ARTIKELS OOR wêreldbeker-sokkertoernooi

Blatter kap WB-vordering

2012-04-03 14:05

Brasilië gaan nog 'n uitnodiging aan die Fifa-baas, Sepp Blatter, rig om die land te besoek ná sy uitlatings oor voorbereidings vir die Wêreldbeker.

Student vrygespreek ná 2010-ongeluk

2011-06-27 18:56

‘n Wes-Kaapse student is onskuldig bevind op ‘n klag van strafbare manslag ná die dood van ‘n Wêreldbeker-besoeker verlede jaar.

Onthaal van hoës kos regering R10 m.

2010-08-06 06:22

Die regering het R10,2 miljoen opgedok vir ’n luukse suite om Afrika-staatshoofde en ander hooggeplaastes tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi te onthaal.

Stadions sal nie ‘'n wit olifant’ wees

2010-07-16 00:31

Die Wêreldbekerstadions sal in die toekoms vir sport, konserte en konferensies gebruik word, het die stad van Johannesburg gesê.

Wêreldbeker-howe dalk permanente instelling

2010-07-14 17:24

Jeff Radebe, minister van justisie en grondwetlike ontwikkeling het gesê die spesiale Wêreldbeker-howe kan moontlik 'n permanente instelling word.

Duitser slaan vuis toe hy hoor vlug moet omdraai

2010-07-09 08:14

’n Duitse sokkertoeris het in die hof verskyn nadat hy glo 'n bemanningslid aangerand het ná die aankondiging dat hulle vliegtuig sal moet omdraai.

Acsa: Vliegtuie sal weggesleep word

2010-07-08 20:27

Privaat vliegtuie gaan weggesleep word indien hul vlieëniers weier om dit tydens die Wêreldbeker-eindstryd by die lughawe te verwyder.

Afrikaans gaan oor wêreld weergalm

2010-07-08 10:54

Die sangeres Nianell gaan die WB 2010 in Afrikaans afsluit. Sy gaan tydens die afsluitingsplegtigheid saam met 780 kunstenaars in Johannesburg optree.

Hou Mugabe weg van WB-eindstryd, vra AfriForum

2010-07-08 07:19

AfriForum het die regering en plaaslike reëlingskomitee van die Wêreldbeker versoek dat pres. Robert Mugabe nie die eindstryd moet bywoon nie.

WB-bywoning kan drie miljoen bereik

2010-07-07 15:00

Bywoning van die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi kan drie miljoen bereik ná die halfeindstryd tussen Duitsland en Spanje, het Fifa gesê.

Mugabe gaan eindstryd van WB bywoon

2010-07-07 13:26

Pres. Robert Mugabe is onder die 14 staatshoofde wat tot dusver bevestig het dat hulle die eindstryd van die Wêreldbeker in Johannesburg sal bywoon.

Nederland verf Kaap vir oulaas oranje met sege

2010-07-07 06:21

Suid-Afrikaners het vir oulaas buitelanders in Kaapstad verwelkom toe Nederland en Uruguay mekaar in die eerste halfeindstryd gepak het.

Misdaad neem af tydens WB

2010-07-06 10:00

Bloemfontein se rol in 2010 se Wêreldbeker-sokkertoernooi is verby, maar dit het bygedra tot ’n afname in ernstige misdaad in dié stad wat dalk hier is om te bly.

Sokkerlegende se geld is op Duitsland

2010-07-06 08:31

Die Mannschaft van Duitsland of Nederland se Oranje gaan die Wêreldbeker-trofee omhoog hou. Só meen die Duitse sokkerlegende Franz Beckenbauer.

’n Menigte kuier by vyf Kaapse jolkolle

2010-07-05 10:05

'n Rekordgetal van 250 000 sokkergeesdriftiges het die afgelope naweek op die Kaapse Middestad se strate en jolkolle toegesak.

Steeds onsekerheid of Madiba WB-finaal gaan bywoon

2010-07-04 14:53

Daar heers steeds onsekerheid oor of Nelson Mandela die Wêreldbeker-finaal volgende week by Soccer City gaan bywoon, het organiseerders gesê.

Afrikaners is plesierig oor sokker

2010-07-01 06:16

Die Wêreldbeker-toernooi het meer Afrikaanse sokkerkykers as ooit tevore opgelewer en wanneer dit kom by Bafana Bafana, is dié span in geen ander taal méér aangemoedig nie.

Sokkergees skrik nie vir slegte weer

2010-06-30 08:06

Die sokkergeesdrif wat nou al meer as twee weke in Kaapstad hoogty vier, is laatmiddag effe deur sterk wind en swaar ­reën gedemp.

Polisie lê nie slap ná WB, sê Cele

2010-06-30 06:56

“Die polisie kan ná WB 2010 met dieselfde spoed en verbetenheid teen misdaad veg, nes hy tydens die toernooi gedoen het,” het Cele gesê.

Duisende Portugese sak vandag op Kaapstad toe

2010-06-29 07:54

Die Kaapstad-stadion sal vanaand veral vol Portugese ondersteuners wees wanneer Portugal en Spanje mekaar die stryd aansê vir ’n plek in die kwarteindronde.

Fifa skop vas oor tegnologie in sokker

2010-06-29 06:51

“Fifa het ’n begeerte om nie van omstredenheid in sokker ontslae te raak nie.” Dít is die rede waarom hulle nie tegnologie wil gebruik nie.

Suid-Afrika ‘is Plan B in die toekoms’

2010-06-28 12:09

Die Wêreldbeker-sokkertoernooi loop tot dusver só vlot dat Fifa meen Suid-Afrika kan die plan B vir alle toekomstige Wêreldbeker-toernooie word.

Man geïdentifiseer wat Beckham konfronteer

2010-06-20 12:25

Die Suid-Afrikaanse polisie het die toeskouer geïdentifiseer wat spelers van Engeland in die kleedkamers gekonfronteer het ná ‘n powere vertoning teen Algerië.

Suid-Afrika, hier is jou nuwe president

2010-06-06 06:45

Vir die volgende vyf weke is Sepp Blatter jou president, en pres. Jacob Zuma se regering is wetlik verplig om na Fifa se pype te dans.

Te veel hoës, te min sitplek

2010-05-23 12:59

Fifa het met ’n diplomatieke nagmerrie te make nadat pres. Jacob Zuma meer staatshoofde en hul gades na die opening van die WB 2010 genooi het as wat die BBBP-losies by Soccer City kan huisves.

 

WB vir vroue breek rekords op Twitter

2011-07-18 11:34

Die skouspelagtige eindstryd van Fifa se Wêreldbeker-sokkertoernooi vir vroue het vir ‘n nuwe rekord op die sosiale netwerk Twitter gesorg.

Laaste sokkerspeler van eerste WB sterf

2010-08-31 16:25

Die laaste lewende sokkerspeler, wat aan die heel eerste Wêreldbeker in 1930 deelgeneem het, het op 100-jarige ouderdom gesterf.

N-Korea se sokkerspan en afrigter verneder

2010-08-01 12:59

Noord-Korea se sokkerspan en die afrigter is tydens 'n openbare ondersoek na hul vertoning tydens die 2010-wêreldbeker verneder.

Meeste SA’ners het WB gekyk

2010-07-14 19:55

Amper alle Suid-Afrikaners het ‘n Fifa Wêrelbeker-sokkerwedstryd gekyk, het 'n meningspeiling wat deur Ipsos Markinor gedoen is bevind.

Pasop Sondag vir die N1

2010-07-09 12:01

Duisende toeskouers gaan vroeg vir die WB 2010-eindstryd na Soccer City stroom en toeskouers is aangeraai om openbare vervoer te gebruik.

Amper 2 miljoen mense deel sokkerfees in Kaap

2010-07-09 08:14

Meer as 1,7 miljoen sokkerkykers en plesiersoekers het tot dusver die Wêreldbeker-geriewe in die Moederstad besoek.

Vliegtuie na Durban steeds vertraag

2010-07-08 12:55

‘n Vliegtuig onderweg na die King Shaka Internasionale lughawe in Durban vanaf Johannesburg is steeds vertraag, het Acsa gesê.

Nuwe toestel demp vuvuzela se harde gebulk

2010-07-08 08:44

’n Switserse vervaardiger Phonak het ’n prototipe geskep van die toestel wat die vuvuzela-klanke tot houdbare vlakke filtreer.

Talle mis wedstryd oor laat vliegtuie

2010-07-08 06:22

Honderde sokker­aanhangers het die Wêreldbeker-halfeindstryd tussen Span­je en Duitsland misgeloop toe passasiersvliegtuie na Durban moes omdraai.

Durban: Reën teken van geluk vir WB

2010-07-07 14:31

Reën tydens die Wêreldbeker-halfeindstryd tussen Duitsland en Spanje word as ‘n teken van geluk gesien, het ‘n tradisionele geneser gesê.

Joernalis word verhoor ná kleedkamer-drama

2010-07-07 12:00

Die Britse joernalis wat aangekla is van regsverydeling en dat hy die Wet op Immigrasie verontagsaam het, se verhoor begin die naweek.

SA ‘kan beter diens verwag ná toernooi'

2010-07-06 10:00

Goeie en flinke dienslewering, soos tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi, kan deel van die lewe in Suid-Afrika bly om goeie dienslewering voort te sit.

Sokkerspeler van Kameroen verdwyn by Century City

2010-07-06 10:00

“Geen misdaad word vermoed nie," het kol. Billy Jones, polisiewoordvoerder, gesê nadat 'n sportpersoonlikheid spoorloos verdwyn het.

Laaste Kaapstad-wedstryd gaan bielie wees

2010-07-06 06:22

Ná jare van droom, beplan en uitsien na Suid-Afrika se Wêreldbeker-sokkertoernooi word die laaste wedstryd in die Moederstad Dinsdagaand gespeel.

Nadal volg ander wêreldsterre na sokker in SA

2010-07-05 06:24

Die tennissensasie, Rafael Nadal, wat sy tweede Wimbledon-titel gewen het gaan die Wêreldbeker-halfeindstryd tussen Spanje en Duitsland bywoon.

Uitgevang! Paris wás toe in hof oor dagga

2010-07-04 06:22

Paris Hilton het aan die wêreld ontken dat sy deur die polisie gevang en aangekla is omdat sy glo ’n daggazol gerook het in Port Elizabeth.

ANCYL: Vervang sportminister

2010-06-30 14:00

Pres. Jacob Zuma moet Makhenkesi Stofile, minister van sport, afdank oor sy "skokkende" prestasie tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi, meen die ANC-jeugliga.

Beleggers se drome na die maan

2010-06-30 07:49

Géén sokkertoeriste, géén vet tjeks, net hartseer en skuld as betaling aan verskeie skole en entrepreneurs wat duur ingekoop het in ’n nasionale toerismeskema.

WB-geld kon 900 huise, 372 onnies wees

2010-06-30 06:15

Die regering kon minstens 900 nuwe huise gebou of 372 ekstra onderwysers aangestel het met die miljoene rande wat staatsdepartemente aan sokkerkaartjies bestee het.

Ghana is Afrika se laaste WB-hoop

2010-06-29 07:08

Afrika se oë gaan Vrydag vasgenael wees op Ghana – die vasteland se laaste hoop in vanjaar se Wêreldbeker-sokkertoernooi.

Toernooi is suksesvolste tot nog toe

2010-06-29 06:15

Danny Jordaan sê hy voel soos ’n Katolieke priester ná al die bekentenisse deur buitelanders wat kom jammer sê het oor hul vrese oor die Wêreldbeker-sokkertoernooi.

Fifa waarsku teen kaartjie-slenters

2010-06-27 15:07

Fifa het homself gedistansieer van kaartjie-bedrog waarin mense vals kaartjies aan sokker-aanhangers verkoop. Dié slenters het Fifa met rooi gesigte gelaat by verskeie stadions.

Brit vra om klag te laat vaar

2010-06-26 05:21

Die man wat homself glo per ongeluk in die Engelse span se kleedkamer in Kaapstad bevind het, wil hê die aanklagte teen hom moet laat vaar word.

McCarthy, Bekker uit oor skandes

2010-06-06 07:34

Die Bafana-ster Benni McCarthy is uit die Wêreldbeker-groep gelaat nadat hy glo vroue in sy hotelkamer in Sandton getrakteer het.

Meeste skole gaan nie vir vyf weke sluit

2010-06-01 06:55

Meer as 50% van Wes-Kaapse skole het aangedui dat hulle vir die komende wintervakansie vrywillig twee weke later gaan sluit of ’n week vroeër gaan heropen.

Vuvuzela se geraas erger as Boeing s’n

2010-05-02 06:47

Suid-Afrikaanse sokkergeesdriftiges se lawaaiwapens is strawwer op die oor as die dreunende motore van ’n Boeing-vliegtuig, ’n rock-konsert of ’n gonsende grassnyer.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.