Verenigde State getref het.

Hittegolf tref SA

2013-01-25 11:18

Verskeie dele van die land ervaar die derde dag van 'n intense hittegolf, het 'n voorspeller van die Suid-Afrikaanse Weerdiens gesê.

Myn gesluit ná vloede in Limpopo

2013-01-22 10:38

Vloede in Limpopo het 'n steenkoolmyn gedwing om bedrywighede te staak, het Coal of Africa Limited (CoAL) gesê.

Swaar reën oor naweek verwag

2013-01-18 17:19

Swaar reën word oor die naweek in ses provinsies verwag, het die Suid-Afrikaanse weerburo gesê, en gewaarsku dat vloede kan voorkom.

Weerdiens waarsku oor hittegolwe

2013-01-08 10:58

Suid-Afrika se weerdiens het waarskuwings vir verskeie stede in die land uitgereik, met temperature wat tot 39°C kan bereik.

Bibberweer in Rusland eis reeds 128

2012-12-26 14:39

Minstens 128 mense het tot dusver in bibberweer in Rusland gesterf, het die Interfax-nuusagentskap berig.

Tifoon-dodetal in Filippyne meer as 1 000

2012-12-16 13:00

Die dodetal van die sterkste tifoon wat die Filippyne vanjaar getref het, staan op 1 000 kan kan steeds skerp styg, het die regering gesê.

Sneeu maak amok in Serwië, Kroasië

2012-12-09 13:11

Ysige koue en swaar sneeuneerslae in dele van Europa het tot die dood van 5 mense gelei en vervoerdienste ontwrig.

Donderstorms in Gauteng verwag

2012-11-09 13:46

Paramedici is op 'n hoë gereedheidsgrondslag geplaas nadat die weerdiens gesê het donderstorms word in die meeste dele van Gauteng verwag.

Twee sterf in sneeustorm by China se Groot Muur

2012-11-05 09:18

Twee bejaarde toeriste is dood en nog een word vermis nadat hulle in hewige sneeustorms vasgekeer is tydens 'n besoek aan die Groot Muur van China.

Vermiste Britse seun se lyk op eiland gevind

2012-11-02 07:15

'n 12-jarige Britse seun wat verdwyn het toe hy in stormsterk winde sy fiets op 'n Franse eiland gaan ry het, is dood, het aanklaers gesê.

Sandy: SA gereed om te help

2012-10-30 16:24

Amptenare van die Suid-Afrikaanse konsulaat is gereed om Suid-Afrikaners te help wat weens Orkaan Sandy in die moeilikheid is.

Ergste ramp tref stadvervoer ná orkaan

2012-10-30 12:15

Vloede het sewe treintonnels en ses busdepots oorstroom – in die ergste ramp in die geskiedenis van stadvervoer, het die netwerk gesê.

Sandy: Waarskuwing by reaktor uitgereik

2012-10-30 08:41

Die Amerikaanse maatskappy Excelon Corp het 'n waarskuwing by die Oyster Creek-kernkragreaktor in New Jersey uitgereik.

Orkaan Sandy: Sterftes onafwendbaar

2012-10-29 17:50

Martin O'Malley, goeweneur van Maryland, het gesê sterftes is onafwendbaar terwyl orkaan Sandy besig is om op die gebied af te pyl.

New Yorkse aandelemark gesluit weens Orkaan Sandy

2012-10-29 12:59

Die New Yorkse aandelemark is gesluit weens vrese dat Orkaan Sandy aan die VSA se ooskus verwoesting kan saai.

VSA: Ooste wag in angs op superstorm

2012-10-29 07:24

Inwoners van groot dele van die ooste van die VSA het teen vroegoggend in angs gewag terwyl 'n enorme orkaan op die gebied afgepyl het.

Stortvloed eise ná haelstorm

2012-10-24 08:39

'n Verwoestende haelstorm wat dele van Gauteng die naweek getref het, het tot 'n stortvloed versekeringseise gelei.

Honderde reeds ontruim weens reënchaos

2012-10-21 09:31

Meer as 2 000 mense is uit hul oorstroomde huise in die Nelson Mandelabaai-metro in die Oos-Kaap ontruim, is berig.

Reën veroorsaak chaos in PE

2012-10-19 17:52

Meer as 500 mense in Port Elizabeth is weens swaar neerslae uit hul huise ontruim, het die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit bevestig.

Swaar reën teister Oos-Kaap

2012-10-18 08:37

Port Elizabeth en ander dele van die Oos-Kaapse kus het onder swaar reën deurgeloop en talle voertuie is ook meegesleur.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.