ARTIKELS OOR voedsel

Afrika groei, maar is steeds honger

2012-05-15 13:00

Lande in Sub-Sahara-Afrika se ekonomiese groeikoers is hoër as die wêreld-gemiddeld – maar hongersnood bly 'n enorme probleem.

Transvette in kos straks beperk

2011-07-10 12:00

Die olie- en vetinhoud – veral van slegte transvette – van kosprodukte gaan van Augustus af in Suid-Afrika gereguleer word.

Sondebok van E.coli-epidemie 'n raaisel

2011-06-02 12:58

Dit is steeds ‘n raaisel wat die uitbreek van die dodelike E.coli-bakterieë, wat talle mense se lewens geëis het, in Europa veroorsaak het.

'Voedselkrisis staar wêreld in die gesig'

2011-06-01 07:11

Die wêreld staan moontlik voor ’n permanente voedselkrisis wat die internasionale onstabiliteit aansienlik kan vererger.

Denemarke verban verkoop van Marmite

2011-05-25 10:22

Denemarke wil ontslae raak van Marmite aangesien dié gewilde produk glo die land se voedselveiligheidswette oortree.

Hongersnood is wêreld se voorland indien bye uitsterf

2011-03-12 07:30

Die ineenstorting van bykolonies in verskeie wêrelddele kan rampspoedige gevolge inhou vir voedselproduksie oor die wêreld heen.

Vrot rys in rysnoedels walg verbruikers

2010-12-31 22:16

Groot hoeveelhede rysnoedels wat van vrot ryskorrels gemaak is en boonop bymiddels bevat wat karsinogenies is, word in China verkoop.

Nóg hoenderskokke

2010-12-26 07:20

Nuwe inligting het vorendag gekom dat “vrot” hoender die eerste fase van die herverwerkingsproses deurgemaak het.

Die mens ‘het 30 000 jaar gelede platbrood geëet’

2010-10-19 14:23

Styselkorrels wat op maalklippe gevind is, toon aan dat die mens moontlik ongeveer 30 000 jaar gelede brood in Europa geëet het.

Minister nie beïndruk met Jamie Oliver

2010-07-01 01:35

Die nuwe Britse minister van gesondheid is glo glad nie beïndruk met Jamie Oliver se veldtog teen vetsug in Brittanje nie.

 

Toffie-fees eersdaags in Kaapstad

2011-09-02 12:04

Kaapstad gaan gasheer vir die unieke Toffie-fees speel wat as ‘n "voedselsalon" beskryf word en werkswinkels en kosuitstallings sal insluit.

'Die wêreld 80% ondervoed, die vettes ook'

2011-06-03 08:16

Mark Lyons, die direkteur van Alltech Noord-Amerika, glo 80% van mense beleef wanvoeding en oorgewig mense is nie uitgesluit nie.

Nuwe wet oor sout in ons kos voorgestel

2011-06-01 10:54

Die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, het 'n nuwe wet in die parlement voorgestel om die soutinhoud in kos te verlaag.

Duitsland: 14 sterf in komkommerkrisis

2011-05-31 17:33

Minstens 14 mense is in Duitsland dood en honderde ander is siek nadat bakterieë op ingevoerde komkommers gevind is.

Gekleurde kosse lei moontlik tot hiperaktiwiteit

2011-03-30 22:21

Die die Amerikaanse voedsel-en-medisyne-owerheid (FDA) bestudeer die verhouding tussen voedselkleursel en hiperaktiwiteit in kinders.

Piesangs nie krom genoeg ná vloede

2011-01-24 12:52

‘n Parlementslid het ‘n beroep op Australiërs gedoen om tevrede te wees met groente en vrugte wat nie perfek voorkom nie.

'Vrot hoendervleis is vernietig'

2010-12-26 13:02

Altesaam 912 kilogram “vrot” hoendervlerkies wat na Supreme Poultry se prosesseringsfabriek gestuur is, is vernietig, sê die maatskappy.

Ou hoendervleis ná vervaldatum herverpak

2010-12-19 06:00

Suid-Afrikaners eet onwetend ou hoendervleis wat afgespoel, ingespuit en herverpak is nadat die oorspronklike vervaldatum reeds verstryk het.

GM-salm glo veilig om te eet

2010-09-06 14:03

‘n Geneties aangepaste salm wat gemanipuleer is om vinniger te groei is glo velig om te eet en hou nie ‘n gevaar vir die omgewing in nie.

Brode weggegooi oor vuil vragmotors

2010-06-16 10:13

Brode net waar jy kyk. Dit was die situasie nadat die verkeersdepartement beslag gelê het op twee onpadwaardige vragmotors.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.