ARTIKELS OOR wedstrydknoeiery

Zim-spioen aangekla van afpersing

2012-02-29 15:00

'n Zimbabwiese intelligensie-agent word daarvan verdink dat hy die hoof van die Zimbabwiese sokkervereniging (Zifa) afgepers het.

Indië soek antwoorde oor knoei-bewerings

2011-11-21 09:38

Indië se sportminister het sy land se krieketraad versoek om bewerings te ondersoek dat ’n WB-halfeindstryd destyds in dié land beknoei is.

Ondersoek oor Hansie weer geopen

2011-11-15 11:44

Die ondersoek na wedstrydknoeiery waarby Hansie Cronjé betrokke was, sal glo heropen word ná nuwe besonderhede aan die lig gekom het.

Wedstrydknoeiers skuldig, sê hof

2011-11-01 14:52

Die Pakistanse krieketspelers Salman Butt en Mohammad Asif is in 'n Londense hof skuldig bevind op aanklagte van wedstrydknoeiery.

Krieketraad wil saam met Interpol korrupsie beveg

2011-09-30 11:08

Die Internasionale krieketraad voer samesprekings met Interpol oor 'n amptelike samewerkingsooreenkoms om korrupsie in die sport uit te roei.

Man in hof oor wedstrydknoeiery

2011-06-09 17:39

‘n Man het in die landdroshof in Kaapstad verskyn op aanklagte van wedstrydknoeiery, nadat die Valke hom in hegtenis geneem het.

Oud-krieketkaptein onthul knoeiery

2011-05-03 14:02

'n Oud-krieketkaptein van Sri Lanka het aangekondig dat hy die IKR gaan inlig oor voorvalle van wedstrydknoeiery tydens sy loopbaan as speler.

WB-krieket: Pakistan oor knoeiery gewaarsku

2011-03-28 12:15

Pakistan se minister van binnelandse sake, Rehman Malik, het gesê hy hou dié land se krieketspan "fyn dop" in die Wêreldbeker-toernooi.

Fifa ondersoek moontlike wedstrydknoeiery

2011-03-10 13:55

Die sokkerliggaam Fifa het aangekondig dat hy dissiplinêre verhore sal hou vir ses wedstrydbeamptes wat van wedstrydknoeiery verdink word.

Sumo-stoeiers erken sms-sondes

2011-02-03 11:32

Japan se nasionale sport, Sumo-stoei, is opnuut deur 'n skandaal getref nadat drie stoeiers erken het dat hulle by selfoonknoeiery betrokke was.

Krieketspeler se aansoek om asiel ondersoek

2010-12-24 15:38

'n Komitee van die Pakistanse krieketraad is ingelig dat die paaltjiewagter Zulqarnain Haider, wat asiel in Engeland soek, aan 'swak senuwees' lei.

Haider ‘sou nie speel’

2010-11-14 14:54

Zulqarnain Haider se skok-bewerings van wedstrydknoeiery in die afgelope eendagreeks teen Suid-Afrika het opnuut onder die vergrootglas gekom.

Pakistan-paaltjiewagter tree uit

2010-11-09 12:39

Zulqarnain Haider, die Pakistanse paaltjiewagter wat uit Doebai gevlug het nadat hy dreigemente ontvang het, het sy uittrede uit krieket aangekondig.

Krieket opnuut in chaos

2010-11-09 08:52

Die geheimsinnige verdwyning van een van Pakistan se spelers het krieket opnuut in ’n chaos gedompel en ’n skadu gewerp oor dié span se reeks teen SA.

Mickey onthul knoei-skok

2010-10-29 07:15

Die Proteas het ’n sterk vermoede gehad dat daar met die uitslag van ’n bepalende kitswedstryd teen Pakistan drie jaar gelede geknoei is.

Proteas-reeks ‘met valkoë dopgehou'

2010-10-26 10:13

Krieketbase sal die reeks tussen SA en Pakistan “met valkoë dophou” om ’n herhaling te vermy van die knoeisage wat dié sport op sy kop gekeer het.

Krieketbaas moet jammer sê

2010-09-23 14:50

Die voorsitter van die Pakistanse krieketraad is met regstappe gedreig indien hy sou weier om Engeland se span om verskoning te vra oor sy uitlatings.

Baas van IKR se kop ‘nóú geëis’

2010-09-21 08:46

"Die ondersoek na Pakistan se beweerde wedstrydknoeiery was “eensydig” en die kop van Haroon Lorgat, uitvoerende hoof van die IKR, “moet nóú rol”.

Knoeiery: Ponting gekant teen span-skorsing

2010-09-08 16:07

Australië se kaptein Ricky Ponting het beamptes gevra om nie die Pakistanse krieketspan te skors na bewerings van wedstrydknoeiery nie.

Knoeiery-skandaal: Spelers se bates ondersoek

2010-09-06 11:39

Pakistan se regering krieketspelers se bates ondersoek ná aantygings oor wedstrydknoeiery in die nasionale span.

'Knoeiery is Indië se skuld'

2010-09-03 11:01

Pakistan se hoë kommissaris in Londen het 'n nuwe stertjie by die jongste krieketskandaal gevoeg toe hy die blaam voor Indië se deur gelê het.

'Knoeiers' uit Pak-span gelaat

2010-09-02 12:27

Pakistan se spanbestuur het aangekondig dat die drie krieketspelers wat by moontlike wedstryd-knoeiery betrokke is, uit die span gelaat is.

Nog 3 glo vas oor ‘knoeiery’

2010-09-01 08:03

Krieket se nuutste knoei-sage het verder uitgekring, toe nog drie mense in hegtenis geneem is in verband met die beweerde omkopery van spelers.

'Wedstrydknoeiers moet tronk toe'

2010-08-31 08:35

'Krieketspelers wat hulle skuldig maak aan wedstrydknoeiery moet nie net lewenslank geskors word nie, maar sommer ook in die tronk gegooi word.'

Knoeiery: SA wedstryde dalk ondersoek

2010-08-30 16:43

Twee wedstryde tussen Suid-Afrika en Pakistan kan ondersoek word ná bewerings dat sowat 80 Pakistanse krieketwedstryde “verdag” voorgekom het.

Kiwis soek vinnige besluit oor skandaal

2010-08-30 11:27

Nieu-Seeland Krieket vra vir ‘n vinnige besluit oor die beweerde knoeieryskandaal waarby lede van die Pakistanse krieketspan betrek word.

 

Zim skors 80 sokkerspelers

2012-02-01 13:42

Die Zimbabwiese sokkervereniging het 80 spelers geskors oor 'n wedstrydknoeiery-skandaal waarby sindikate in Asië betrokke is.

Voormalige Orlando Pirates-baas in hof

2011-11-16 09:07

Die voormalige bestuurder van Orlando Pirates het vlugtig in verband met beweerde wedstrydknoeiery in die hof verskyn.

Wedstrydknoeiers gevonnis

2011-11-03 14:30

Die Pakistanse krieketspelers Salman Butt en Mohammad Asif is onderskeidelik tot 30 maande en een jaar tronkstraf gevonnis weens wedstrydknoeiery.

Fifa bied amnestie vir knoeiery-inligting

2011-10-18 13:12

Die wêreldsokkerbeheerliggaam, Fifa, het gesê hy sal belonings en amnestie aanbied vir inligting oor wedstrydknoeiery en korrupsie in sokker.

Steve Waugh slaag leuentoets

2011-07-20 13:07

Die voormalige Australiese kaptein Steve Waugh het 'n leuenverklikkertoets ondergaan as deel van 'n veldtog om korrupsie in dié sport uit te roei.

Fifa bestry wedstrydknoeiery met R192m

2011-05-09 18:53

Fifa het beloof om 20 miljoen Euro (sowat R192 miljoen) te spandeer en saam met Interpol toe te slaan op wedstrydknoeiery in sokker.

Pakistan-paaltjiewagter terug ná doodsdreigemente

2011-04-18 12:50

Die voormalige paaltjiewagter van Pakistan, wat verlede jaar na Londen gevlug het, het besluit om na sy land terug te keer.

Geskorste krieketspelers sál verhoor word

2011-03-17 14:46

'n Hof het beslis dat die drie geskorste krieketspelers van Pakistan, wat van wedstrydknoeiery aangekla word, strafregtelik verhoor kan word.

Knoeiery: Spelers gevonnis

2011-02-06 13:57

Die IKR het drie Pakistanse krieketspelers vir minstens vyf jaar geskors nadat hulle aan wedstrydknoeiery skuldig bevind is

Geen besluit in wedstrydknoeiery-verhoor

2011-01-11 18:00

‘n Anti-korrupsie verhoor teen drie Pakistanse krieketspelers wat Dinsdag geëindig het, kon tot geen gevolgtrekking kom nie.

Knoeiery: Nóg vier spelers glo betrek

2010-12-01 12:46

'n Video is van die beroepswedder Mazhar Majeed vrygestel waarin hy onthul hoe hy vier ander krieketspelers ook by wedstrydknoeiery betrek het.

Pakistanse paaltjiewagter van kontrak gestroop

2010-11-11 10:29

Zulqarnain Haider, die Pakistanse paaltjiewagter wat na Londen gevlug het, is deur sy krieketbase geskors en van sy kontrak gestroop.

Mickey Arthur ontken knoei-onthulling

2010-11-09 11:29

Mickey Arthur het ontken dat hy beweer het wedstrydknoeiery het in 2007 in 'n kitswedstryd tussen Pakistan en die Proteas plaasgevind.

Pakistan waarsku Mickey Arthur

2010-11-08 18:37

Pakistan se krieketraad het die voormalige breier Mickey Arthur gewaarsku om nie knoei-bewerings in sy outobiografie te herhaal nie.

Zim-sokkerhoof afgedank

2010-10-27 14:11

Die uitvoerende hoof van Zimbabwe se sokkervereniging is afgedank na bewerings van wedstrydknoeiery en diefstal aan die lig gekom het.

'Wedstrydknoeier' se vriend dood gevind

2010-10-04 12:55

Die voorsitter van 'n sokkerklub wie se vriend by krieket se beweerde wedstrydknoeiery betrokke is, is dood in sy motorhuis aangetref.

Knoeiery: Eks-meisie met dood gedreig

2010-09-21 11:19

Die eks-meisie van een van die drie geskorste krieketspelers, wat van wedstrydknoeiery verdink word, het doodsdreigemente ontvang.

Krieket-mafia moet gevang word

2010-09-09 07:46

Die Internasionale Krieketraad (IKR) moet ondersoekbeamptes inspan om spelers vir wedstrydknoeiery te nader en uit te vang.

Sachin swyg oor wedstrydknoeiers

2010-09-07 09:40

Sachin Tendulkar weier om te onthul of hy al in sy krieketloopbaan deur beroepswedders of wedstrydknoeiers genader is.

Pakistanse krieket-krisis vererger

2010-09-05 10:07

Die krisis in Pakistanse krieket is besig om te vererger nadat 'n spanmaat gesê het dat spelers feitlik met elke wedstryd geknoei het.

Knoeiery: Drie spelers aangekla, geskors

2010-09-03 00:02

Drie krieketspelers is ingevolge die Internasionale Krieketraad se anti-korrupsie gedragskode aangekla weens beweerde wedstrydknoeiery.

Knoeiery: drie se toer verby?

2010-09-02 09:46

Drie Pakistanse krieketspelers wat betrokke is by bewerings van wedstrydknoeiery is na Londen toe vir ondervraging en dit lyk of hul toer verby is.

Knoeiery: Aus-spelers sê hulle is genader

2010-08-31 09:48

Die Australiese krieketspeler Shane Watson het onthul dat hy tydens verlede jaar se Reeks om die As, deur ‘n onwettige beroepswedder genader is.

Pakistan: Spelers word van verraad aangekla

2010-08-31 04:18

‘n Pakistanse prokureur het die nasionale krieketspelers wat glo wedstryde in ruil vir geld gemanipuleer het, van verraad aangekla.

Knoeieryskandaal: IKR wag vir polisieverslag

2010-08-30 14:11

Sharad Pawar, president van die Internasionale Krieketraad, sê daar sal voorlopig geen stappe teen Pakistanse spelers i.v.m. 'n knoeieryskandaal geneem word nie.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.