ARTIKELS OOR vuurwapens

27 000 polisiebeamptes slaag nie vuurwapentoets

2012-03-03 23:05

Meer as 27 000 polisiebeamptes wat tans in Suid-Afrika aan diens is, het nie hul vuurwapen-vaardigheidstoetse geslaag nie.

Linden-mans vas oor plofstof

2012-01-15 23:04

Vier mans is in Linden, Johannesburg, in hegtenis geneem vir die besit van plofstof en onwettige vuurwapens, het die polisie gesê.

Vier vas vir Oukersaand-moord

2011-12-31 17:04

Vier mans is in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n vrou in Nhlanhleni, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê.

Italië: Vragmotor vol AK-47's gevind

2011-12-03 21:29

Die polisie in Italië het op 'n vragmotor vol AK-47's en plofstof beslag gelê toe dit die grens van Slovenië na Italië oorgesteek het.

Playmate met vuurwapen op lughawe betrap

2011-08-10 23:24

‘n Voormalige Playboy Playmate is in hegtenis geneem ná sy met ‘n vuurwapen in haar sak op ‘n vliegtuig probeer klim het.

Liberiese polisie maak reuse-wapenvonds

2011-06-17 11:23

Volgens die Liberiese nasionale polisie is 'n reuse-wapenvonds in dié land se Grand Gedeh-provinsie, wat aan die Ivoorkus grens, gemaak.

Vuurwapens: Te veel nee’s

2011-06-10 07:38

Aansoeke om vuurwapenlisensies, veral dié vir handwapens, word te maklik van die hand gewys, het kenners gesê.

Veearts vas vir onwettige wapens

2011-04-30 17:03

'n 65-jarige veearts is op 'n plaas in Mookgophong in hegtenis geneem in verband met die besit van tien ongelisensieërde vuurwapens.

Mans met vuurwapens buite bank vasgetrek

2011-04-12 23:00

Twee mans is in Brakpan in hegtenis geneem nadat hulle glo buite ‘n bank vasgetrek is met ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie.

Verdagtes in Jhb met onwettige wapens betrap

2011-01-16 19:27

Vyf verdagtes is in Yeoville en Hillbrow in verband met verskeie oortredings in hegtenis geneem, berig RSG.

Bevelvoerder kry binne 2 maande wapenlisensie

2010-12-23 10:20

'n Stasiebevelvoerder het binne minder as twee maande ’n bevoegdheidsertifikaat en lisensie vir sy persoonlike vuurwapen ontvang.

Polisiebeampte met gesteelde geweer betrap

2010-11-15 23:24

'n Senior Tshwane metropolisiebeampte is in hegtenis geneem nadat hy glo met ‘n gesteelde geweer betrap is, het die SABC berig.

Drie in KZN vas vir onwettige vuurwapens

2010-10-28 15:41

Drie mense is in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem nadat hulle in besit van ongelisensieerde vuurwapens gevind is, het polisie gesê.

Tieners in sop oor vuurwapens

2010-09-23 22:01

Twee 14-jarige seuns is in hegtenis geneem nadat twee ongelisensieerde vuurwapens in Bishop Lavis in hul besit gevind is.

Vier met ongelisensieerde vuurwapens vas

2010-09-06 19:53

Vier mans is in Tembisa in hegtenis geneem vir die besit van ongelisensieerde vuurwapens, het polisie in Gauteng gesê.

Regering in die sop oor vuurwapenwet

2010-07-16 17:01

Die Black Gun Owners Association het gesê dat hulle die regering vir R3.2 miljard sal dagvaar omdat duisende mense werkloos is.

Polisiebeampte steel 98 vuurwapens

2010-06-05 05:36

‘n Polisiebeampte gaan vir 20 jaar tronk toe ná hy 98 vuurwapens gesteel en weer verkoop het.

Polisieman vas ná vuurwapens verdwyn

2010-05-25 16:40

‘n Polisieman en ‘n klerk is in hegtenis geneem nadat hulle glo betrokke was by die verdwyning van sowat 98 vuurwapens.

Meer as 1000 vuurwapens in NW ingedien

2010-03-30 02:57

Sowat 1033 vuurwapens is in die Noordwes ingedien sedert die begin van die vuurwapen-amnestie veldtog, het die provinsie aangekondig.

Man met onwettige vuurwapens vas

2010-02-27 04:35

‘n 31-jarige man is in hegtenis geneem nadat polisie drie vuurwapens met serienommers wat afgefeil is in sy besit gevind het.

Bybelverse op gewere gegraveer

2010-01-19 13:55

‘n Toegewyde Christen van Suid-Afrika is glo die rede agter vuurwapens met ‘n Bybelvers op die teleskoop gegraveer.

Staat verwoes vuurwapens

2009-12-18 21:57

Volgens 'n kennisgewing beoog die staat om alle vuurwapens en ammunisie wat vrywillig ingehandig of verbeurd verklaar was, te verwoes.

Hou jou vuurwapenlisensie naby

2009-10-27 13:40

Persone wat hul vuurwapens in die publiek saam met hulle dra sal voortaan ook die vuurwapenlisensie byderhand moet hou.

 

KZN man vas vir ongelisensieerde vuurwapen

2012-01-20 17:19

‘n Man wat in hegtenis geneem is vir die besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie sal in die Nsuze- periodieke hof verskyn.

Man vas oor wapens, ammunisie

2012-01-11 19:47

‘n Sewe-en-dertig-jarige man is in Leeukuil, Polokwane, in hegtenis geneem vir die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie.

Polisie lê beslag op 608 vuurwapens

2011-12-14 16:31

Die polisie in Limpopo het beslag gelê op 608 vuurwapens, het brig. Hangwani Mulaudzi, 'n woordvoerder, gesê.

Man vas vir gesteelde vuurwapen

2011-09-23 23:02

‘n Zimbabwiese man is in die middestad van Johannesburg in hegtenis geneem vir die besit van ‘n gesteelde vuurwapen sowel as ammunisie.

Wapenstortvloed in Benghazi wek kommer

2011-06-22 08:39

Inwoners en waarnemers is bekommerd oor die stortvloed wapens wat deesdae in die Libiese stad Benghazi beskikbaar is.

Finland se vuurwapenwet nou strenger

2011-06-14 08:14

Finland het sy vuurwapenwetgewing strenger gemaak nadat bykans 20 mense die afgelope vier jaar in skietvoorvalle doodgeskiet is.

Appèlhof bring sekerheid oor rig van wapen

2011-05-30 08:00

Appèlregters sê daar bestaan regsverwarring omdat verskillende hoër howe verskillende uitsprake gelewer het in verband met vuurwapens.

Oud-weermaglid vas ná reuse-wapenvonds

2011-04-29 23:00

‘n Voormalige lid van die SANW is in hegtenis geneem nadat 'n wapenvonds by sy huis op Springs aan die Oos-Rand ontdek is.

Twee vas vir onwettige besit van jaggeweer

2011-03-25 23:00

Twee mense is by 'n huis in Athlone op die Kaapse Vlakte in hegtenis geneem vir die onwettige besit van 'n jaggeweer.

Vuurwapens: ‘Dit is verwarrend, sinloos’

2011-01-07 10:00

’n Hofsaak dreig oor die regering se wysigings aan die Wysigingswet op Vuurwapenbeheer omdat dít “swak opgestel, verwarrend, sinloos” is.

Gevangene gryp polisieman se vuurwapen

2010-12-02 09:33

‘n Drama is besig om by die Reigerpark-polisiestasie op die Oos-Rand af te speel ná ‘n gevangene ‘n polisiebeampte se vuurwapen gevat het.

Mthethwa: Vuurwapen-chaos binne 9 maande verby

2010-11-02 14:00

Die probleme en agterstand rondom die registrasie van vuurwapens behoort binne nege maande opgelos te wees, sê die minister van polisie.

DA ontevrede met polisie se vuurwapen-beleid

2010-10-21 09:40

Die DA is boos oor meer as 3 200 vuurwapens wat die polisie in die laaste finansiële jaar verloor het.

Polisie kan nie sê oor diefstal van R5-gewere

2010-09-16 09:00

Nathi Mthethwa het op ’n parlementêre vraag geantwoord dat ses polisielede weens die diefstal van R5-gewere in hegtenis geneem is.

Twee vas vir besit van onwettige ammunisie

2010-08-22 12:39

Twee mans is in die Ngqeleni-gebied in die Oos-Kaap in hegtenis geneem vir die besit van onwettige ammunisie en vuurwapens.

Vyf vasgetrek met onwettige vuurwapens

2010-06-23 15:03

Vyf mans is in Flagstaff en Lusikisiki vasgetrek nadat die polisie onwettige vuurwapens en ammunisie in hulle besit gevind het.

Polisie verloor glo 5 300 vuurwapens

2010-06-02 18:38

Die afgelope twee jaar is meer as 5 300 vuurwapens verloor of gesteel uit polisiestasies en kantore regoor die land.

Man met geweer, swaarde, messe reg deur JFK-lughawe

2010-05-13 08:53

Egiptiese beamptes het 'n man, wat vanaf JFK-lughawe in New York gevlieg het, met 'n pistool, messe en swaarde in sy bagasie betrap.

DRK: Geld vir jou vuurwapen

2010-03-09 11:07

Die Demokratiese Republiek van die Kongo gaan ‘n veldtog van stapel stuur waar hulle geld vir vuurwapens sal ruil.

SAPD verloor glo 3000 vuurwapens

2010-01-27 16:55

Die Suid-Afrikaanse polisiediens het 4000 nuwe vuurwapens bestel, om vuurwapens wat verlede jaar gesteel of verlore geraak het, te vervang.

‘Poppe gaan dans oor wapens’

2010-01-12 06:21

Wanneer die nuwe amnestietydperk vir die indien van vuurwapens, ammunisie en vuurwapenonderdele verstryk, “gaan die poppe dans”.

Bomme by oud-dokter gekry

2009-11-27 06:29

Ongeveer 35 pypbomme, ‘n verskeidenheid van vuurwapens en en rondes ammunisie is by ‘n gewese dokter se woonstel in Ohio gevind.

Seuns bring vuurwapens skool toe

2009-09-10 06:22

Twee 16-jarige seuns is in hegtenis geneem nadat hulle in besit van vuurwapens en ammunisie was op hulle skoolgronde.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.