ARTIKELS OOR volksmoord

'Etniese reiniging' in Bosnië Mladic se skuld

2012-05-16 10:35

Ratko Mladic was verantwoordelik vir die etniese reiniging van Bosnië, het 'n aanklaer vir oorlogsmisdade van die Verenigde Nasies gesê.

Duitsers ontken 1904-volksmoord

2012-03-27 09:02

Die Duitse parlement weier steeds om die massamoord van Herero’s en Namas in die destydse Duits-Suidwes-Afrika as ’n volksmoord te erken.

Rwanda: Nege voortvlugtiges steeds op vrye voet

2011-12-08 17:42

Die aanklaer van die VN se tribunaal oor die Rwandese volksmoord sal die soektog na nege oorblywende voortvlugtiges verskerp.

Slagting in Bosnië spook steeds by Nederland

2011-07-07 07:55

16 jaar ná die massamoord op sowat 8000 Moslems deur Bosnies-Serwiese magte worstel Nederland met die skuld van sy moedsgebrek destyds.

Serwië: Volksmoordenaar eindelik vasgetrek

2011-05-26 19:37

Ratko Mladic, leier van Bosniese magte tydens die Bosniese oorlog van 1992-1995, is in hegtenis geneem op aanklagte van volksmoord.

Voormalige spioenhoof ‘het volksmoord aangehelp’

2011-02-09 22:16

Die Rwandese aanklaer het ’n voormalige intelligensiehoof aangekla van samewerking met ’n vlugteling wat die 1994 volksmoord gefinansier het.

Ivoorkus ‘stuur af op volksmoord’

2010-12-31 08:17

Die Ivoorkus staan op die rand van ’n volksmoord, het dié land se nuwe VN-ambassadeur gesê.

Versoek om Nyamwasa uit te lewer nog nie onvang

2010-09-19 17:18

Suid-Afrika het nog nie 'n formele versoek van Spanje ontvang om Faustin Kayumba Nyamwasa weens aanklagte van volksmoord uit te lewer nie.

Hoë 25 jaar tronk toe vir volksmoord

2010-08-04 08:41

’n Man wat daarvan beskuldig is dat hy soldate vervoer het om duisende Tutsi’s tydens die Rwandese volksmoord te vermoor, is tot 25 jaar tronkstraf gevonnis

Webblad monitor nou plaasmoorde

2010-07-14 05:27

‘n Webblad sal nou plaasaanvalle in Suid-Afrika monitor as deel van die saak van volksmoord wat teen Julius Malema gemaak is.

Massabegrafnis vir slagoffers van volksmoord

2010-07-12 09:14

Tienduisende Bosniese Moslems het byeengekom om die oorskot van 755 nuut uitgekende slagoffers van die Bosnië-Serwië oorlog te begrawe.

Malema-saak: Lys van name bekend

2010-06-09 15:52

Die elf ander respondente in die boer van Rustenburg se saak teen die ANC Jeugliga-leier, Julius Malema, is bekendgemaak.

Ons moes meer doen oor Rwanda, erken Kanada

2010-04-22 02:53

Kanada se goewerneur-generaal het tydens 'n besoek aan Rwanda gesê erken land kon meer doen om 1994 se Rwandese volksmoord te beperk.

Voormalige Rwandese presidentsvrou vas vir volksmoord

2010-03-03 05:20

Die weduwee van die voormalige president van Rwanda, Juvenal Habyarimana is in Frankryk op aanklagtes van volksmoord in hegtenis geneem.

 

Volksmoord-verhoor eerste keer in Rwanda gehou

2012-04-20 12:01

Die eerste volksmoord-verdagte wat deur 'n internasionale volksmoordtribunaal na Rwanda oorgeplaas is, het in die land se hoofstad aangekom.

Strafhof verwys Malawi na VN

2011-12-13 11:23

Die ISH het gesê hy verwys Malawi na die VN-Veiligheidsraad nadat dié land geweier het om pres. Omar al-Bashir van Soedan in hegtenis geneem.

Kenia, Soedan bespreek hofbevel vir Bashir se arrestasie

2011-12-01 16:56

'n Keniaanse minister is na Soedan om ‘n diplomatieke geskil te ontlont ná ‘n hof die inhegtenisname van die Soedannese president beveel het.

'Mladic sal sterf voordat verhoor begin'

2011-05-30 15:10

Ratko Mladic se regsverteenwoordiger sê die vermeende oorlogsmisdadiger is só siek dat hy nie eens die begin van sy verhoor sal sien nie.

Bosniese polisieman van volksmoord aangekla

2011-03-04 21:00

‘n Voormalige Bosniese polisieman is van volksmoord aangekla vir sy deelname aan die teregstelling van meer as 1 000 Bosniak-moslems.

Rwandese eks-burgemeester in Duitse hof vir volksmoord

2011-01-18 12:56

‘n Voormalige Rwandese burgemeester staan in Duitsland tereg op aanklag dat hy meer as 3000 Tutsi's in 1994 laat vermoor het.

Eks-Hutu-leier Rutaganda sterf

2010-10-13 15:17

Georges Rutaganda, ‘n voormalige Hutu-leier wat lewenslange tronkstraf vir sy rol in die Rwanda-volksmoord ontvang het, is in Benin oorlede.

Aantygings oor Afrikaner-volksmoord "verspot"

2010-08-24 14:40

Die regering het aantygings van Afrikaner-volksmoord as "verspot" bestempel ná ‘n saak in die internasionale strafhof teen Julius Malema gemaak is.

Al-Bashir gaan na konferensie in Chad

2010-07-21 16:06

Pres. Omar Hassan al-Bashir gaan na 'n konferensie in Chad, sy eerste besoek aan ‘n lidstaat van die hof wat hom wil laat arresteer op aanklagte van volksmoord.

Soedanese pres van volksmoord aangekla

2010-07-12 22:30

Die internasionale hof in Den Haag het volksmoord tot die klagstaat teen die Soedanese president, Omar al-Beshir, gevoeg.

Bejaarde kry 25 jaar vir volksmoord

2010-07-02 01:24

‘n Bejaarde man is deur ‘n hof tot 25 jaar lange tronkstraf gevonnis vir sy betrokkenheid by die 1994 volksmoord in Rwanda.

ANCYL gewalg deur klagte teen Malema

2010-06-09 02:00

Die ANCYL is gewalg deur die optrede van ‘n boer wat Julius Malema weens volksmoord by die internasionale strafhof verkla het.

Opposisieleier verhoed om land te verlaat

2010-03-24 09:51

‘n Rwandese opposisieleier staar ‘n polisie-ondersoek in die gesig nadat sy kommentaar gelewer het oor die 1994-volksmoord.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.