ARTIKELS OOR water

Duisende sonder water in Kaapstad

2012-05-27 12:29

Duisende inwoners van die Moederstad is sonder water nadat ‘n waterpyp gebars het, het die Stad Kaapstad gesê.

Diepsloot: Waterprobleem is 'ingewikkeld'

2012-04-20 07:00

Die adjunk-minister van waterwese sê die probleme met drinkwater in dele van Diepsloot – noordwes van Johannesburg – is ingewikkeld.

Ventersdorp se water 'verbeter nie' – DA

2012-04-05 17:00

Die toestand van water-dienslewering het nie verbeter in Ventersdorp in Noordwes nie, het die 'n woordvoerder van die DA gesê.

Water vir 217 000 in Noordwes

2012-04-01 21:32

Meer as 217 000 mense in drie munisipaliteite sal baat vind by ‘n grootskaalse waterprojek wat by Taung in Noordwes bekend gestel is.

Regering het nie genoeg geld vir water-tydbom

2012-03-23 13:00

Die minister van waterwese en omgewingsake het erken dat die regering net tot 2014 het om probleme met suur mynwater in Gauteng op te los.

Minister gekap oor waterlisensies vir myne

2012-03-22 09:00

Altesaam 53 myne in die land het nie waterlisensies nie, het die minister van waterwese in die parlement erken.

VN waarsku oor wêreldwye waterkrisis

2012-03-14 13:10

Die Verenigde Nasies het gewaarsku dat die wêreld binnekort voor 'n oorweldigende waterkrisis te staan kan kom.

Groen Skerpioene bekyk gif in spruit

2012-02-21 09:01

Die Blou en Groen Skerpioene stel ondersoek in nadat sianied verlede week in ’n spruit in KwaZulu-Natal beland het.

Suur mynwater in dorp se pype

2012-02-16 07:06

“Dit is ’n krisis. Die water is nie net ondrinkbaar nie; dis ook dodelik,” het ontstelde inwoners van die dorp Carolina gesê.

Kaapse voorstad sonder water in hittegolf

2012-02-05 12:56

Inwoners van Pinelands naby Kaapstad kan vir die grootste deel van die dag sonder water wees nadat 'n waterpyp gebars het.

eThekwini se rioolstelsel loop oor

2011-11-29 22:51

Die eThekwini-munisipaliteit het ‘n gesondheidswaarskuwing uitgestuur nadat die rioolsistelsel weens swaar reën oorstroom het.

Waterbronne erg onder druk

2011-11-15 08:18

Rejoice Mabudafhasi, die adjunkminister van waterwese en omgewingsake, het gesê die helfte van SA se riviere en vleie word bedreig.

Dorpe in Mpumalanga sonder water

2011-10-12 09:05

Inwoners van eMalahleni (Witbank), Ogies en Phola in Mpumalanga sit reeds ‘n week lank sonder water, het Beeld berig.

Krane in Bloem steeds droog

2011-09-19 21:03

Duisende inwoners van Bloemfontein is sonder water te midde van reservoir-probleme wat vererger is toe ‘n pyp by 'n dam gebars het.

Miljoene elke maand 'in die water gegooi'

2011-09-14 08:00

Terwyl meer as R25 miljoen se water maandeliks weens gebarste pype in Kimberley vermors word, sit inwoners kort-kort sonder water.

Kby mors verstommende hoeveelheid water

2011-09-08 08:09

Die Sol Plaatje-munisipaliteit verloor meer as 731 olimpiese swembaddens se water per maand weens pype wat gereeld bars.

'Te veel uraan in Potch se water'

2011-09-01 07:03

Die hoeveelheid uraan in Potchefstroom se drinkwater is “soms” 21 keer hoër as dié in Ventersdorp s’n, sê prof. Frank Winde.

Minister: ‘SA sal watertekort ly’

2011-08-26 12:03

Die adjunkminister van waterwese en bosbou, Rejoice Mabudafhasi het by die vyfde wêreld-waterweek gesê Suid-Afrikaners moet water bespaar.

Miljoene geleen vir water, riool in Zim

2011-08-18 16:53

Die Afrika-ontwikkelingsbank het $29.6 miljoen aan vyf Zimbabwiese stede geleen vir die opgradering van hulle water- en rioolstelsels.

Talle waterfilters foefie, wys studie

2011-07-28 09:01

Suid-Afrikaners moet nie ’n rat voor die oë gedraai word deur elke Jan Rap en sy maat wat ’n waterfilter aan hulle wil verkoop nie.

Drinkwater in Kaap skoonste in die land

2011-07-01 09:16

Die Wes-Kaap het die beste watersuiweringsaanlegte in die land, toon die departement van waterwese se jongste groendruppel-verslag.

Watertoevoer na Edenburg afgesny

2011-05-27 15:26

Die watertoevoer na Edenburg gaan onderbreek word vir opgradering aan die infrakstruktuur, het Johannesburg Water gesê.

Water in Loskopdam baie besmet

2011-03-31 14:43

Die water in die Loskopdam in Mpumalanga is besig om “vinnig agteruit” te gaan, met permanente bakterieë wat op die oppervlak sigbaar is.

'Baie onbenutte ondergrondse water in SA'

2011-03-23 08:06

Die water in Suid-Afrika se damme en riviere word reeds byna tot kapasiteit benut, maar daar is nog báie onbenutte ondergrondse water.

SA se ekosisteme is 'skokkend'

2011-03-22 13:46

Suid-Afrika word bedreig, en as iets nie dringend gedoen word nie, sal die land ‘n waterkrisis in die gesig staar, meen 'n navorser.

Voldoende water ‘is nié gratis’

2011-03-22 09:00

"Almal het deesdae selfone en televisiestelle. Waarom kan hulle nie ook betaal vir voldoende water en sanitasie nie?"

Paniek oor water kom gou, waarsku kenner

2011-02-19 17:41

Stedelinge in Suid-Afrika kan teen die jaar 2020 'n enorme waterkrisis beleef, het 'n kenner in Sandton gewaarsku.

Baba verdrink byna in reënwater

2011-01-10 20:00

Paramedici kon daarin slaag om ‘n 18 maande oue baba se lewe te red nadat hy in ‘n swembad geval het, het ‘n woordvoerder gesê.

Pasiënte geskuif toe hospitaal oorstroom

2011-01-02 22:43

Pasiënte by die Dr Malizo Mpehle-hospitaal in Tsolo moes na ander hospitale geskuif word nadat die gebou oorstroom het.

Waternood dreig in Hermanus

2010-12-23 21:23

Die Overstrand-munisipaliteit het gesê daar is 'n erge tekort aan water in die vakansiedorp Hermanus en beperkings is reeds geïmplementeer.

Giftige alge in Kaapse water gevind

2010-12-16 19:18

Die Stad Kaapstad het mense gewaarsku om weg te bly van die Wildevoel Vlei in Noordhoek-vallei aangesien die water giftig is.

Wateroorlog breek amper uit

2010-12-11 08:07

’n Wateroorlog het gedreig toe ’n vragmotor en sleepwa met meer as 6000 kanne water in Mandlenkosi stilgehou en begin water uitdeel het.

Water in Kaapstad dalk gouer op weens migrasie

2010-12-06 07:07

Owerhede moet Kaapstad se watervoorsieningstrategie nou herbedink as gevolg van die tienduisende mense wat die stad binnestroom.

Goeie uitslae moeilik as dit só lyk

2010-11-28 07:36

Talle skole in Suid-Afrika het geen basiese geriewe soos krag, water of sanitasie nie – maar is nogtans onder druk akademiese te presteer.

In Beaufort-Wes kan jy nou net een keer in 36 uur bad

2010-11-24 07:06

Die droogte in die Sentraal-Karoo het nou so erg geword dat die Beaufort-Wes-munisipaliteit ’n beurtwaterstelsel ingestel het.

'Munisipaliteite reeds vasgevat oor water'

2010-10-23 14:30

Die departement van waterwese en omgewingsake is reeds besig om munisipaliteite wat hul water-infrastruktuur afskeep, vas te vat.

Skool sluit deure weens waternood

2010-10-20 10:05

Die Gekombineerde Skool Steynsrus met sy meer as 500 leerlinge moes noodgedwonge sy deure sluit weens ’n waternood.

Waterkrisis sal SA nie tref, sê departement

2010-10-02 06:35

Die departement van waterwese sal sorg dat geen waterkrisis SA tref nie, meen Nobubele Ngele, waarnemende direkteur-generaal van waterwese.

Botswana hotel bekroon terwyl die San ly

2010-09-19 11:16

Te midde van die regstryd om water tussen die San-bevolking en die Botswana-regering, het ’n hotel hier ’n wêreldgesogte prys gekry.

Taakspan aangestel om suur water te ondersoek

2010-08-20 04:57

Die minister van waterwese, is beveel om dringend 'n taakspan aan te stel om die suur mynwater in sommige provinsies te ondersoek.

Water is Kaapstad se grootste skuldlas

2010-08-03 18:48

Die Kaapstadse munisipaliteit sit met ’n waterrekening van R1,3 miljard wat hy op sy maag kan skryf en met die naaste emmer water kan afwas.

'JHB water veilig'

2010-05-27 15:20

Oorsese besoekers sal Johannesburg se water kan drink sonder enige vrese dat dit vuil of onveilig is, het Johannesburg Water gesê.

Ministers aangekla weens besoedeling

2010-05-07 19:05

Kriminele aanklagte is aanhangig gemaak teen drie kabinetministers weens die besoedeling van Suid-Afrika se waterbronne.

Ag siesa! Wat maak julle daar!?

2010-03-16 06:33

'n Inwoner van Biesiesvlei in Noordwes het klagte van poging tot moord en die oortreding van die Waterwet teen die Ditsobotla- plaaslike owerheid aanhangig gemaak.

Waterkrisis word erger

2009-11-26 06:34

As daar nie gou verligting kom vir George se watersituasie nie, kan die dorp se waternetwerk tydelik afgesluit word.

Waterprojek kry R500 milj hupstoot

2009-11-09 20:23

Suid-Afrika het ‘n gesamentlike ooreenkoms vir 'n waterprojek met Nederland onderteken om sodoende plattelandse gebiede te help.

Jhb sonder water

2009-10-12 16:20

Verskeie gebiede in Johannesburg sal dié week sonder water wees as gevolg van werk om waterinfrastruktuur te verbeter.

 

Egpaar 'skuld' R1,5 milj vir water, ligte

2012-05-07 09:15

‘n Egpaar wat voorafbetaalde elektrisiteit gebruik, het ‘n water- en elektrisiteitrekening van R1,5 miljoen van die Stad Johannesburg gekry.

Diepsloot: Inwoners moet nie water gebruik

2012-04-13 18:55

Die Stad van Johannesburg het inwoners van Diepsloot gewaarsku om nie kraanwater te gebruik nie omdat dit dalk besmet mag wees.

Rade mag nie net krane toedraai

2012-04-05 07:11

Stadsrade mag nie watervoorsiening afsny wanneer ’n bedrag op 'n rekening uitstaande is, maar daar 'n dispuut oor die bedrag is nie.

Watertwis dalk bygelê

2012-03-29 09:06

Die partye midde-in ’n stryd oor wie die reg op water op ’n plaas by Uniondale het, gaan eersdaags samesprekings hou om hul geskille by te lê.

DA eis antwoorde oor water

2012-03-23 09:00

Lindiwe Mazibuko, DA-leier in die parlement, het haar skok uitgespreek oor die vlak van dienslewering by die Joe Slovo-township by Brandfort.

Tot 62 vasgetrek ná VS-betoging

2012-03-14 22:57

Die polisie het 62 mense in hegtenis geneem toe ‘n betoging by Theunissen in die Vrystaat gewelddadig geraak het, het ‘n woordvoerder gesê.

Hoedspruit sukkel met drinkwater

2012-02-28 16:54

Hoedspruit en sy omliggende omgewing ondervind ses weke ná erge vloede steeds drinkwaterprobleme, sê die Hoedspruit-boerevereniging.

Water in dele van KZN bevat gif

2012-02-17 19:45

Die watervoorsiening vir die dorp Dundee in die noorde van KwaZulu-Natal, en omliggende gebiede, is met sianied vergif.

Springs môre sonder water

2012-02-15 15:13

Dele van Springs sal môre sonder water wees terwyl die Ekurhuleni-munisipaliteit ‘n probleem met die rioolstelsel regmaak.

Ballito se water droog op

2011-12-30 08:45

Inwoners en vakansiegangers in Ballito is gister aan die vooraand van die Nuwejaarslangnaweek gevra om water te bespaar.

Kraanwater vir COP17-afgevaardigdes

2011-11-28 22:54

Kraanwater in plaas van gebottelde mineraalwater het die internasionale afgevaardigdes eers laat frons en toe breed laat glimlag.

Bfn-waterkrisis sleep voort

2011-10-22 08:17

Bloemfontein se beeld het vandeesweek, met die Rosefees goed op dreef, ’n knou gekry weens die voortslepende waterprobleme in die stad.

Bloem se waterprobleme duur voort

2011-09-21 19:42

Huise en ondernemings in Bloemfontein sal nog vir 'n onbepaalde tydperk 'n opdraande stryd voer teen probleme met watertoevoer.

Waterkrisis vererger toe pyp bars

2011-09-19 09:03

Die waterkrisis in Bloemfontein het vererger nadat ’n hooftoevoerpyp wat water aan die suidelike deel van die stad verskaf, gebars het.

Waterkrisis nou baie ernstig in Bloem

2011-09-12 08:03

Die waterkrisis neem nou ernstige afmetings aan in Bloemfontein waar beperkings dalk vir die groter Mangaung-gebied ingestel sal word.

Watertekort dreig in Bfn

2011-09-05 08:11

Inwoners van Bloemfontein gaan vir meer as 36 uur ’n tekort aan water hê nadat die watertoevoer na die stad vermoedelik gesaboteer is.

Waterkrisis dreig

2011-08-31 08:13

’n Waterkrisis dreig in dele van die Vrystaat, maar ook landwyd nadat loononderhandelings op ’n dooie punt uitgeloop het.

Inwoners omgekrap oor 'vrot' drinkwater

2011-08-22 08:55

‘n Vrystaatse dorp se water lyk soos urine, ruik sleg, is slymerig, is vol chemikalieë en inwoners kla dit maak hulle siek.

Water as lewensbloed in uitstalling verken

2011-07-29 10:06

'n Unieke uitstalling wat opgedra is “aan die lewensbloed van alle lewe op aarde” is in die Standard Bank-galery in Johannesburg te sien.

Kaap se drinkwater van beste in die land

2011-07-26 07:00

Amptenare wat seker maak dat die munisipaliteite van Kaapstad, Stellenbosch en Drakenstein suiwer drinkwater geniet, is vereer.

Waterkrisis dreig in Kaap

2011-06-14 07:48

Inwoners en plase in en om Kaapstad, Stellenbosch, Drakenstein, die Swartland en Saldanha kan binne ses jaar sonder gewaarborgde waterbronne wees.

Lyk in woonstelblok se drinkwater gevind

2011-05-23 20:11

‘n Lyk is in ‘n woonstelblok in Singapoer se watertenk gevind ná inwoners gekla het hul water is “geel en skuimerig”

SA waterbronne teen 2030 uitgeput

2011-03-30 07:02

Suid-Afrika se varswaterbronne sal teen 2030 uitgeput wees as krane nie nou met verantwoordelikheid oopgedraai word nie.

Waterwese staar baie uitdagings in die gesig

2011-03-22 21:04

Die regering het tydens vieringe van Wêreld-waterdag in Kaapstad, van die departement van waterwese se uitdagings, met die publiek gedeel.

Waterweek: Hoe kan ek en jy help?

2011-03-22 09:42

Dis Waterweek. Die VN meen Afrika-stede moet fokus op groener water en sanitasie-projekte. Hoe kan ek en jy water spaar?

Riool besoedel dorp se drinkwater

2011-02-24 08:16

Probleme met die rioolstelsel op Jagersfontein dompel die dorp in ’n ernstige krisis waarin ook sy drinkwater deur riool besoedel word.

Kommer oor water ná myn skade aanrig

2011-01-11 09:20

Gemeenskappe in die ongewing van Rayton en Cullinan in Gauteng vrees dat mynbedrywighede een van hul drie waterbronne beskadig het.

Oos-Kaap-hospitaal sonder water

2011-01-05 22:24

Water moes na ‘n hospitaal in Engcobo aangery word ná ‘n gebarste pyp ‘n waterskaarste by 'n Oos-Kaapse hospitaal veroorsaak het.

SA-dekaan kry internasionale erkenning

2010-12-24 14:51

Prof. Eugene Cloete, uitvinder van die “teesakkie”-waterfilter, is die enigste uit Afrika wat by die Internasionale Watervereniging-program ingesluit is.

15 000 liter water vir Beaufort-Wes

2010-12-22 22:09

Die droogtegeteisterde Beaufort-Wes het nog verligting gekry toe die Oudtshoorn Munisipaliteit 15-duisend liter water aan die dorp geskenk het.

Gee jou water vir Beaufort

2010-12-12 09:21

Gee jou hart (en water!) vir Beaufort …Dis presies wat ’n groepie Samaritane eergister gedoen het toe hulle die dorp se dors gaan les het.

Dit reën kanne vol water

2010-12-09 09:46

Duisende kanne verseëlde water reën as skenkings van oor die hele land deur op die droogtegeteisterde Beaufort-Wes neer.

SA ‘bankrot’ oor steenkool

2010-11-29 08:11

Suid-Afrika kan 'bankrot speel' weens die negatiewe uitwerking wat die ontginning van steenkool op die land se water het.

Johannesburgse inwoners sonder water

2010-11-25 19:00

Inwoners in die Fourways-area van Johannesburg is woedend nadat hulle al drie dae sonder water sit, berig Eyewitness News.

Swemwaters raak al vuiler

2010-10-29 05:30

Swemwaters langs die Suid-Afrikaanse kus is besig om stadig maar seker agteruit te gaan weens die swak bestuur van rioolstelsels.

300 in Kroonstad het diarree

2010-10-21 23:37

Die Vrystaatse departement van gesondheid het sy kommer uitgespreek nadat sowat 300 persone in die Kroonstad-area diarree opgedoen het.

Kommer oor Potch-water

2010-10-08 08:03

Wetenskaplikes is dit eens dat rede tot kommer oor Potchefstroom se drinkwater bestaan, al sê die plaaslike owerheid die gehalte is uitstekend.

'SA se water oor 5 jaar ondrinkbaar'

2010-09-29 05:47

Teen 2015 sal sowat 80% van Suid-Afrika se varswater so erg besoedel wees dat dit glad nie gesuiwer kan word nie.

70 m. liter water van myne per dag kom

2010-09-07 07:38

Tot 70 miljoen liter suur mynwater sal daagliks in die Vaalrivierstelsel beland as die regering nie spoedig ingryp nie.

Ramp by myn ontduik

2010-08-05 20:49

Die Grootvlei myn naby Springs is besig om gereedskap te herstel wat hul kapasiteit om water te pomp sal verdubbel.

Suur water dreig Jhb

2010-07-22 09:00

Miljoene liters suur mynwater is besig om onder Johannesburg te styg en kan binne 18 maande in die strate inspoel.

Mosselbaai gedwing om seewater te ontsout

2010-05-25 09:05

Seewater gaan vir menslike gebruik in Mosselbaai ontsout word om dié gewilde Suid-Kaapse kusdorp se waterkrisis die hoof te bied.

Jhb-voorstede sonder water

2010-05-07 12:17

Voorstede rondom Sandton en die ooste van Johannesburg is sonder water gelaat, nadat die watertoevoer weens tegniese probleme gestaak is.

Hiér kan jy nie in die vakansie bad nie

2009-11-27 06:48

Ingrypende stappe word in die vooruitsig gestel om die waterverbruik hier in die vinnig naderende vakansietyd te beperk.

JHB sit sonder water

2009-11-25 11:53

‘n Aantal woonbuurte in Johannesburg was sonder water nadat ‘n pyp in Houghton gebars het, het owerhede gesê.

JHB sit wéér sonder water

2009-11-09 13:48

Inwoners van Johannesburg gaan deur die loop van die dag wéér sonder water sit weens die opgradering van infrastruktuur.

Waterwese kort R70 miljard

2009-09-29 16:28

Die minister van omgewingsake en waterwese sê haar departement werk hard om water aan almal te verskaf, maar dit kom teen ‘n prys.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.