ARTIKELS OOR vsa-politiek

Opofferings wag op die VSA

2011-01-26 10:14

President Barack Obama het in sy staatsrede Amerikaners gewaarsku dat verskeie groot opofferings op die nasie en die regering wag.

China weier VSA-minister

2010-06-04 01:31

China wou geen verduideliking gee nadat dit Robert Gates, die VSA se minister van verdediging, se besoek aan dié land geweier is nie

Pakistan sal hulp vra vir kernkrag

2010-03-25 02:17

Pakistan sal glo tydens gesprekke met die VSA in Washington om hulp en fondse vir ‘n ambisieuse kernprogram vra, sê 'n amptenaar.

Sò werk Obama se gesondheidsplan

2010-03-23 14:19

Barack Obama het die bitter gesondheidsoorlog gewen en sy nuwe gesondheidsplan sal goedgekeur word. Hier is hoe dié plan sal werk.

Obama ontken krisis met Israel

2010-03-18 13:14

President Barack Obama het ontken dat daar ‘n krisis is in Washington se bande met Israel oor hulle planne om nedersettings op te rig.

Cheney weer opgeneem met borspyne

2010-02-24 01:47

Dick Cheney, die voormalige Amerikaanse vise-president, moes vir noodtoetse gaan nadat hy met borspyne in die hospitaal opgeneem is.

Peta onttrek Obama-advertensie

2010-01-13 16:18

Die diereregtegroep Peta het hul advertensieveldtog onttrek nadat hulle foto's van Michelle Obama sonder haar toestemming gebruik het.

VSA tree terug oor missiele

2009-09-22 09:16

Iran het Barack Obama se besluit om hul beplande stelsel vir missielverdediging in Oos-Europa te kanselleer, verwelkom.

China kritiseer VSA, Dalai Lama

2009-09-15 15:07

China is glad nie gelukkig met die VSA nie ná drie top amptenare die Dalai Lama in die noorde van Indië besoek het.

Obama blus vure oor gesondheid

2009-09-13 12:03

Pres. Barack Obama staan bont om die vure te blus onder sekere ontevrede Amerikaners oor sy nuut beplande gesondheidsplan.

Skok oor joernalis se straf

2009-09-01 11:55

Die menseregtegroep Human Rights Watch het vir Sri Lanka se president gevra om die vonnis teen ‘n joernalis terug te trek.

Clinton wys haar kloue

2009-08-10 20:12

Amerika se minister van buitelandse, Hillary Clinton, het haar humeur verloor tydens gesprekke met studente in die DRK.

Obama: Hofaanstelling ‘wonderlike’ nuus

2009-08-06 22:32

President Barack Obama is baie tevrede met die verkiesing van regter Sonia Sotomayor tot die land se hooggeregshof.

Nuwe baas vir Navo

2009-08-03 11:38

Die nuwe sekretaris-generaal vir Navo, Anders Fogh Rasmussen, moet leiding neem in die bemiddeling van die oorlogsituasie in Afghanistan.

Palin is terug

2009-08-03 09:08

Sarah Palin, die voormalige goewerneur van Alaska, het vir die eerste keer sedert haar bedanking uit dié pos in die publiek verskyn.

 

Richard Holbrooke sterf

2010-12-14 08:46

Richard Holbrooke, die Amerikaanse diplomaat wat gehelp het om die verdrag te sluit wat die oorlog in Bosnië beëindig het, het gesterf.

Yanks hoes terwyl hoë heerlik leef

2010-05-17 15:31

Die staat van Texas in die VSA staar dalk 'n begrotingstekort van R83 miljard in die gesig, maar goewerneur Rick Perry woon in weelde.

Eerste krake in Obama se plan wys

2010-03-24 09:00

Die Withuis skarrel glo om ‘n gaping in die nuwe gesondheidsplan toe te stop nadat kinders glo minder begunstig word as beloof.

Obama se groot plan goedgekeur

2010-03-22 09:18

Barack Obama het die bitter gesondheidsoorlog gewen nadat politici 219-212 gestem het om die nuwe gesondheidsplan goed te keur.

Sarah Palin nou ‘n komediant

2010-03-03 11:31

Sarah Palin het heel grappig op Jay Leno se Tonight Show geraak toe sy grappies gemaak het oor die Withuis, Kongres en Tina Fey.

Obama móét Dalai Lama ontmoet

2010-02-05 10:04

Al toets dit die VSA se verhouding met China, het Barack Obama nie veel van 'n keuse nie en sal hy die Dalai Lama ontmoet.

Sasol vrees VSA sanksies

2009-10-13 12:33

Die petrochemiese reus Sasol vrees dat Amerika se regering dalk sanksies teen hom gaan instel oor sy beleggings in Iran.

VSA 'rassisties teenoor Obama'

2009-09-16 09:12

Volgens die oudpres. Jimmy Carter is rassisme te blameer vir die onlangse kritiek en uitbarstings teenoor Barack Obama.

Skoengooier vrygelaat

2009-09-15 10:29

Muntazer al-Zaidi, die Irakese joernalis wat vir George W. Bush met ‘n skoen gegooi het, is uiteindelik vrygelaat.

Joernaliste oor grens gesleep

2009-09-02 10:22

Twee Amerikaanse joernaliste het vertel van die aaklige gebuere toe hulle oor die grens gesleep is na Noord-Korea.

Obamas begin duur vakansie

2009-08-23 21:30

Die Obama-gesin het vertrek op hul eerste vakansie sedert hy president geword het, en die tyd kos die gesin R273 000 per week.

Guantanamo - 2 na Portugal

2009-08-09 13:28

Gevangenes wat op die omstrede Guantanamobaai aangehou is, sal binnekort in Portugal aankom.

Hillary: Bill het nie jammer gesê nie

2009-08-05 16:24

Hillary Clinton sê haar man het nie Noord-Korea om verskoning gevra vir die optrede van Amerikaanse joernaliste nie.

Guantanamo-baai kan dalk skuif

2009-08-03 10:47

Die Amerikaanse militêre tronk in Guantanamo-baai se gevangenes kan dalk na ‘n spesiale tronk verskuif word.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.