ARTIKELS OOR wêreldbeker 2011

Rugby 'n groot hupstoot vir NS-toerisme

2011-08-11 14:38

Dit blyk of internasionale besoekersgetalle by hierdie jaar se Wêreldbeker-rugbytoernooi in Nieu-Seeland verwagtinge gaan oorskry.

Gary Botha wil weer vir Bokke haak

2011-01-20 08:35

Die ekstra derby-wedstryde in die Super Rugby-reeks gaan wel nuwe eise stel, maar daar is ook ’n byvoordeel, glo die Bulls-haker, Gary Botha.

Stut van Biarritz breek lansie vir BJ

2011-01-19 08:08

Die stut van die Franse klubspan Biarritz, Eduard Coetzee, meen dit sal 'n fout wees as BJ Botha nie oorweeg word vir die Bokke se Wêreldbeker-groep nie.

Rugby WB 2011 breek reeds rekords

2010-12-16 19:56

Met meer as 9 maande oor voor die 2011 Wêreldbeker-rugbytoernooi is dit reeds die geleentheid wat die meeste geld inbring ooit in Nieu-Seeland.

Een van my beste jare – Div

2010-12-06 09:23

As wyle Boy Louw na Peter de Villiers kon luister, sou hy seker só hard “Looks at the scoreboard” geskree het dat Twickenham se dak sou lig.

Mallet: 'Bokke sal halfeind haal'

2010-12-03 09:19

Nick Mallett glo die Springbokke is saam met die All Blacks en Wallabies goed op koers na die halfeindronde van aanstaande jaar se Wêreldbeker.

WB-kaartjies voor Kersfees beskikbaar

2010-11-30 14:23

Nieu-Seelanders kan 'n vroeë Kersgeskenk verwag wanneer 'n beperkte aantal Wêreldbeker-rugbykaartjies die week beskikbaar gestel word.

Morné Steyn die sneeu-man

2010-11-24 10:13

As dit van Peter de Villiers afhang, kan die toets teen Engeland die laaste keer wees dat die sterkste span voor die Wêreldbeker in Nieu-Seeland uitdraf.

9/11 kry nuwe betekenis vir Springbokke

2010-11-11 10:09

Volgende jaar sal 9/11 vir verskillende mense verskillende dinge beteken. Vir die Springbokke en Wallis sal dit egter net om een ding draai.

WB 2011: Kommer oor rugbyboewe

2010-11-08 14:03

Nieu-Seeland se eerste minister het gesê sekuriteit by stadions sal verskerp moet word nadat spelers tydens 'n wedstryd met bottels bestook is.

Twitter nie welkom by WB

2010-10-15 15:07

Engeland het die eerste rugbyspan geword om die gebruik van Twitter tydens die Wêreldbeker-toernooi in Nieu-Seeland te verbied.

Sanzar-selfmoord in WB

2010-09-15 07:24

Die Super15-reeks kan op ’n Sanzar-selfmoord neerkom as spelers nie reg bestuur word om optimaal in volgende jaar se Wêreldbeker te presteer nie.

Speler-uittog ná WB verwag

2010-09-07 14:09

Die Suidelike Halfrond kan ‘n reuse uittog van rugbyspelers nà aanstaande jaar se Wêreldbeker-toernooi in Nieu-Seeland verwag.

‘Bokke stuur af op WB-ramp’

2010-08-08 10:00

Prof. Tim Noakes maan die Springbokke se Wêreldbeker-veldtog stuur op ’n ramp af omdat die Bokke oud, poegaai en onfiks is.

Skud jou sak vir Bokke in WB

2010-07-28 08:50

Dit kan Bok-ondersteuners duur te staan kom as hulle volgende jaar die kampioene in die Wêreldbeker-rugbytoernooi in Nieu-Seeland wil gaan ondersteun.

 

Springbok-oefengroep vir WB aangekondig

2011-04-20 12:49

‘n Voorlopige groep van 51 spelers is aangekondig wat Suid-Afrika by vanjaar se IRR-wêreldbeker sal verteenwoordig.

Franco ‘tob oor Griekwas-pos’

2011-01-19 09:33

'n Moontlike nasionale pos kan as een van die redes voorgehou word waarom Franco Smith eindelik nie vir Griekwas se breierspos aansoek gaan doen nie.

Butch James keer terug na SA

2010-12-23 22:30

Bath se Suid-Afrikaanse losskakel, Butch James, het aangedui dat hy na sy geboorteland sal terugkeer ná vier seisoene by die Engelse klub.

Anton van Zyl gee keurders stof tot nadenke

2010-12-06 10:18

Dit was die spel van ’n 30-jarige Suid-Afrikaner wat in die rugbystryd tussen die Springbokke en Barbarians die grootste indruk gemaak het.

Bokke ‘sal dié taktiek in WB volg’

2010-12-06 08:36

SA het in die eerste helfte van sy nederlaag teen die Barbarians tussen stoele geval, maar dit hoef nie voor die Wêreldbeker ’n bekommernis te wees nie.

Aussie-breier in wolke oor jong Wallabies

2010-12-01 09:05

Robbie Deans glo sy Wallaby-span betree die Wêreldbeker-jaar in sy beste toestand tot nog toe ná sy harde rugbytoer.

Land Rover gee WB-rugby wiele

2010-11-24 17:30

Land Rover het bekend gemaak dat hy die amptelike borg vir aanstaande jaar sowel as 2015 se Wêreldbeker-rugbytoernooie gaan wees.

Media vaar uit teen 'sagte' Wallabies

2010-11-15 11:22

Engeland het die meeste punte nog teen 'n Australiese span aangeteken toe hulle die Wallabies met 35-18 in die toets op Twickenham geklop het.

Frans Steyn speel oop kaarte

2010-11-10 10:08

Met joernaliste wat in Cardiff soos ’n trop honger hiënas op die Bok Frans Steyn toegesak het, was daar g’n sprake van ’n lae profiel handhaaf nie.

Bok-groentjies sál toer

2010-10-22 08:02

Nog ’n Springbok-agterspeler is uit die Bokke se “Grand Slam”-toer wat toetse teen Ierland, Skotland, Wallis en Engeland insluit.

Bokke se WB-afskoptye bekend

2010-09-16 12:02

Suid-Afrikaners hoef nie te vroeg uit die vere te wees om aanstaande jaar se Wêreldbeker-rugbywedstryde in Nieu-Seeland, op televisie te volg nie.

365 dae voor WB 2011

2010-09-09 06:35

Slegs Suid-Afrika en Frankryk beskik oor die vermoë om Nieu-Seeland by volgende jaar se Wêreldbeker-toernooi te klop, sê Cobus Visagie.

Oud-Bok se aandele styg by Aussies

2010-09-01 08:56

Die voormalige Springbok-losskakel Braam van Straaten kan die Wallabies straks tot aanstaande jaar se Wêreldbeker-toernooi as skopafrigter bystaan.

All Blacks wil nie spoed breek

2010-08-05 13:29

Die All Blacks beplan om hul toonaangewende Drienasies-veldtog voort te sit wanneer hulle die Wallabies in Christchurch pak.

Velde vir 2011 wêreldbeker bekend

2009-10-14 12:32

Die krieketvelde van die 2011 Krieket Wêreldbeker wat onderskeidelik deur drie gashere aangebied gaan word, is bekend gemaak.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.