ARTIKELS OOR waratahs

Cheetahs wen net-net

2012-05-26 19:01

Die Cheetahs het die Waratahs van Nieu-Suid-Wallis tydens hul Vodacom Super-rugbywedstryd met 'n enkele punt in Bloemfontein geklop.

Rocco kry kans teen 'Tahs

2012-05-23 14:00

Die afrigter van die Cheetahs, Naka Drotské, het drie veranderings gemaak aan die span wat teen die Waratahs in Bloemfontein uitdraf.

Slag vir Waratahs voor Stormers-stryd

2012-05-18 13:36

Die Waratahs se sukkelende seisoen is nóg 'n slag toegedien ná die nuus dat Tatafu Polota-Nau die wedstryd teen die Stormers sal misloop.

Tiaan draf uit teen 'Tahs

2012-05-16 13:32

Die Stormers se afrigter, Allister Coetzee, het twee veranderinge gemaak aan die vyftiental wat op Nuweland teen die Waratahs sal uitdraf.

Mitchell dalk fiks vir stryd teen Cheetahs

2012-05-11 12:30

Drew Mitchell, beseerde vleuel van die Waratahs, kan dalk binne weke terug wees op die veld, maande vroeër as wat aanvanklik verwag is.

Stegmann terug vir Bulls

2012-05-08 12:22

Die Bulls se baljagter, Deon Stegmann, is gekies om in die Super-rugbywedstryd teen die Waratahs in Sydney uit te draf.

Mowen terug vir Brumbies

2012-05-03 12:03

Die flank Ben Mowen is terug om die Brumbies teen sy voormalige span, die Waratahs, in die Super-rugbyderby in Canberra te lei.

Crusaders klop Waratahs

2012-04-29 11:14

Die manne van Canterbury, Nieu-Seeland, het die Waratahs van Nieu-Suid-Wallis met 37-33 in hul Super-rugby-kragmeting geklop.

Tahs byt vas vir wen teen Force

2012-04-13 15:10

Die Waratahs het 'n laat aanslag deur die Western Force in die tweede helfte afgeweer om die Super-rugbykragmeting in Perth te wen.

Sharks sink in Sydney

2012-03-24 09:00

Die Waratahs het vier keer agter die pale gaan kuier om die Sharks 34-30 in hul Superrugby-wedstryd in Sydney te klop.

Sharks verander een vir Sydney-stryd

2012-03-22 13:01

Die Sharks se afrigter, John Plumtree, het een verandering gemaak aan sy span wat in die Super-rugbystryd teen die Waratahs in Sydney uitdraf.

Force wen naelskraap teen Tahs

2012-03-17 12:45

Die Western Force het hul Super-rugbywedstryd naelskraap teen die Waratahs met 21-20 in Sydney, Australië, gewen.

Highlanders maak dit drie in 'n ry

2012-03-10 14:02

Die Highlanders het hul derde agtereenvolgende Super-rugby oorwinning behaal toe hulle die Waratahs met 'n enkele punt in Dunedin geklop het.

Sarel proe soet én suur by 'Tahs

2012-02-27 09:25

Sy buiging vir die Waratahs in vanjaar se Super-rugbyreeks was bittersoet vir die Suid-Afrikaanse skrumskakel Sarel Pretorius.

Elsom lei Waratahs in 2012

2012-01-31 11:01

Die Wallaby-flank Rocky Elsom is as kaptein van die Nieu-Suid-Wallis Waratahs aangewys vir die komende Super Rugby-seisoen.

Super-Sarel wil soos Luke aanval

2011-11-04 09:57

Super-Sarel is nou Sydney-Sarel en hy wil in 2012 se Super Rugby-reeks dieselfde soort spel as sy Australiese voorganger by die Waratahs opdis.

Sarel ’n Waratah

2011-07-01 08:47

Die weggooikind van Springbok-rugby, Sarel Pretorius, gaan sy Super Rugby-loopbaan by die Waratahs in Australië voortsit.

Wallaby-strydros klaar met rugby

2011-06-21 11:19

Die veteraan flank van die Wallabies Phil Waugh het aangekondig dat hy sy stewels aan die einde van vanjaar se Wêreldbeker-toernooi gaan ophang.

Waratahs-wen verseker daar's net een wenner op Loftus

2011-06-18 14:04

Die Waratahs se oorwinning oor die Brumbies beteken dat net die span wat op Loftus Versfeld wen, na die Super Rugby-uitspeelrondes sal deurdring.

Waratahs-mankes sal Highlanders pak

2011-06-08 09:31

Met ’n deurslaggewende Super Rugby-wedstryd teen die Highlanders wat op die Waratahs wag, was die goeie nuus oor van hul beseerdes ’n lafenis.

Bjorn jag Bryan se rekord

2011-06-03 07:01

Bjorn Basson was nie bewus daarvan dat hy Bryan Habana se drieërekord sal ewenaar as hy agter die Waratahs se doellyn gaan kuier nie.

Rossouw in nr.7-trui teen Waratahs

2011-05-31 14:12

Die Bulls het hul veelsydige voorspeler Danie Rossouw met 'n plek in die beginspan vir die Super Rugby-stryd teen die Waratahs in Pretoria beloon.

Sharks spartel teen Waratahs

2011-05-29 10:00

Dit was in die Haaitenk ’n gespook en ’n gespartel van ’n ander wêreld, maar die Sharks het darem uiteindelik met 26-21 deurgeskraap.

Smit terug om Sharks te lei

2011-05-26 14:09

Die Bok-kaptein John Smit is fiks verklaar en sal die Sharks in hul Super Rugby-kragmeting teen die Waratahs in Durban lei.

Butch maak Lions-debuut

2011-05-17 11:01

Die afrigter van die Lions, John Mitchell, het sy span aangekondig wat in die Super Rugby-kragmeting teen die Waratahs in Sydney sal uitdraf.

Reds maak geskiedenis teen Waratahs

2011-04-23 14:02

Die Reds het Saterdag die verloorspook teen die Waratahs in Brisbane begrawe en hul sewende agtereenvolgende wedstryd gewen.

Wallaby-ster maak skuif na Rebels

2011-04-14 10:57

Die Wallaby-heelagter Kurtley Beale gaan aanstaande jaar sy Waratahs-trui vir dié van die Melbourne Rebels verruil vir die Super Rugby-seisoen.

O'Connor dra nr.15 teen Waratahs

2011-04-07 13:54

Die voormalige vleuel van die Hurricanes, Willie Ripia, sal sy debuut vir die Western Force in hul Super Rugby-kragmeting teen die Waratahs maak.

Ashley-Cooper skuif na Waratahs

2011-03-29 11:29

Die veelsydige agterspeler van die Wallabies en Brumbies, Adam Ashley-Cooper, het bevestig dat hy volgende seisoen vir die Waratahs gaan uitdraf.

Cheetahs maak geskiedenis

2011-03-19 12:42

Die Cheetahs was die tweede Suid-Afrikaanse sportspan in een dag om geskiedenis te maak met sy oorwinning oor die Waratahs.

Cheetah-vleuel uit vir stryd teen Tahs

2011-03-16 13:27

Die Blitsbok Ryno Benjamin sal weens 'n dyspierbesering nie vir die Cheetahs teen die Waratahs in Sydney kan uitdraf nie.

Sonny Bill maak Super Rugby-buiging

2011-03-02 11:14

Die All Black-senter Sonny Bill Williams sal sy Super Rugby-debuut maak wanneer die Crusaders teen die Waratahs in Nelson, Nieu-Seeland, uitdraf.

Rebels ondersoek nagklub-voorval

2011-02-24 11:38

Die Melbourne Rebels gaan 'n voorval by 'n nagklub ondersoek waar die voormalige losskakel van Engeland, Danny Cipriani, betrokke was.

Dis Stormers teen Bulls in S14-eindstryd

2010-05-22 20:56

Die Stormers het geskiedenis gemaak toe hulle die Waratahs op Nuweland geklop het om sodoende vir die eerste keer in 'n Super14-eindstryd te speel.

Waratahs het hoop vir Nuweland

2010-05-21 11:40

Op Nuweland is dit die Waratahs wat sal moet uithaal en wys as hulle die beste verdedigers in vanjaar se Super14-seisoen wil klop.

Waratahs wil Stormers stoomroller

2010-05-19 11:35

Die Waratahs het laat weet dat hulle die Stormers, in hul kragmeting in die Super14-halfeindstryd op Nuweland, deurmekaar wil hardloop.

Aplon is Super-man

2010-05-18 09:48

Gio Aplon is wel klein van statuur, maar Allister Coetzee weet hy kan op dié vleuel se groot hart staatmaak in die Stormers se stryd teen die Waratahs.

Waratahs ‘nou veel beter span’

2010-05-17 10:35

Kurtley Beale se briljantheid op heelagter maak van die Waratahs ’n beter rugbyspan as die een wat vroeër vanjaar op Nuweland verloor het.

'Tahs skrikkerig vir All Black

2010-05-12 11:43

Alles is op die spel in die Waratahs se kragmeting teen die Hurricanes, waar 'n plek in die Super14-halfeindronde op die wenspan wag.

Highlanders pootjie Waratahs

2010-04-30 11:48

Die Waratahs se wedloop na die Super14-halfeindronde het tot 'n einde gekom nadat die Highlanders hulle in Invercargill, Nieu-Seeland, geklop het.

'Tahs bal vuiste vir Cheetahs

2010-04-03 12:39

Die Waratahs het die Cheetahs met 40-17 in hul kragmeting in Sydney verslaan om sodoende die eerste posisie nou op die Super14-punteleer te beklee.

Ontwykende weg-sege motiveer Cheetahs

2010-04-01 09:56

Die Cheetahs se swak vertonings in Australasië is genoeg om spelers mismoedig te maak, maar dié span wil dit eerder as motivering gebruik.

Blues loop bloutjie teen Waratahs

2010-03-27 12:38

Die Blues kon weer nie hul wendroogte in Sydney breek nie nadat die Waratahs met 39-32 oor die besoekers geseëvier het.

Waratah-speler skuif na Brumbies

2010-03-16 12:26

Die Brumbies het die belowende jong Waratah-stut Dan Palmer vir die volgende twee Superrugby-seisoene gekontrakteer.

Halftyd-slagting in Sydney

2010-03-12 11:34

Die Waratahs loop teen halftyd met 33-5 voor in hul Super14-kragmeting teen die Auto & General Lions in Sydney.

Waratahs vang Sharks

2010-03-06 16:36

Die Sharks het hul vierde agtereenvolgende nederlaag gely toe die Waratahs hulle met 25-21 in Sydney geklop het.

Plumtree se kop kan rol met Sharks-terugkeer

2010-03-04 09:25

Daar is druk op die Sharks-afrigter, John Plumtree, en hy mag die trekpas kry as sy span van ’n onsuksesvolle oorsese toer terugkeer.

Die Blou masjien weer baas

2010-02-27 20:57

In 'n hoogs vermaaklike wedstryd het die Bulls 'n begeesterde Waratahs-span op Loftus Versfeld in hul Super14-wedstryd gewen.

Derick Kuün in Bulls-beginspan

2010-02-25 09:54

Danie Rossouw moet die Waratahs met sy kraglopies ontwrig en Derick Kuün speel die eerste keer in drie seisoene weer flank in die Super14-reeks.

Waratahs skuif rond vir Bulls

2010-02-24 12:28

Die Waratahs het twee opvallende skuiwe in die span gemaak wat volgende teen die Bulls op Loftus Versfeld gaan speel.

 

Robbie Deans kies nie vir Elsom

2012-05-25 10:38

Die Australiese flank Rocky Elsom is deur Robbie Deans uit die Wallabies-span weggelaat, minder as 'n jaar nadat hy die kapteinskap verloor het.

Stormers pootjie die 'Tahs

2012-05-19 21:05
94 menings

Die Stormers het die Waratahs in ‘n koue Kaapstad geklop in hul super-rugbywedstryd nadat hulle in 2010 laas teen mekaar gespeel het.

Sarel op bank teen Stormers

2012-05-17 12:30

Die Waratahs het 'n aantal veranderinge gemaak vir hul Super-rugbykragmeting met die Stormers op Nuweland in Kaapstad.

Benoude Bulls bo in Sydney

2012-05-11 13:35
80 menings

Die stut Werner Kruger het 'n drie in die doodsnikke gedruk om die Bulls net-net oor die Waratahs in Sydney te laat seëvier.

Elsom lei Waratahs teen Bulls

2012-05-09 08:30

Die Waratahs het die kapteinsarmband aan Rocky Elsom gegee vir die span se Super-rugbykragmeting met die Bulls in Sydney.

Brumbies bo teen 'Tahs

2012-05-05 14:39

Die Brumbies bly op die wenpad nadat hulle die Waratahs in 'n taai Super-rugbykragmeting in Canberra geklop het.

Rebels-slot beboet ná uitlatings in koerant

2012-05-02 08:40

Die Rebels se slot, Adam Byrnes, is swaar beboet vir sy "ongeoorloofde en ernstige verbale aanval" op die Waratahs se senter, Tom Carter.

'Tahs klop futlose Rebels

2012-04-21 14:23

Die Nieu-Suid-Wallis Waratahs het die sukkelende Melbourne Rebels in die Super-rugbywedstryd in Sydney geklop.

Chiefs te sterk vir Waratahs

2012-03-31 10:28

Die Chiefs het koning gekraai in hulle Superrugby-kragmeting teen die Waratahs by die Waikoto-stadion in Hamilton.

Pretorius op bank teen Sharks

2012-03-22 15:08

Die Waratahs se breier, Michael Foley, het Sarel Pretorius na die plaasvervangerbank geskuif vir die Super-rugbystryd teen die Sharks in Sydney.

Plumtree het g'n kopseer oor Kiwi-blaser

2012-03-22 09:56

John Plumtree, die Sharks-breier, is glad nie ongeneë om ’n Kiwi-blaser te hê in die Durbaniete se kragmeting met die Waratahs in Sydney nie.

Wallaby-vleuel nou nóg langer op kantlyn

2012-03-15 14:00

Die Waratahs se vleuel, Drew Mitchell, sal die res van vanjaar se Super-rugbyseisoen misloop weens 'n langdurige enkelbesering.

Waratahs wen Melbourne-derby

2012-03-02 13:45

Vier blitsdrieë in die eerste helfte het die Nieu-Suid-Wallis Waratahs tot 'n maklike oorwinning oor die Rebels in Melbourne gelei.

Tahs se vleuel uit Super-reeks

2012-02-13 12:06

Die Waratahs se vleuel, Lachie Turner, sal die Super-rugbyreeks misloop nadat vasgestel is dat hy 'n operasie moet ondergaan vir 'n beseerde dyspier.

Draaibouler oefen saam't Waratahs

2011-12-01 12:03

Die Engelse draaibouler Monty Panesar het besluit om sy fiksheid te verbeter deur saam met die Super Rugby-span van die Waratahs te oefen.

Sarel vroeër op pad na Waratahs

2011-10-12 09:05

Die komende derby is allig Sarel Pretorius se laaste rugbywedstryd vir die Poubloues voor hy die Waratahs-trui oor sy kop sal trek.

Blues deur na Super-halfeind

2011-06-24 12:46

Die Blues het die Waratahs op Eden Park in Auckland geklop om na die halfeindronde van vanjaar se Super Rugby-reeks deur te dring.

Waratahs-krukkelys raak langer

2011-06-20 12:11

Die Waratahs se beseringslys raak al langer aan die vooraand van hul Super Rugby-kwarteindstryd teen die Blues in Auckland.

Waratahs te sterk vir Highlanders

2011-06-11 14:11

'n Driekuns deur die senter Tom Carter het gehelp dat die Waratahs 'n gemaklike Super Rugby-oorwinning oor die Highlanders in Sydney behaal.

Bulls te sterk vir Waratahs

2011-06-03 21:22

Bulls-ondersteuners kon Loftus Versfeld met 'n glimlag verlaat danksy hulle span se tuisveld-oorwinning teen die Waratahs.

‘Bulls moet vetgee’

2011-06-02 07:09

‘Behou die momentum en ons sal in die wedloop bly.” Dit is wat Frans Ludeke in sy spelers se koppe dril vir die Waratahs-stryd op Loftus Versfeld.

Sharks se Deysel geskors

2011-05-31 13:05

Die Sharks-flank Jean Deysel is vir twee weke geskors nadat hy vir gevaarlike spel in die Super Rugby-kragmeting teen die Waratahs uitgewys is.

Waratahs sink in Haaitenk

2011-05-28 19:01

Die Sharks se JP Pietersen het een van sy span se twee drieë gedruk vir dié span se 26-21 sege oor die Waratahs op Kingspark in Durban.

Waratahs knoop Lions se sterte

2011-05-21 13:40

Die Waratahs het vyf blitsdrieë gedruk om hul Super Rugby-kragmeting teen 'n deurmekaar Lions-span in Sydney te wen.

Waratahs wen Western Force

2011-05-07 13:38

Die Waratahs het die Western Force Saterdag 20-15 gewen tydens hul Vodacom Superrugby-wedstryd in Sydney, het Supersport.com berig.

Waratahs vou teen Blues

2011-04-16 11:50

'n Uitstekende eerste helfte het die Blues gehelp om te seëvier teen die Waratahs in dié twee spanne se kragmeting in Auckland.

Waratahs klop sukkelende Force

2011-04-09 23:00

Die Waratahs het 'n bonuspunt verdien nadat hulle vier drieë teen 'n sukkelende Western Force-span in die Super Rugby-wedstryd in Perth gedruk het.

Waratahs keer Chiefs-aanslag

2011-04-01 13:55

Die Waratahs moes hard veg om 'n Kiwi-aanslag te keer in die tweede helfte en die Chiefs in hul Super Rugby-kragmeting in Sydney te klop.

Waratahs druk op die nippertjie

2011-03-26 13:00

Die Waratahs het teen die einde van hul wedstryd ‘n drie gedruk wat hulle van ‘n 29 – 22 oorwinning teen die Brumbies in Canberra verseker het.

Cheetahs moet keer

2011-03-18 08:56

Indien die Cheetahs die “beste” Australiese span in die Super Rugby-reeks wil klop, sal hulle die Waratahs se agterspeler-towenaars moet hokslaan.

Crusaders gee Christchurch hoop

2011-03-04 11:08

Die Crusaders het 'n pragvertoning teen die Waratahs in Nelson, Nieu-Seeland, gelewer om hul eerste Super Rugby-kragmeting van die seisoen te wen.

Waratahs steeds onoorwonne

2011-02-26 13:14

Die Waratahs het hul reputasie as onoorwonne in die 2011 Vodacom Super Rugby behou met ‘n gemaklike oorwinning oor die Reds.

Waratahs trap Rebels

2011-02-18 12:26

Die Waratahs het die Rebels behoorlik laat les opsê in Melbourne in dié span se eerste wedstryd in die Super Rugby-reeks.

Stormers loop voor op Nuweland

2010-05-22 20:05

Die rustydfluitjie het geblaas en die Stormers se neuse is voor in hul Super14-halfeindstryd teen die Waratahs op Nuweland in Kaapstad.

Stormers ‘nou wyser’

2010-05-21 09:05

Die Stormers wil die lesse wat in verlede jaar se Curriebeker-halfeindstryd teen die Blou Bulle geleer is in hul Super14-stryd teen die Waratahs toepas.

Stormers-halfeind te veel vir Computicket

2010-05-18 15:12

Stormer-ondersteuners, op soek na kaartjies vir die Super14-halfeind op Nuweland, moes in hul spore omdraai nadat Computicket se stelsel ingegee het.

Waratahs skrik nie vir vlugflouheid

2010-05-18 06:32

Die Waratahs pak die Stormers Saterdag in Kaapstad in die halfeindstryd en volgens Chris Hickey sal vlugflouheid beslis nie sy span onderkry nie.

Nou's druk op Stormers

2010-05-14 13:29

Met die Waratahs se bonuspunt-oorwinning oor die 'Canes in Sydney, sal die Stormers op Nuweland móét wen om 'n tuishalfeindstryd te verseker.

‘Super14-komplot’

2010-05-12 07:04

Die Waratahs oorweeg dit om ’n klag by Sanzar in te dien oor die Bulls se besluit om verskeie van hul topspelers vir Saterdag se wedstryd te laat rus.

Sharks ruik Reds-bloed

2010-04-03 19:07

Die Sharks moes hard baklei vir hul Super14-oorwinning van 30-28 oor die Queensland Reds op die Absa-stadion in Durban.

Cheetahs sukkel in nat teen 'Tahs

2010-04-03 11:39

Die Waratahs loop teen rustyd met 23-3 voor in hul Super14-kragmeting teen die Cheetahs in Sydney, Nieu-Suid-Wallis.

Cheetahs wil nou hardloop

2010-03-30 10:12

Die Cheetahs wil met ’n aanvallende benadering sukses behaal op hul Australasiese toer en gaan probeer om reeds teen die Waratahs die drieë in te ryg.

Waratahs soek dalk Matfield as afrigter

2010-03-26 12:47

Volgens berigte oorsee mag die Bulls-kaptein Victor Matfield dalk in 2012 sy lyf Super14-afrigter in Australië gaan hou.

Lions kry Super-loesing

2010-03-12 12:47

In 'n wedstryd wat die Lions as hul kans gesien het om 'n eerste wen aan te teken, het die Waratahs met elf drieë weggehardloop.

‘Afronding’ in Sydney Lions se wagwoord

2010-03-12 09:15

Die Lions speel volgende in Sydney – dieselfde stad waar die Waratahs die skeidsregter Paul Marks deels moes bedank vir ’n sege oor die Sharks.

Ruan terug op skrumskakel

2010-03-05 09:38

Die Sharks het hul vernaamste bron van punte die trekpas gegee. Die KwaZulu-Natallers speel volgende teen die Waratahs in Sydney.

Geskorste Mumm terug vir Waratahs

2010-03-03 12:48

Die losvoorspeler Dean Mumm, wat vir twee wedstryde geskors was, maak sy terugkeer vir die Waratahs in Sydney in hul wedstryd teen die Sharks.

Waratahs besig om Bulls te verras

2010-02-27 19:59

Die Waratahs lyk bitter gevaarlik op Loftus, waar hulle teen halftyd die tuisspan voorloop.

Waratahs geskok oor Matfield bevinding

2010-02-24 14:00

Die breier van die Waratahs het die bevinding van 'n tugkomitee dat Victor Matfield onskuldig is op klagtes van vuilspel, bevraagteken.

Bulls-kraal glimlag breed

2010-02-23 10:28

Die goeie nuus het ingerol en breë glimlagte veroorsaak onder die Blou Bulle terwyl hulle regmaak om die Waratahs te pak.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.