ARTIKELS OOR warriors-krieketspan

Warriors reg vir vegters

2010-03-12 13:47

Die Warriors se krieketspan is oorgehaal om sy tweede trofee van die seisoen te wen, maar gaan met die vegtende Lions te doen kry.

Warriors-duo reik na die sterre

2010-01-26 14:07

Die Chevrolet Warriors-duo, Colin Ingram en Rusty Theron staan elkeen ’n kans om die MTN40 Krieketspeler van die jaar aangewys te word.

Theron se 'gooie' weer onder vergrootglas

2009-11-13 16:29

Rusty Theron se boularm het weer onder die vergrootglas gekom op die eerste dag van die Warriors se wedstryd teen die Titans.

Parnell oor gefuif uit span geskop

2009-10-21 13:13

Die krieketspeler Wayne Parnell (20) is uit die Warriors-span geskop ná ’n vroegoggend-gefuif in ’n Port Elizabeth-nagklub.

 

Prince lei Warriors na oorwinning

2010-01-30 09:03

Die Chevrolet Warriors het Vrydagaand die MTN40-eindstryd met vlieënde vaandels gewen nadat hulle die Nashua Dolphins geklop het.

Warriors mor oor kolfblad

2009-12-01 15:38

Die Warriors het die tweede keer dié seisoen ’n bloutjie geloop met ’n kolfblad wat nie op standaard was nie.

Monty in die leeukuil

2009-10-21 14:45

Monty Panesar het hom by die Lions aangesluit en is reg om die land se kolwers in die plaaslike SuperSport-reeks aan te vat.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.