ARTIKELS OOR vragmotorongeluk

Skaatsplankryer sterf in Boland

2012-03-19 17:57

‘n Johannesburgse skaatsplankryer het gesterf toe hy teen ‘n vragmotor gebots het op die Franschhoek-pas, het paramedici gesê.

Vragmotor rol, dood bestuurder

2011-11-12 20:28

‘n Vragmotorbestuurder is dood toe hy tussen Carltonville en Potchefstroom beheer van sy voertuig verloor het, het paramedici gesê

Honderde bokke ontwrig N3 ná ongeluk

2010-05-10 10:14

Honderde boerbokke het vroegoggend die N3-snelweg naby Pietermaritzburg versper nadat ’n vragmotorongeluk plaasgevind het.

Vragmotorongeluk eis drie

2010-03-09 06:50

Die verkeer op die N3-snelweg in Pietermaritzburg het Dinsdagoggend botstil gestaan nadat ’n vragmotorongeluk drie mense se lewens geëis het.

 

Twee SA soldate dood toe pantserwa omslaan

2011-11-12 22:27

Twee lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) is in ‘n padongeluk in Noordwes dood toe 'n pantserwa na 'n botsing omgeslaan het.

Seuntjie sterf toe vragmotor in huis vasry

2011-07-19 20:38

‘n Vyfjarige seuntjie is dood toe ‘n vragmotor gelaai met houtstompe in ‘n huis in Maine in Amerika vasgery het, het die polisie gesê.

Vrou sterf in N3-ongeluk

2010-05-05 10:18

’n Vroulike bestuurder is op die N3-snelweg in Germiston dood toe ’n vragmotor teen haar motor gebots het.

Vyf brand dood in botsing

2009-10-27 05:43

Sowat vyf mense het doodgebrand nadat hulle in 'n vragmotorbotsing op die N3 naby Pietermaritzburg betrokke was.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.