ARTIKELS OOR vliegtuig ongeluk

Vlieënier sterf in ongeluk

2011-10-28 22:02

Die vlieënier van ‘n klein vliegtuig is dood toe hy ‘n noodlanding op ‘n besige straat uitvoer, ‘n kar tref en sy vliegtuig in vlamme opgegaan.

Goederevliegtuig stort neer op snelweg

2010-09-03 19:09

‘n Goederevliegtuig het op ‘n besige snelweg in Dubai neergestort en ‘n paar karre in die proses aan die brand gesteek.

‘Dis ‘n noodgeval! Nee wag, dit is nie…’

2010-08-28 01:31

Passasiers het vir hul lewens gevrees toe hulle hoor hul vliegtuig gaan neerstort – net om te hoor dié boodskap is per abuis uitgesaai.

Vliegramp: 15 lyke gevind

2010-01-25 12:49

Vyftien lyke is op die ongelukstoneel langs die Libanese kus, waar ‘n Ethiopiese vliegtuig in die see gestort het, gevind.

Tien sterf in Russiese lugramp

2009-11-07 05:28

Tien bemanningslede wat aan boord ‘n Russiese militêre vliegtuig was, het gesterf nadat dit verongeluk het.

7 sterf in vliegramp

2009-08-26 20:09

Minstens sewe mense is dood toe ‘n vragvliegtuig net buite die hoofstad van die Kongo aan die brand geslaan en neergestort het.

 

Vliegtuig val in die Fillipyne

2010-11-30 01:01

Dertien mense het nouliks die dood ontsnap toe die vliegtuig waarin hulle gereis het ‘n noodlanding op ‘n rivier in die Fillipyne maak.

Griekse vlieëniers sterf tydens oefening

2010-08-30 09:52

Nog ’n Griekse vegvlieënier het aan sy beserings beswyk nadat hy vroeër in die lug met ’n ander lugmagvliegtuig gebots het.

Vliegramp: Oorskot van drie SA'ners uitgeken

2010-05-17 06:39

Die oorskot van drie van die Suid-Afrikaners wat verlede week in die vlugramp in Tripoli, Libië, dood is, is geïdentifiseer.

Vliegtuig bars deur muur

2009-11-14 03:31

Een persoon is dood nadat ‘n passasiersvliegtuig deur ‘n lughawe se sitkamermuur gebars het, het owerhede gesê.

Vliegtuig verdwyn in Amasone

2009-10-30 05:06

'n Brasiliaanse militêre vliegtuig met 11 mense aan boord het verdwyn nadat hulle oor die Amasone-streek gevlieg het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.