ARTIKELS OOR wallabies

Robbie Deans kies nie vir Elsom

2012-05-25 10:38

Die Australiese flank Rocky Elsom is deur Robbie Deans uit die Wallabies-span weggelaat, minder as 'n jaar nadat hy die kapteinskap verloor het.

O'Connor uit Skotland,Wallis-toetse

2012-05-21 13:31

Die Wallabies se veelsydige James O'Connor het bevestig dat hy Australië se toetse teen Skotland en Wallis weens 'n besering sal misloop.

Mitchell dalk fiks vir stryd teen Cheetahs

2012-05-11 12:30

Drew Mitchell, beseerde vleuel van die Waratahs, kan dalk binne weke terug wees op die veld, maande vroeër as wat aanvanklik verwag is.

Beroerte laat oud-Wallaby gedeeltelik blind

2012-05-02 09:47

Die Australiese rugbylegende en Wêreldbeker-wenner, Michael Lynagh, sê hy het 'n groot deel van sy sig weens 'n beroerte-aanval verloor.

Oud-Wallaby steeds kritiek in hospitaal

2012-04-20 10:00

'n Dokter het bevestig dat die oud-Wallaby, Michael Lynagh, 'n beroerte aanval gehad het en dat hy in 'n kritieke toestand verkeer.

Wallaby-slot bevestig sy uittrede

2012-02-10 12:03

Die veteraan-slot Nathan Sharpe, wat 101 toetse vir Australië gespeel het, het sy uittrede aan die einde van die Super-rugbyseisoen aangekondig.

Wallaby sê nee vir Japanse miljoene

2011-12-05 11:11

Die Wallaby-vleuel Digby Ione het 'n reuse aanbod van Japan verwerp om sy kontrak met die Australiese rugbyunie te hernu.

Kaart sink Wallis

2011-12-04 09:00

’n Geel kaart vir die Walliese heelagter was die doodsklok vir Wallis se begeerte om sy Wêreldbeker-nederlaag teen Australië te wreek.

WB-sondaar lei Wallis teen Aussies

2011-11-30 09:56

Wallis se Wêreldbeker-sondaar, Sam Warburton, is terug op sy pos en sal in Cardiff sy rugbyspan se aanslag teen Australië lei.

Matfield: 'Moenie Barbarians afskryf'

2011-11-27 20:55

Die Springbok-legende Victor Matfield het gesê mense moet nie die Barbarians afskryf na hul nederlaag teen Australië op Twickenham nie.

Pocock lei Wallabies teen Baabaas

2011-11-24 11:01

Die flank van die Western Force David Pocock is aangewys as Wallaby-kaptein vir Australië se wedstryd teen die Barbarians op Twickenham in Londen.

Pocock bieg oor eetversteuring

2011-11-14 12:18

Die Wallabies-ster David Pocock het bekendgemaak hy ly aan ‘n eetversteuring wat hy ontwikkel het toe sy familie uit Zimbabwe gevlug het.

Wallabies wen WB-brons

2011-10-21 11:34

Australië het die Wêreldbeker se bronsmedalje gewen deur Wallis in die uitspeelstryd vir die derde plek op Eden Park in Auckland te klop.

Wallabies onder skoot in media

2011-10-18 08:01

Die Australiese media het ingeklim onder die Wallabies ná hul teleurstellende rugbyvertoning in hul WB-halfeindstryd teen die All Blacks.

Kiwi’s se vyand teen nuwe hoop

2011-10-13 11:18

Die Wallaby-losskakel Quade Cooper se astrantheid teenoor die All Black-kaptein Richie McCaw maak hom Nieu-Seeland se vyand nommer een.

Wallabies knyp oor seer Beale

2011-10-12 08:05

Die Wallaby-heelagter Kurtley Beale gaan dalk die WB-halfeindstryd teen Nieu-Seeland misloop nadat hy met ’n dyspierbesering gediagnoseer is.

Bokke moet tasse pak

2011-10-09 08:56
106 menings

Die Wallabies het oor die Springbokke geseëvier in hul Wêreldbeker-kwarteindstryd op die Westpac-stadion in Wellington, Nieu-Seeland.

Groot kanonne terug vir Wallabies

2011-10-07 11:07

Australië se afrigter Robbie Deans het sy sterkste besikbare span vir die Wêreldbeker-kwarteindwedstryd teen Suid-Afrika in Wellington gekies.

Pocock kry Bok-pluimpie

2011-10-04 10:02

As Heinrich Brüssow keelvol was oor al die vrae oor David Pocock se verwagte terug­keer na die Wallaby-span, het hy dit besonder goed weggesteek.

Wallaby-kaptein: 'Drienasies nie dieselfde as WB'

2011-10-03 14:00

Die Wallaby-kaptein James Horwill het gesê hy is nie gerus na sy span se onlangse sukses teen SA, voor die WB-kwarteindstryd in Wellington nie.

‘Grootste vleuel in wêreld’ pak Russe

2011-09-30 09:37

Australië se losvoorspeler Radike Samo is nadergetrek om as vleuel vir die beseringgeteisterde Wallabies teen Rusland diens te doen.

Senter-slag tref Aussies

2011-09-24 08:05

Die Wallabies steier onder ’n rits beserings wat hulle in hul Wêreldbeker-oorwinning van 67-5 oor Amerika opgedoen het.

Dis regruktyd vir Aussies

2011-09-23 07:01

Australië verwag ’n “verwoede” aanslag van die uitverkore vyftiental van Amerika in ’n kragmeting wat die Wallabies tot elke prys moet wen.

Wallabies vasbeslote ná skande

2011-09-20 09:58

Australië is deeglik bewus daarvan dat sy Wêreldbeker-teenstanders die skoknederlaag teen Ierland as ’n teken van swakheid sal beskou.

Ierland skok die Wallabies

2011-09-17 12:22

Ierland het vir 'n groot opskudding by die Wêreldbeker gesorg toe hulle die Drienasies-kampioene Australië op Eden Park in Auckland geklop het.

Digby onder mes, maar steeds in Wallaby-kamp

2011-09-13 09:00

Die Australiese vleuel Digby Ioane het in die kragmeting met Italië ’n duimfraktuur opgedoen wat hom lank uit die Wêreldbeker-toernooi kan hou.

Oud-All Black: Pocock beste flank by WB

2011-09-08 12:17

Die Wallabies se baljagter David Pocock sê hy voel gevlei om deur een van sy rugbyhelde as die wêreld se beste nr. 7 gereken te word.

O'Connor op bank teen Italië

2011-09-06 11:05

James O'Connor betaal steeds duur vir sy afwesigheid by 'n amptelike spangeleentheid nadat hy nie in die Wallabies se 15-tal teen Italië opgeneem is nie.

All Blacks verbaas oor Sanzar-tugbesluit

2011-08-30 07:11

Die All Blacks sê hulle is verbaas oor die besluit deur 'n Sanzar-tugverhoor om die Wallabies se Quade Cooper nie vir beweerde vuilspel te skors nie.

‘Het hulle dan al trofee gelig?’

2011-08-26 08:54

Die All Black-afrigter, Graham Henry, het die Wallabies ekstra motivering gegee voor die beslissende kragmeting in die Drienasies-rugbyreeks.

O'Connor en spanmaats in beweerde bakleiery

2011-08-22 14:19

Drie van die Wallabies se opwindendste spelers, James O'Connor, Quade Cooper en Kurtley Beale, was glo verlede jaar in ’n dronkbakleiery betrokke.

Reds-kaptein sal Wallabies in WB lei

2011-08-18 12:26

James Horwill sal Rocky Elsom as Wallaby-kaptein vervang, het die afrigter Robbie Deans onthul toe hy sy Wêreldbeker-groep aangekondig het.

Australiese media loof Wallabies

2011-08-15 11:38

Volgens Australiese media het die Wallabies een van hul dapperste oorwinnings in 'n toets oorsee behaal toe hulle die Bokke in Durban geklop het.

Bokke haal wéér nie die paal

2011-08-13 23:00
89 menings

Die Springbokke het hul derde agtereenvolgende Drienasies-toets verloor nadat die Wallabies op Kingspark in Durban geseëvier het.

Bakkies gaan nie die ander wang draai...

2011-08-12 10:00

Een van die terugkerende Bokke, Bakkies Botha, het dit duidelik gemaak hy gaan nie die ander wang draai in die toets teen die Wallabies in Durban nie.

Brüssow draf uit teen Wallabies

2011-08-11 13:15

Die Springbok-breier, Peter de Villiers, het sy span bekendgemaak vir die Drienasies-toets teen die Wallabies op Kingspark in Durban.

Butch wis wat wag teen Wallabies

2011-08-10 08:52

Butch James besef dit sal op Kingspark in die Drienasies-toets teen die Wallabies sy taak wees om die wedstryd vir die Springbokke te beheer.

Campese: 'Belaglik dat 'n Kiwi die Wallabies afrig'

2011-08-05 13:58

Die oud-Wallaby David Campese sê hy verstaan nie hoekom een van Australië se top-afrigtersposte in die hande van 'n Nieu-Seelander is nie.

'Nuwe Wallabies het geen vrees vir All Blacks'

2011-08-04 12:10

Die All Black-hulpafrigter, Steve Hansen, sê die Wallabies vrees nie meer die All Blacks nie en het ook geen respek meer vir hul Kiwi-opponente nie.

Só lyk Wallabies teen All Blacks

2011-08-02 11:03

Die veteraan-slot Nathan Sharpe is weggelaat uit die Wallabies se span vir die Drienasies-kragmeting teen die All Blacks in Auckland.

Duur prys vir Bokke-flop

2011-07-24 07:00

Asof die Bokke se eerste Drienasies-toets nie erg genoeg was nie, gaan hulle die All Blacks met ’n splinternuwe slotpaar moet aandurf.

Siek Cooper sál teen Bokke speel

2011-07-22 11:09

Quade Cooper moes weens 'n maagontsteking die Wallabies se spanoefening op die vooraand van hul Drienasies-toets teen die Bokke misloop.

Matt Giteau se kop rol

2011-07-20 08:02

Gee John O’Neill, die uitvoerende hoof van Wallaby-rugby, punte vir sy vermoë om tamboere te slaan oor alles buiten Aussie-rugby.

Wallaby-baldief reg om losgelaat te word

2011-07-19 09:21

Die Wallaby-afrigter, Robbie Deans, sal na verwagting tot 10 veranderinge aan sy pan aanbring vir die Drienasies-toets teen die Springbokke.

Samoa klop Australië

2011-07-17 14:53

Samoa vir 'n opskudding gesorg het toe hy die Australiese span met 32-23 geklop het. Berigte lui dat die Wallabies van hul voete af gespeel is.

Matt Giteau maak skuif na Toulon

2011-02-15 12:00

Die Australiese losskakel Matt Giteau sal vanjaar na afloop van die Wêreldbeker-toernooi in Nieu-Seeland by die Franse klubspan Toulon aansluit.

George Gregan hang stewels op

2010-12-08 16:25

Die voormalige Wallabie-kaptein, George Gregan, het eindleik besluit om na vanjaar se seisoen rugby finaal te groet.

Aussie-breier in wolke oor jong Wallabies

2010-12-01 09:05

Robbie Deans glo sy Wallaby-span betree die Wêreldbeker-jaar in sy beste toestand tot nog toe ná sy harde rugbytoer.

Oorwinnings vir Wallabies, Engeland

2010-11-20 19:11

Australië se Wallabies was te sterk vir Italië in Florence en Engeland het teen Samoa op Twickenham geseëvier.

Bokke wen net-net

2010-11-13 18:47

Suid-Afrika het Wallis Saterdag net-net met 29-25 geklop tydens ‘n naelbytstryd by die Millennium-stadion in Cardiff.

 

Deans soek Beale op nr.10

2012-05-24 15:31

Die Wallabies se afrigter, Robbie Deans, het gesê hy wil Kurtley Beale op losskakel sien vir die opkomende toetse teen Skotland en Wallis.

Wallis noem toergroep na Australië

2012-05-15 08:40

Wallis se rugbyspan het vier debutante in hul groep van 38 spelers vir die Sesnasies-kampioene se opkomende toetsreeks in Australië.

Brumbies-staatmaker lank op krukkelys

2012-05-07 11:16

Die losskakel van die Brumbies, Christian Lealiifano, sal vir ses maande op die kantlyn wees ná 'n operasie aan sy regterenkel.

Wallaby-breier noem hulpafrigters

2012-04-23 15:01

Die Wallabies se afrigter, Robbie Deans, het drie nuwe aanstellings gemaak voor die Australiërs se Junie-toetse teen Skotland afskop.

Oud-Wallaby na hospitaal gehaas

2012-04-18 13:54

Die voormalige Wallaby-losskakel Michael Lynagh is met bloedklonte op sy brein in die hospitaal opgeneem, het Australiese media berig.

Voormalige Bok-adviseur nou Japan se breier

2011-12-26 11:22

Eddie Jones, voormalige afrigter van Australië se nasionale rugbyspan en ook Springbok-adviseur, is as Japan se hoofafrigter aangewys.

Kaptein daag Wallabies uit

2011-12-05 09:30

Australië se kaptein, James Horwill, het sy rugbyspan uitgedaag om hom volgende jaar as die beste ter wêreld te vestig.

Horwill terug vir Wallis-toets

2011-12-01 13:00

Die kaptein van die Australiese rugbyspan James Horwill keer terug na die Wallabies se 15-tal vir die toets teen Wallis in Cardiff.

Aus bevestig Britse Leeus-toer

2011-11-28 12:09

Die Britse en Ierse Leeus sal in 2013 drie toetse teen die Wallabies speel, het die Australiese rugbyunie bekendgemaak.

Victor Matfield groet met 'n traan

2011-11-27 07:47

Victor Matfield was sy hele loopbaan lank ’n reus in wêreldrugby, maar teen die Wallabies was hy magteloos om te keer dat die Barbarians oorrompel word.

Wallabies wil vuurwerk lewer

2011-11-24 07:05

Die Australiese skrumskakel Will Genia het beloof Australië sal ’n vuurwerk-vertoning lewer wanneer hy teen die Barbarians te staan kom.

Groentjies in Wallaby-toerspan

2011-11-07 11:05

'n Lang lys beserings het daartoe gelei dat drie spelers hul debuut vir Australië sal maak wanneer die Wallabies na Brittanje toer.

Wallis verander drie vir uitspeelstryd

2011-10-18 12:10

Wallis het die veteraan-stut Gethin Jenkins as kaptein aangewys vir die Wêreldbeker-uitspeelstryd om die derde plek teen Australië.

SA skeidsregter 'moet streng blaas' in WB-halfeind

2011-10-13 13:01

Die All Blacks se assistentafrigter het druk op Craig Joubert gesit om streng te blaas tydens die WB-halfeindronde teen die Wallabies.

Sonny Bill skuif vriendskap opsy in halfeind

2011-10-12 14:30

Die Nieu-Seelandse ster-agterspeler Sonny Bill Williams het gesê hy is gereeld in kontak met sy vriend, die Wallaby-losskakel Quade Cooper.

Div moet blaam dra

2011-10-10 09:41
112 menings

Peter de Villiers se loopbaan as internasionale afrigter het in Wellington amptelik tot ’n einde gekom ná die Springbokke se WB-nederlaag.

Naelbyt wag op Bokke

2011-10-08 07:02

Enigiemand wat met té veel oortuiging ’n wenner voorspel in die stryd tussen die Springbokke en die Wallabies praat waarskynlik deur sy nek.

Karakter tel in Bokke se guns, sê kopdokter

2011-10-05 09:12

Die Bokke se ervaring en die span se karakter sal hulle help om kop te hou in die dae voordat hulle in die Wêreldbeker-kwarteindstryd uitdraf.

Gio gretig vir nog ’n WB-kans

2011-10-04 08:55

Almal in dié Springbok-span kén uitkloprugby. Of dit nou Wêreldbeker-rugby, Super Rugby of om Curriebeker-oorlewing is.

Aussies stoomroller Russe vir plek in kwarteind

2011-10-01 08:00

Australië het Rusland 68-22 geklop om hul plek in die kwarteindronde van die Wêreldbeker-rugbytoernooi te verseker.

Aussies mor ook

2011-09-30 07:52

Die Australiese rugbyunie stem saam met Nieu-Seelandse rugbybase dat groot lande weens finansiële beperkings in Wêreldbeker-jare aan bande gelê word.

Wallabies trap Amerika

2011-09-23 13:21

Vanjaar se Drienasies-kampioene, Australië, het 11 drieë teen Amerika ingeryg om hul WB-groepwedstryd by die Westpac-stadion in Wellington te wen.

Genia lei Wallabies teen VSA

2011-09-21 11:26

Australië se afrigter, Robbie Deans, het ses veranderinge gemaak aan die Wallaby-span wat in die Wêreldbeker-groepwedstryd teen Amerika uitdraf.

Pak slae was duur les, sê Deans

2011-09-19 08:01

Australië se skok-nederlaag teen Ierland was “leersaam” vir die Wallabies wat nou geen verdere nederlae kan bekostig nie, het hul breier gesê.

O'Connor terug vir stryd teen Iere

2011-09-15 11:04

Die veelsydige agterspeler James O'Connor is terug in die Wallabies se beginspan vir hul WB-wedstryd teen Ierland, nadat hy weens wangedrag geskors was.

Wallabies trap Italië

2011-09-11 07:30

Australië het die Italianers in hul groep C-wedstryd in die North Harbour-stadion met 32-6 in Auckland, Nieu-Seeland, geklop.

Matfield, Bakkies sê ja vir Baabaas

2011-09-07 12:19

Die Springbok-slotpaar Victor Matfield en Bakkies Botha is gekies om vir die Barbarians op Twickenham teen Australië uit te draf.

Kiwi's: 'Solank die Aussies net nie wen'

2011-08-31 11:12

As die All Blacks nie vanjaar die Webb Ellis-trofee kan lig nie, is die land wat Nieu-Seelanders die minste van alle spanne wil sien wen – Australië.

Wallabies is Drienasies-kampioene

2011-08-27 14:30

Australië het die All Blacks in die beslissende Drienasies-toets in Brisbane geklop om vir die eerste keer in 10 jaar die wentrofee omhoog te hou.

Wallaby-drietal spring straf vry ná ‘misverstand’

2011-08-24 10:00

Die Australiese rugbyunie het bekendgemaak dat hy geen bewyse het wat stappe teen drie van sy spelers vir hul aandeel aan ’n bakleiery regverdig nie.

Cooper skop dalk in laaste Drienasies-stryd

2011-08-21 13:00

Die losskakel, Quade Cooper, kan dalk die skopverpligtinge oorneem as die jong James O'Connor weens wangedrag geskors word.

Giteau klaar met toetsrugby

2011-08-17 14:12

Die veelsydige Wallaby Matt Giteau het op Twitter aangedui dat hy nie gekies is vir Australië se Wêreldbeker-groep nie en dus klaar is met toetsrugby.

Bokke ‘verloor net op telbord’

2011-08-15 10:01

Die Bokke sal beter vertoon in die toets teen die All Blacks in Port Elizabeth het die afrigter, Peter de Villiers, rugby-ondersteuners verseker.

Oud-Wallaby: 'Weg met die haka'

2011-08-12 13:10

'n Voormalige heelagter van die Wallabies meen die haka moet verban word omdat die All Blacks onregverdig voordeel uit dié oorlogskreet trek.

Gelukkige 13 vir Div?

2011-08-12 09:38

Gaan die 13 veranderinge wat Peter de Villiers aan sy span gemaak het vir die Drienasies-toets teen die Wallabies in Durban vir hom geluk bring?

Wallabies kies veteraan vir Bok-stryd

2011-08-11 11:10

Die Wallaby-breier Robbie Deans het die veteraan-slot Nathan Sharpe in die beginspan gekies vir die Drienasies-toets teen die Bokke in Durban.

Wallabies vlieg sonder Vickerman en Giteau

2011-08-08 09:33

Daar is steeds geen plek vir Matt Giteau in die Wallaby-span nie, maar Nathan Sharpe, is nader getrek vir die Drienasies-toets teen die Bokke in Durban.

Bokke met spierkrag

2011-08-05 08:10

Die borg van die plaaslike deel van die Drienasies, Castle, sal beslis ’n skuimkop knak as Peter de Villiers sy groep vir die tuistoetse bekend maak.

All Black-vleuel op die kantlyn

2011-08-02 12:21

Die All Black-vleuel Sitiveni Sivivatu moes weens 'n kniebesering die Drienasies-oefensessie vir die toets teen die Wallabies in Auckland misloop.

Alles loop reg vir Aussies

2011-08-02 09:30

Die span van die Wallabies het slegs goeie nuus voor hul groot Drienasies-rugbytoets in Auckland teen die All Blacks gekry.

Bok-treurmare in Sydney

2011-07-23 14:13
102 menings

Hul skok-nederlaag teen Samoa is vergete nadat Australië die Springbokke gemaklik in die Drienasies-openingswedstryd in Sydney geklop het.

Bok-plan eenvoudig: wen!

2011-07-21 09:22

Hoewel die wêreld se mees ervare toetshaker, John Smit, tussen twee debutante gaan sak, kan dié twee beslis spesiale aandag van die Wallabies verwag.

Só lyk Springbokke vir Wallaby-stryd

2011-07-19 09:44

Drie spelers maak hul debuut vir die Springbokke wanneer SA in die Drienasies-openingswedstryd teen die Wallabies in Sydney uitdraf.

'Wallabies is arrogant'

2011-07-18 14:15

Australië se besluit om hul top-spelers eerder te laat rus, is as arrogant beskryf ná die Wallabies se skok-nederlaag teen Samoa.

Wallaby-strydros klaar met rugby

2011-06-21 11:19

Die veteraan flank van die Wallabies Phil Waugh het aangekondig dat hy sy stewels aan die einde van vanjaar se Wêreldbeker-toernooi gaan ophang.

Mallet: Noordelike spanne gaan sukkel in 2011

2010-12-09 05:32

Nick Mallet glo rugbyspanne uit die Noordelike Halfrond gaan sukkel teen hul opponente van die Suide tydens volgende jaar se Wêreldbeker-toernooi in Nieu-Seeland.

Mallet: 'Bokke sal halfeind haal'

2010-12-03 09:19

Nick Mallett glo die Springbokke is saam met die All Blacks en Wallabies goed op koers na die halfeindronde van aanstaande jaar se Wêreldbeker.

Matt Giteau lei Barbarians teen Bokke

2010-11-30 12:33

Die Wallaby-losskakel Matt Giteau is gekies om die Barbarians as kaptein teen die Springbokke op Twickenham in Londen te lei.

Media vaar uit teen 'sagte' Wallabies

2010-11-15 11:22

Engeland het die meeste punte nog teen 'n Australiese span aangeteken toe hulle die Wallabies met 35-18 in die toets op Twickenham geklop het.

Wallaby-ster gekies vir Barbarians

2010-11-01 14:33

Die veelsydige Wallaby-agterspeler, James O'Connor, is deel van die Barbarians se sterbelaaide agterlyn wat die Bokke op Twickenham sal pak.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.