ARTIKELS OOR vloede

Pad na Masai Mara gesluit oor vloede

2012-05-21 22:58

‘n Deel van die Mai Mahiu-Narok-pad in Kenia se Rift Vallei het weggespoel en is gesluit by Suswa ná vloede wat deur swaar reën veroorsaak is.

Drie dood, vyf vermis in Indonesiese vloede

2012-05-09 08:30

Drie mense is dood en vyf word vermis ná vloede wat vulkaniese puin bevat het deur ‘n dorp in die ooste van Indonesië gevloei het.

17 dood, 47 vermis ná kitsvloed in Nepal

2012-05-06 21:04

Die modderige, stygende water van ‘n rivier in Nepal het tot dusver 17 mense dood en 47 vermis gelaat, het die owerhede gesê.

Talle dakloos in grootste vloed in Peru

2012-04-12 08:00

Groot dele van die Amasone-reënwoud in die noorde van Peru se grootste stad is onder water weens die grootste vloed in die opgetekende geskiedenis.

Fidji verklaar noodtoestand

2012-04-01 10:13

Die vloedgeteisterde Fidji het ‘n noodtoestand verklaar en toeriste gewaarsku om vir tyd en wyl uit die land te bly.

Kitsvloede saai chaos in Fidji

2012-03-30 13:01

Kitsvloede het in Fidji chaos gesaai en onder andere die land se internasionale lughawe van die buitewêreld afgesny.

Aus: Vloedskade beloop reeds R3,9 miljard

2012-03-09 08:12

Australië se vloedkrisis sal na beraming sowat Aus$500 miljoen (R3,9 miljard) in Nieu-Suid-Wallis alleen beloop, met nog reën wat verwag word.

Nóg kitsvloede, verwoesting in Aus verwag

2012-03-07 11:41

Sowat 600 mense is beveel om hul huise in Griffith, noordwes van Wagga Wagga in Australië, te verlaat as gevolg van moontlike vloede.

1 600 Australiërs ontruim

2012-03-02 08:05

Minstens 1 600 Australiërs is weens vloede gedwing om hul huise te verlaat en 22 mense moes uit stygende waters gered word.

Thailand: Duisende steeds werkloos ná vloede

2012-02-18 11:00

Meer as 45 000 mense het hul werk weens verlede jaar se vloede in sentraal Thailand verloor, het die koerant Nation berig.

Queensland: Vloedslagoffers terug huis toe

2012-02-10 12:02

Duisende inwoners van St George in Queensland wat hul huise weens die vloede ontruim het, het die groen lig gekry om terug te keer.

KZN kort R874 m. vir herstel van vloedskade

2012-02-07 09:05

KwaZulu-Natal se vervoerdepartement stuur af op ’n begrotingstekort van sowat R874 miljoen met herstelwerk van minstens R1,4 miljard.

Oos-Australië steier onder ergste vloede ‘in eeue’

2012-02-04 07:15

Dele van Oos-Australië het onder erge vloede deurgeloop, duisende inwoners is afgesny en verskeie plekke is net per helikopter bereikbaar.

Sikloon bult spiere naby Fidji

2012-01-30 10:00

Fidji is op 'n hoë gereedheidsgrondslag vir 'n tropiese depressie wat in 'n sikloon kan verander en die Pasifiese eiland kan tref.

Vloede: Waternood in Hoedspruit

2012-01-26 23:04

Swaar reënval in Limpopo die afgelope week het infrastruktuur beskadig en die watertoevoer in en om Hoedspruit geaffekteer.

Nóg 4 dood in Fidji-vloede

2012-01-26 14:21

Fidji het gebiede waar vloede die hoofeieland getref het as rampgebiede verklaar nadat die dodetal tydens 'n stortvloed na ses gestyg het.

Leerlinge vermis ná rivier hulle meesleur

2012-01-24 15:00

Johannesburg – Twee leerlinge is meegesleur terwyl hulle ‘n rivier wat in Moruleng in die Noordwes oorstroom het, oorgesteek het.

Twee boere verdrink in Fidji-vloede

2012-01-24 09:00

Twee boere het verdrink nadat hulle probeer het om van hulle vee te red nadat swaar reën die hoofeiland van Fidji laat oorstroom het.

Vloede dreig met hoë reënval

2012-01-23 08:00

Bogemiddelde reënval word die res van die somer voorspel en die moontlikheid van vloede is ook nie uitgesluit nie.

Soektog duur voort ná motor in Blyderivier beland

2012-01-21 21:00

Reddingswerkers het ‘n soektog voortgesit vir ‘n motor wat by ‘n brug oor die Blyderivier naby Hoedspruit afgespoel het.

Eers hitte, toe spoel N1 weg

2012-01-21 07:34

Die N1 is in die Boland gesluit weens vloedskade en duisende hektaar weiding en plantasies is besig om in die Karoo af te brand.

Storm neem af en trek weg, sê weerburo

2012-01-20 09:10

Goeie nuus vir die vloedgeteisterde gebiede in Limpopo en Mpumalanga is dat die tropiese storm Dando heeltemal verswak het.

Nog vloede in Mpumalanga verwag

2012-01-19 20:58

Mense wat stroomaf van damme in Mpumalanga, Swaziland en die suide van Mosambiek woon, is gewaarsku dat nog vloede kan volg.

Waterdienste in Mpumalanga deur vloede geraak

2012-01-19 12:01

Tenkwaens sal water aan inwoners van Mpumalanga voorsien nadat verskeie aanlegte die afgelope week deur swaar reën geraak is.

Maputo: Oorstromings ontwortel 500 mense

2012-01-19 09:21

Byna 500 mense is ontwortel weens oorstromings na swaar reën in die Mosambiekse hoofstad en haweloses word in skole en kerke gehuisves.

Vloedwater laat spoor van verwoesting

2012-01-19 07:01

Die lugmag, polisie, nooddienste en private helikopters het reeds sowat 150 mense van dakke en uit bome in Hoedspruit-omgewing gered.

Chaos by Krugerwildtuin weens vloede

2012-01-18 13:53

SanParke het ‘n dringende waarskuwing uitgereik dat sommige hekke en paaie in die Kruger-gebied weens swaar reënbuie gesluit is.

Dodetal styg ná vloede in Tanzanië

2011-12-24 16:00

Die dodetal van verwoestende vloede in Dar-es-Salaam, Tanzanië, het tot 38 gestyg, het plaaslike owerhede gesê.

Strate van Soweto onder water

2011-12-09 20:05

Klipspruit Valley sowel as Kumalo-straat in Orlando West, Soweto, is ná swaar reën onder water, het die Johannesburg-metropolisie gesê.

Ses sterf in Durban-vloede

2011-11-28 13:10

Ses mense is dood ná 'n storm in die Durban-gebied talle huise verwoes het, het die departement van samewerkende regering gesê.

Storm eis 14 lewens in Sri Lanka

2011-11-26 11:38

Swaar reën en sterk winde in die suide van Sri-Lanka het die lewens van minstens 14 mense geëis, terwyl 30 steeds vermis word.

Thailand lok toeriste met spesiale aanbiedinge

2011-11-24 13:11

Toeroperateurs in Hongkong het goedkoop toere na Thailand bekendgestel in ‘n poging om toeriste terug te lok na die vloedgeteisterde land.

Vyf sterf in vloede in KZN

2011-11-21 17:56

Vyf mense is die afgelope naweek dood tydens swaar reën in KwaZulu-Natal, het die departement van samewerkende regering gesê.

Thaise premier: 'Ek gaan nêrens'

2011-11-10 17:03

Die premier van Thailand, Yingluck Shinawatra, het te midde skerp kritiek gesê sy sal in haar pos aanbly en die land se vloedkrisis oplos.

Drie dood, honderde ontruim in Frankryk-vloede

2011-11-06 19:58

Swaar reënval en vloede het die suide van Frankryk die naweek getref en tot die ontruiming van honderde mense en die dood van drie gelei.

Tropiese storm in Oman eis 14

2011-11-04 18:02

‘n Tropiese storm in Oman het veertien lewens geëis en talle motors en huise beskadig, het die polisie in die Arabiese Golf-streek gesê.

Spanning loop hoog in vloedgeteisterde Thailand

2011-10-31 17:58

Thaise burgers beskuldig die regering daarvan dat hulle woongebiede opoffer in ‘n poging om vloedwaters uit die middestad te hou.

Stygende vloedwater bedreig Bangkok

2011-10-28 19:02

Mense in die noorde van Bangkok ontruim hul huise aangesien vloedwater die middestad van die Thaise hoofstad bedreig.

Ghana: Vyf dood tydens vloede

2011-10-27 10:06

Minstens vyf mense is dood nadat vloedwaters Accra, Ghana se hoofstad, tot ‘n stilstand gebring het, het ‘n reddingsbeampte gesê.

Vloede in Italië eis 5, talle vermis

2011-10-26 13:15

Altesaam vyf mense is dood en agt ander word vermis ná hewige reënbuie en grondstortings in Italië se Toskane- en Liguria-streke.

Dodetal in Thailand styg na 366

2011-10-25 12:20

Die dodetal weens vloede wat van die einde van Julie vanjaar in Thailand verwoesting gesaai het, het tot 366 gestyg.

Dodetal van vloede in Viëtnam styg

2011-10-18 13:09

Die sterftesyfer van die hewige oorstromings in Viëtnam het tot 55 gestyg, terwyl meer as 170 000 wonings al oorstroom het.

Reisigers in Thailand moet op hul hoede wees

2011-10-17 13:57

Die Britse Buitelandse en Statebond Kantoor het reisigers as gevolg van vloede gewaarsku om versigtig te wees as hulle in Thailand reis.

Thaise vloede kan Bangkok bedreig

2011-10-10 09:38

Owerhede werk reeds aan ’n ontruimingsplan om mense uit die Thaise hoofstad, Bangkok, te verskuif indien dit deur ’n vloed getref word.

Viëtnam kry ergste vloede in 10 jaar

2011-10-03 10:11

Altesaam 11 mense is die afgelope week in Viëtnam se suidelike Mekong Delta dood weens hewige vloede in vyf provinsies.

Minstens 31 sterf in vloede in Indië

2011-09-26 11:23

Minstens 31 mense is dood in Indië se mees bevolkte staat as gevolg van moesonreën wat daartoe gelei het dat modderhuise inmekaargesak het.

Bangkok op hoede vir oorstromings

2011-09-19 16:02

Swaar reënbuie het modderstortings, vloede en oorstroomde riviere in Thailand veroorsaak wat die lewe van minstens 112 mense geëis het.

100 000 moet ontruim weens blitsvloede

2011-09-08 23:01

Kitsvloede in Amerika, wat verlede week deur orkaan Irene geteister is, het owerhede genoodsaak om 100 000 mense te ontruim.

Kos, water na afgesnyde VSA-dorpe geneem

2011-08-31 12:54

Die Amerikaanse Nasionale Wag moes kos en water na dorpe in Vermont neem nadat vloede duisende mense onkant betrap het.

Vloede in Nigerië eis 20

2011-08-28 14:15

Twintig mense is dood nadat 'n dam in suidwestelike Nigerië sy walle oorstroom het, het 'n woordvoerder van die noodbestuuragentskap gesê.

 

Dodetal styg ná storm in China

2012-05-13 14:45

Die dodetal van 'n modderstorting in noordwestelike China wat deur swaar reën en hael veroorsaak is, het tot 44 gestyg, het beamptes gesê.

27 sterf by troue ná kitsvloede

2012-05-07 13:30

Minstens 27 mense is by ‘n troue in die noorde van Afganistan dood nadat swaar reënval tot kitsvloede gelei het, het ‘n woordvoerder gesê.

Sewe kerkgroep-lede sterf in vloed

2012-04-22 20:04

Sewe lede van ‘n kerkgroep is meegesleur en het vermoedelik verdrink ná ‘n kitsvloed in ‘n gewilde nasionale park in Kenia.

Filippyne: 9 dood weens vloede

2012-04-02 13:00

Nege mense is in die Filippyne dood in vloede wat deur swaar reën veroorsaak is, het die kantoor van burgerlike verdediging gesê.

Fidji: Vloedwater eis 2; 5 vermis

2012-03-31 12:12

Vloede in Fidji het twee lewens geëis, en vyf mense word steeds vermis, het die media in dié land berig.

Vier dood, drie vermis ná vloede in Durban

2012-03-13 15:05

Vier mense is dood en drie ander word vermis ná vloede in Durban as gevolg van die tropiese storm Irina, het die polisie gesê.

Sydney: Swaarste reënval in vyf jaar

2012-03-08 10:04

Australië se suidooste is deur nog vloede getref, met Sydney wat die swaarste reënval in vyf jaar gehad het en dorpe wat ontruim is.

Aus: Duisende vlug uit vloedgeteisterde dorp

2012-03-06 10:07

Meer as 8 000 mense het uit hul huise in die vloedgeteisterde suidooste van Australië gevlug te midde vrese dat ‘n dyk kan ingee.

Hoedspruit sukkel met drinkwater

2012-02-28 16:54

Hoedspruit en sy omliggende omgewing ondervind ses weke ná erge vloede steeds drinkwaterprobleme, sê die Hoedspruit-boerevereniging.

Thaise vloed-eise is tot $20 miljard

2012-02-15 09:02

Die vloede in Thailand wat eers teen Desember begin bedaar het, is vir versekeraars op een na die duurste versekerde natuurramp.

Queensland: Vloedslagoffers kan nog nie terugkeer

2012-02-07 13:25

Die polisie het gesê die 2 500 inwoners wat uit St. George, Queensland, ontruim is kan nog nie na hul huise terugkeer nie.

Vloedwaters in Australië styg

2012-02-06 16:11

Terwyl vloedwaters in dele van Queensland styg, het inwoners van 'n dorp wat bedreig word, gehoor die oewerwal van 'n oorvol rivier kan hou.

Australië: Duisende gestrand weens vloede

2012-02-03 13:05

Meer as 10 000 Australiërs is gestrand gelaat met duisende wat beveel is om te ontruim weens vloede wat daar voorkom.

Mpumalanga-vloede: rampgebiede verklaar

2012-01-27 17:54

Vyf munisipaliteite in die Ehlanzeni-distrik in Mpumalanga is tot rampgebiede verklaar, het ‘n provinsiale beampte gesê.

Fidji verwelkom toeriste ondanks vloede

2012-01-26 15:44

Fidji het toeriste verwelkom ten spyte van die vloede waarin ses mense dood is en duisende ander uit hul huise ontruim is.

Duisende vlug ná vloede Australië tref

2012-01-25 18:59

Duisende Australiërs is ontruim weens kitsvloede en grondverskuiwings en nadat 'n sikloon gedreig het om in die Stille Oseaan te vorm.

Nóg swaar reën in Mpumalanga verwag

2012-01-24 12:58

Daar is die gevaar van verdere oorstromings in Gauteng, Mpumalanga en Limpopo, met nog reën wat vir dié provinsies voorspel word.

Storms in Mosambiek eis 10

2012-01-23 17:00

Tien mense is dood en duisende mense moes tydens storms in Mosambiek uit hul huise vlug, het rampverligtingbeamptes gesê.

Skade van Hoedspruit-vloede R30 m.

2012-01-22 12:07

Die onlangse oorstromings in Hoedspruit in Limpopo het op plase skade van sowat R30 miljoen aangerig, het RSG berig.

Limpopo: Vloedskade word bespreek

2012-01-21 11:39

Die Mopani-distriksmunisipaliteit in Limpopo het 'n spesiale raadsvergadering belê om vloedskade in die Hoedspruit-omgewing te bespreek.

Vloedgeteisterde Kruger maak weer oop

2012-01-20 14:35

Die vloedgeteisterde Kruger Nasionale Park het sy hekke weer geopen ná erge oorstromings groot skade aan paaie aangerig het.

Man klou 5 uur lank aan boom

2012-01-20 08:07

’n 24-jarige Mosambieker moes bykans vyf uur lank om lewe en dood aan ’n boom in ’n rivier in vloed vasklou voordat hy gered kon word.

Talle kampe in Krugerpark steeds ontoeganklik

2012-01-19 15:01

Talle ruskampe in die Kruger Nasionale Park was steeds ontoeganklik ná swaar reënbuie daar uitgesak het, het Sanparke gesê.

Watervlakke in Mpumalanga begin daal

2012-01-19 10:01

Die watervlakke het in baie dele van Mpumalanga begin daal ná oorstromings wat deur swaar reën in die omgewing veroorsaak is.

Groot skade aan N4-pad aangerig

2012-01-19 08:01

Die swaar reën wat die afgelope 48 uur in die Laeveld uitgesak het, het erge skade aan die teeroppervlak van N4-tolpad in die Laeveld veroorsaak.

Vloede: Meer as 30 gered

2012-01-18 22:01

Meer as 30 mense is per helikopter na veilige gebiede geneem in Hoedspruit, Limpopo, weens vloede in die gebied, het die SABC berig.

Brasilië: Duisende ontruim ná swaar reën

2012-01-05 22:31

Ongeveer 4 000 inwoners van die suid-oostelike Brasiliaanse staat Minas Gerais moes hulle wonings ontruim ná swaar reën in dié streek.

Filippyne: Massa-begrafnis vir rampslagoffers

2011-12-19 14:49

’n Massa-begrafnis word in die Filippyne beplan vir die sowat 650 mense wat in kitsvloede in die suidelike deel van die land dood is.

Thailand: Dodetal van vloede styg verder

2011-12-01 12:03

Die dodetal van Thailand se ergste vloede in meer as 50 jaar het tot 667 gestyg en drie mense word steeds vermis.

Talle gered ná vloede in Durban

2011-11-28 10:02

Talle mense, insluitend 'n eenjarige baba, is Maandag ná kitsvloede uit hul huise in Durban gered, het paramedici in KwaZulu-Natal gesê.

Vloedwater sny talle in Australië af

2011-11-26 09:26

Vloede in die ooste van Australië het honderde mense in hulle huise vasgekeer, terwyl minstens 10 mense uit hul voertuie gered is.

Vloede in Limpopo los talle dakloos

2011-11-23 17:06

Talle amptenare van rampbestuur in Limpopo is uitgestuur om inwoners wat deur onlangse vloede geaffekteer is, by te staan.

Thaise vloede: Sterftesyfer nou 600+

2011-11-21 09:03

Die dodetal van Thailand se ergste oorstromings in meer as ‘n halwe eeu het 600 verbygesteek, het die land se regering gesê.

Meer as 10 000 ontruim in Viëtnam

2011-11-08 14:13

Meer as 10 000 mense is uit laagliggende gebiede in Viëtnam ontruim na vloede onder andere ‘n sesjarige seuntjie se lewe geëis het.

Thailand-vloede: Dodetal styg na 500

2011-11-06 08:05

Die dodetal van die vloede in Thailand het verby 500 gestyg met water wat steeds deur sommige dele van die kapitaal versprei.

Giftige Afrika-mambas ontsnap in Thaise vloedwaters

2011-11-03 12:15

Veeartse in Thailand is op soek na 15 giftige Afrika-mambas wat glo uit ‘n oorstroomde gebou in die Nonthaburi-provinsie ontsnap het.

Thais vrees krokodille in donker vloedwater

2011-10-31 14:25

Inwoners van Luangphukhao, ‘n noordelike voorstad van die Thaise hoofstad, Bangkok, is huiwerig om hul huise te verlaat.

Nege sterf in kitsvloede en modderstortings in Italië

2011-10-27 14:35

Minstens nege mense is dood en ses ander word vermis ná kitsvloede en modderstortings in dorpies op die kusstreek van Liguria en Toskane.

Thailand se toerisme trek swaar tydens vloede

2011-10-27 08:03

Thailand se vloedkrisis is besig om sy tol te eis op die land se winsgewende toerismebedryf, met talle toeriste wat vakansies kanselleer.

Twee sterf weens vloede in Ierland

2011-10-26 10:09

Ierse polisiebeamptes sê twee mense het gesterf ná vloede en hewige reënbuie in gebiede rondom die hoofstad, Dublin.

Toerisme kan Thailand help na vloede

2011-10-18 13:49

Thailand se toerismebedryf is sover gespaar van die ergste vloede in meer as ‘n halwe eeu en kan help om die land se ekonomie te ondersteun.

Vloede kos Thaise regering miljarde

2011-10-17 17:55

Die Thaise president het gesê dat die onlangse vloede in die land die regering nagenoeg $3.3 miljard (R25.7 miljard) gaan kos.

Vloede in Suidoos-Asië raak miljoene

2011-10-11 10:04

Terwyl die dodetal in Suidoos-Asië gestyg het, het beamptes voorsorg getref om Bangkok te beskerm teen moontlike oorstromings.

Minstens 183 sterf in Kambodjaanse vloede

2011-10-07 13:16

Talle paaie en geboue is beskadig en 183 mense het sedert die einde van Augustus gesterf in Kambodja se ergste vloede in ‘n dekade.

Weermag ingestuur om Thai vloed-slagoffers te help

2011-09-30 19:08

Thailand het sowat 10 000 soldate ontplooi om slagoffers van die vloede, wat groot dele van die land onder water gelaat het, te help.

Toeriste in Kambodja vasgekeer deur blitsvloede

2011-09-22 20:04

Toeriste by ‘n tempel in Kambodja moes per helikopter na veiligheid gebring word nadat hulle deur blitsvloede vasgekeer is.

Indië: 26 sterf in vloede

2011-09-15 19:04

Ses-en-twintig mense is dood en nagenoeg 200 000 moes ontruim ná massiewe vloede die staat Orissa in die ooste van Indië geteister het.

Nigerië: 102 dood in vloede

2011-09-01 11:32

Sowat 102 mense is dood toe ‘n dam sy walle oorstroom het tydens stormreën in die suid-weste van Nigerië, het die Rooikruis gesê.

Nigerië: 98 dood in blitsvloede

2011-08-30 09:32

Minstens 98 mense is in vloede in Ibadan in Nigerië dood en lyke word steeds van die toneel verwyder, het die Rooikruis gesê.

Britse toeris sterf in Phuket-vloede

2011-08-25 13:52

‘n Britse toeris het doodgeskok en dele van Phuket is tot stilstand gebring nadat swaar reën op die eiland neergesak het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.