ARTIKELS OOR vn

Ratko Mladic se aansoek om appèl 'in die pos'

2011-05-30 17:44

Ratko Mladic het sy aansoek om appèl gepos, maar behoort binne enkele dae aan die VN se oorlogmisdade-tribunaal uitgelewer te word.

'VN-Menseregteraad moet vinniger reageer'

2010-09-12 11:19

Vyf jaar na die stigting van die Verenigde Nasies se Menseregteraad meen kritici dit moet vinniger teen menseregteskendings reageer.

VN-hof beslis in Kosovo se guns

2010-07-24 09:04

Kosovo se onafhanklikheidsverklaring in 2008 was nie teenstrydig met algemene internasionale wetgewing nie, het die VN-hof beslis.

Zuma: Apartheid wys wêreld kan saamspan

2009-09-24 05:03

Pres. Jacob Zuma sê die beëindiging van apartheid kan dien as 'n voorbeeld van hoe die wêreld kan saamwerk om probleme op te los.

Minister nader VN oor Semenya

2009-09-14 12:14

SA se minister van vroue, kinders en gestremdes het die VN genader oor die wyse waarop die Semenya-saga hanteer word.

'Oorlog in Darfoer verby'- VN

2009-09-04 10:18

Die inwoners verskil dalk, maar die leier van die vredesmagte in Darfoer sê egter die oorlog in die land is nou verby.

Ek’s nie so sleg nie, sê VN-leier

2009-08-31 13:37

Die leier van die Verenigde Nasies (VN) het teruggekap teen 'n memo wat sy woedeuitbarstings en leierskapstyl kritiseer.

VN amptenaar in Pakistan doodgeskiet

2009-07-16 14:30

'n Amptenaar van die Verenigde Nasies (VN) en 'n sekuriteitswag is in Pakistan gedurende 'n mislukte ontvoering doodgeskiet.

 

Nog 5 jaar om Millennium-mikpunte te bereik

2010-09-19 14:46

Bugerlike samelewingsgroepe sê Suid-Afrika het vordering gemaak met sekere Millennium-ontwikkelingsmikpunte, maar ander het agterweë gebly.

Zuma sal VN vergadering mis ter wille van ANC

2010-08-22 11:53

President Jacob Zuma sal die VN se algemene vergadering misloop sodat hy die vergadering van die ANC se nasionale algmene raad kan bywoon.

VN-hoof pleit oor klimaat

2009-11-30 09:12

“Staan asseblief saam. Die wêreld het ’n verenigde stem teen weghol-klimaatsverandering nodig,” het Ban Ki-moon gepleit.

Nuwe hoop vir klimaatsberaad

2009-09-23 04:09

Die VN sê daar is optimisme en hoop onder wêreldleiers om die uitlating van gifgasse wat aardverhitting bespoedig, te verminder.

DRK: Rebelle en weermag skuldig

2009-09-09 13:13

‘n Verslag deur die Verenigde Nasies beskuldig rebellegroepe en die Kongolese weermag van verskeie misdade teen die mensdom.

Kofi Annan nou onderwyser

2009-09-03 14:59

Kofi Annan, voormalige sekretaris-generaal van die VN, sal 2010 as 'n onderwyser by die Universiteit van Singapoer begin.

VN hoë loop deur onder kritiek

2009-07-21 10:45

Sy kritici beskryf hom as oneffektief, oninspirerend en ‘n swak kommunikeerder, maar die Verenigde Nasies (VN) se sekretaris-generaal, Ban Ki-moon, se volgers meen hy word net misverstaan.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bfn: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Passat 1.9 TDi Comfortline Dsl MY06
2006
R 199,595.00

RENAULT

Scenic 2.0 Dynamique AT MPV
2003
R 85,995.00

ISUZU

KB300 TDi D-Cab LX Dsl MY04
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.