ARTIKELS OOR voedselvergiftiging

Besmette asyn eis 11 in China

2011-08-22 16:01

Altesaam elf mense is dood en 120 ander is siek nadat hulle asyn wat vermoedelik met teenvriesmiddel besmet was, gebruik het.

Sondebok van E.coli-epidemie 'n raaisel

2011-06-02 12:58

Dit is steeds ‘n raaisel wat die uitbreek van die dodelike E.coli-bakterieë, wat talle mense se lewens geëis het, in Europa veroorsaak het.

Komkommers uit Spanje nié besmet

2011-05-31 19:55

Toetse bewys komkommers uit Spanje is nie met die dodelike EHEC-bakterie besmet nie en het nié 16 mense se dood veroorsaak nie.

Duitsland waarsku teen besmette slaai

2011-05-26 23:17

Duitsland het verbruikers gewaarsku om hul slaaiblare goed te was voordat hulle dit eet ná drie mense weens voedselvergiftiging dood is.

Inwoners eis stappe ná ou kos gestort is

2011-01-11 06:43

’n Ontevrede gemeenskap wil die voedselmaatskappy en die vervoeronderneming in die oë kyk wat vrot kos in hul midde kom “neerstort” het.

Stad Kaapstad sal nie dadelik vrot kos klagtes lê

2011-01-10 11:52

Stad Kaapstad sê hy sal eers die onwettige storting van ou voedsel moet ondersoek voor enige klagte teen potensiële oortreders gelê word.

Talle in hospitaal met voedselvergiftiging

2011-01-09 20:12

Talle mense van die Strand is in die hospitaal opgeneem met voedselvergiftiging ná 'n besigheidsman ou kos uitgedeel het in Lwandle.

Voedselvergiftiging eis 3 matrose

2010-03-10 20:17

Drie matrose het op ’n olietenkskip in die Engelse Kanaal weens voedselvergiftiging gesterf, het owerhede gesê.

 

Skoliere hospitaal toe vir voedselvergiftiging

2011-07-28 18:39

Altesaam 48 skoliere van die Silukhanyo Skool in die Strand is na ‘n hospitaal geneem ná hulle gekla het van simptome van voedselvergiftiging.

Sewe gevalle van E.coli in Brittanje

2011-06-02 11:46

Altesaam sewe mense in Brittanje is met die raaiselagtige E.coli-bakterieë besmet terwyl die dodelike bakterieë deur Europa versprei.

Duitsland: 14 sterf in komkommerkrisis

2011-05-31 17:33

Minstens 14 mense is in Duitsland dood en honderde ander is siek nadat bakterieë op ingevoerde komkommers gevind is.

Lood in wildsvleis is gevaarlik

2011-04-12 16:55

Lood van verbrokkelde koeëls in wild kan mense en diere vergiftig en daar is kommer oor die getal aasvoëls wat aan loodvergiftiging vrek.

Voedselvergiftiging in Strand: Vervaldatums uit 2003

2011-01-10 17:00

Van die kos waarvan ‘n gemeenskap in die Strand voedselvergiftiging opgedoen het, het reeds in 2003 verval.

Vrot kos vergiftig 141 armes

2011-01-10 08:43

Altesaam 141 mense het siek geword nadat hulle glo blikkies- en ander kos ingekry het wat vir die vullishoop bestem was.

Vrou sterf ná ‘lang wag op ambulans’

2010-09-18 21:07

'n Vrou wat rooirissies geëet het en vermoedelik weens voedselvergiftiging dood is, het in haar pyn en lyding lank op ’n ambulans gewag.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.