ARTIKELS OOR wêreld

Cameron in pekel ná besnoeiings aan leër

2010-11-19 09:00

’n Vernietigende verslag het die “amateuragtige” wyse oopgevlek waarop die Britse regering die onlangse weermagbesnoeiings hanteer het.

Bahrein veroordeel leraar wat Koran wil verbrand

2010-09-09 13:50

Die regering van Bahrein het die gemeente van Florida ten sterkte veroordeel vir hul plan om eksemplare van die Koran in die openbaar te verbrand.

Meisie skryf boek oor pyn ná verdwyning

2010-09-09 01:48

Natascha Kampusch wat as kind ontvoer en vermis was vir meer as agt jaar het ’n boek bekendgestel waarin sy beskryf wat sy alles deurgemaak het.

Afganistan: 80 stemlokale bly gesluit

2010-09-08 16:06

Sowat 80 stemlokale in Nangarhar, Afganistan gaan gesluit bly weens die spaning tydens die Afgaanse presidensiële verkiesing hiér.

 

Switserland: Polisie, gewapende man slaags

2010-09-09 15:38

Die Switserse polisie het 'n huis in die stad Biel omring waar 'n gewapende man weier om sy huis, wat in die mark is, te verlaat.

Kampioen-budtjie vermoor deur mededinger

2010-09-09 02:08

‘n Kampioen-budtjie is doodgetrap en 21 ander gesteel vermoedelik deur ‘n mededinger-teler aan die vooraand van die jaarlikse groot voëlskou.

Britse premier in Frankryk na sy pa hartaanval kry

2010-09-09 01:48

Britse premier, David Cameron het Frankryk toe gevlieg nadat sy pa 'n hartaanval tydens sy vakansie gehad het.

Vliegtuig land veilig na bomdreigement

2010-09-08 15:12

'n Vliegtuig wat onderweg was na Los Angeles het veilig geland nadat bemaningslede 'n skriftelike bomdreigement tydens dié vlug gekry het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.