ARTIKELS OOR vliegtuie

Seksistiese passasier van vliegtuig verwyder

2012-05-23 22:01

‘n Vroulike vlieënier van ‘n lugredery het ‘n passasier van ‘n vliegtuig laat verwyder omdat hy seksistiese aanmerkings gemaak het.

'Russiese vliegtuig het dalk neergestort'

2012-05-09 23:00

Die hoof van die soek-en-reddingspan het gesê daar word vermoed dat die vliegtuig moontlik neergestort het, maar hulle is nog nie seker nie.

Russiese vliegtuig vermis in Indonesië

2012-05-09 14:45

Lugbeheerders het in die weste van Indonesië kontak verloor met ‘n Russiese vliegtuig met 46 mense aan boord, het ‘n beampte gesê.

Filippyne: Man dreig om vliegtuig op te blaas

2012-04-12 16:01

‘n Kommersiële Filippynse vliegtuig is net voor dit sou opstyg teruggehou nadat ‘n passasier geskree het hy gaan die vliegtuig opblaas.

Nóg krake op Airbus A380-vliegtuie gevind

2012-03-23 12:38

Nóg krake is op die vlerke van Qantas A380-vliegtuie gevind ná 'n wêreldwye veiligheidsopdrag dat verdere ondersoek en herstelwerk gedoen moet word.

Swaar reën dwing Qantas-vlug om te land

2012-03-08 15:30

'n Qantas-vlug met 220 passasiers aan boord is weens swaar reënval en 'n tekort aan brandstof gedwing om te land.

Laserligte 'kan tot vliegramp lei'

2012-01-10 09:07

Tensy daar vinnig opgetree word teen mense wat laserligte op vliegtuie skyn, is dit net 'n kwessie van tyd voor ’n vliegramp gebeur.

Koelkop-vlieënier land op R43

2011-12-02 08:00

Goeie opleiding, baie ervaring en ’n kort gaping in die oggendverkeer op die R43 het die lewe van ’n vlieënier en sy passasiers gered.

Vliegtuig stort neer in Arizona, kind se lyk gevind

2011-11-24 12:11

Reddingswerkers het ‘n kind se lyk gevind nadat ‘n vliegtuig met ses mense aan boord teen ‘n berg in Arizona vasgevlieg het.

Vliegtuig maak noodlanding in Pta

2011-11-16 22:57

‘n Vliegtuig is gedwing om in Wonderboom op sy maag te land toe 'n landingstoestel onklaar geraak het, het beamptes in Tshwane gesê.

Verlamde vlieënier breindood verklaar

2011-11-16 07:00

Die Bloemfonteinse vlieënier wat in ’n alleenvlug aan die linkerkant van sy liggaam verlam geraak het, is breindood verklaar.

Emirates plaas grootste bestelling in Boeing-geskiedenis

2011-11-14 16:44

Die Emirates-lugredery het die grootste enkele bestelling vir vliegtuie in dollar-waarde in die geskiedenis van Boeing geplaas.

Dié speelding kan vliegtuie laat neerstort

2011-11-01 08:37

Die kanse dat lasertoestelle vliegongelukke kan veroorsaak word 'n al groter moontlikheid, meen kenners in lugvaart-veiligheid.

Lughawe-amptenaar in die sop oor vibrator-nota

2011-10-27 22:09

'n New Yorkse prokureur het nie stil gebly toe 'n TSA-agent 'n onprofessionele nota oor haar vibrator in haar bagasie gelos het nie.

Twee PIA-vlugte ontvang bomdreigemente

2011-09-07 20:55

Twee vlugte van die staatsbeheerde Pakistan International Airlines (PIA) moes noodlandings uitvoer ná hulle bomdreigemente ontvang het.

Man bevoel mede-passasier in haar slaap

2011-08-15 22:52

‘n Man van New Jersey wat die vrou langs hom op ‘n vlug van Hong Kong na Newark in haar slaap betas het, sal vir ‘n jaar tronk toe gaan.

Ooggetuie het glo vliegtuie sien val

2011-08-15 16:22

‘n Soek-en-reddingspan is op pad na ‘n gebied waar ‘n gemeenskapsleier van Maake glo ligte vliegtuie sien val het, het die polisie gesê.

Vliegtuie het 'dalk teen berg vasgevlieg'

2011-08-15 12:25

'n Kenner meen die kanse is goed dat die vliegtuie wat op pad van Tzaneen na Gauteng verdwyn het, teen 'n berg vasgevlieg het.

Twee vliegtuie vermis ná skou

2011-08-14 23:15

Twee ligte vliegtuie wat na Gauteng onderweg was ná ‘n lugskou in Tzaneen word vermis, het die Mopani-distriksmunisipaliteit gesê.

Vinnigste straler ooit haal 21 000 km/h

2011-08-11 15:19

Teen die einde van hierdie minuut sal die Amerikaanse lugmag se nuwe Hypersonic Technology reeds 346 km ver kon gevlieg het.

Miami: Dronk man op lughawe gearresteer

2011-07-30 23:27

Twee broers is op die internasionale lughawe in Miami in hegtenis geneem nadat hulle glo ‘n lid van die Amerikaanse Lugredery aangerand het.

Deense vliegtuig maak noodlanding

2011-07-12 15:08

‘n Deense vliegtuig met 140 passasiers aan boord het ‘n noodlanding by die Billund-lughawe in die weste van Denemarke gemaak.

Babas verban uit A380-eersteklas

2011-06-30 11:01

Malaysia Airlines sal nie babas in eersteklas toelaat op sy A380-vliegtuie nie, met talle passasiers wat kla dat kinders te lawaaierig is.

Slim herontwerp maak vliegtuie gemakliker

2011-06-22 14:51

In die geskiedenis van swak industriële ontwerp is die knoppie op ‘n vliegtuig wat 'n vlugkelner se aandag moet trek beslis in die eerste plek.

Airbus se vlerk ‘geknip’ by skou

2011-06-21 08:08

Airbus is ietwat in die verleentheid gestel toe sy super-makro­straler ’n vlerkpunt verloor het en ’n ratkasfout ’n demonstrasievlug in die wiele gery het.

Ligte vliegtuig naby Wahington DC onderskep

2011-06-18 23:22

Helikopters van die Amerikaanse kuswag het 'n ligte vliegtuig onderskep wat die verbode lugruim naby die VSA se hoofstad binnegegaan het.

SAA-vlug draai terug toe rook begin borrel

2011-06-13 21:02

‘n SAA-vlug tussen Johannesburg en Kaapstad moes terugdraai en glo 'n noodlanding op OR Tambo-lughawe maak toe rook die kajuit gevul het.

Airbus se enjin slaan aan die brand

2011-05-17 12:41

‘n Cathay Pacific Airbus 330 moes ‘n noodlanding in Singapoer maak nadat een van sy enjins aan die brand geslaan het.

Sewe gehospitaliseer ná turbulensie

2011-05-13 22:58

Twee passasiers en vyf bemanningslede is beseer toe ‘n vlug van Beijing na Hongkong erge turbulensie getref het, het ‘n radioberig gelui.

Kyk: Nuwe Boeing slaan briek teen 300 km/h

2011-05-12 09:58

Kyk hier hoe 'n 747-8 sal stop as sy skielik nie mag opstyg nie, en ook hoe tegnici moet hardloop om haar gloeiende wiele af te koel daarna.

Emirates se super-A380 vlieg eersdaags vanaf Jhb

2011-05-11 12:00

Doebai se nasionale lugredery, Emirates Airlines, sal van 1 Oktober 2011 ‘n daaglikse vlug van Johannesburg op die nuwe A380-superjumbo hê.

Vliegtuie bots op JFK-lughawe

2011-04-13 10:35

Die vlerk van ‘n Airbus A380 het teen die stert van ‘n heelwat kleiner vliegtuig gestamp by die John F. Kennedy Internasionale-lughawe.

Gat uit vliegtuig se romp geruk

2011-04-04 11:22

‘n Southwest Airlines Boeing 737-300 moes ‘n noodlanding by ‘n militêre basis maak nadat daar ‘n gat uit die vliegtuig se romp geruk is.

Vals bom op vliegtuig ondersoek

2011-03-31 09:15

Britse amptenare het ‘n ondersoek geloods na hoe ‘n vals bom van Engeland na Turkye vervoer is sonder dat dit opgemerk is.

Sit selfone, rekenaars af op vlug, maar hoekom?

2011-03-28 09:50

Alle elektroniese toestelle moet voor opstyg en landing op 'n vliegtuig afgeskakel en weggepak word. Wat is werklik die redes hiervoor?

Japan soek eie Stealth-straler

2011-03-08 08:48

Planne verloop vlot om ‘n Japannese sluipbomwerper binne die volgende drie jaar in die lug te hê, aldus ‘n senior militêre beampte.

Regering soek geld terug vanaf Airbus

2011-03-01 23:00

Die regering probeer die vliegtuigvervaardiger Airbus oorreed om hom bykans R3 miljard terug te betaal, het RSG berig.

Boeing se nuwe bielie

2011-02-14 10:17

Die “nuwe generasie Jumbo” Boeing 747-8 kommersiële vliegtuig het sy debuut in ‘n vliegtuigloods by die Boeing Company in Renton gemaak.

Blinknuwe Airbus word deel van SAA-vloot

2011-02-08 10:08

‘n Blinknuwe Airbus-passasiersvliegtuig, wat 222 passasiers kan vervoer, sal vanuit Frankryk in Kaapstad land, het RSG berig.

Passasiers oorweldig ‘kaper met bom’ op vlug

2011-01-07 09:00

Passasiers op ’n Turkse straler het ’n vermeende kaper oorweldig en so gesorg dat die vliegtuig veilig kon land in Istanboel.

Vliegtuig draai om weens gekraakte voorruit

2010-11-17 18:34

'n 1time-vlug vanaf Johannesburg na Durban moes weens 'n gekraakte voorruit omdraai, het die lugdiens se uitvoerende hoof gesê.

Man sak inmekaar op vlug en sterf ná landing

2010-11-12 09:06

’n Man het op ’n SAL-vlug van Johannesburg na Kaapstad inmekaargesak en is kort nadat die vliegtuig geland het dood.

Vlug van Kaap na Londen vertraag toe brandstof lek

2010-11-04 14:00

'n Vliegtuig wat van Kaapstad na Londen onderweg was, is sowat 90 minute vertraag nadat brandstof uit die vliegtuig gelek het.

Tiener oorleef vlug in wielkompartement

2010-11-02 13:44

Russiese ondersoekbeamptes het ‘n 17-jarige kind ondervra wat glo in die onderstel van ‘n vliegtuig weggekruip het tydens 'n vlug.

Stukkende deur hou Mbeki weer uit die lug

2010-09-27 07:39

Niemand sal oudpres. Thabo Mbeki kwalik neem as hy ’n fobie oor vliegtuigdeure wat nie oopmaak nie, begin ontwikkel nie.

Vrou in tronk ná vliegtuig-kaping

2010-08-27 10:27

‘n Somaliese vlugteling is tot nege jaar tronkstraf gevonnis nadat sy in 2008 probeer het om ‘n vliegtuig in Nieu-Seeland te kaap.

Vloermoer-vlugman sê roem is “nogal lekker”

2010-08-12 15:41

‘n Kajuitbemanningslid geniet sy nuwe internet-roem nadat hy ná ‘n stryery met ‘n passasier met ‘n noodglybaan by sy vliegtuig uit is.

Vliegtuie bots by Beijing-lughawe

2010-08-01 03:53

Twee vliegtuie het Saterdag ligtelik teen mekaar gebots by die welbekende Beijing-lughawe, het China se staatsmedia berig.

Vlugte na Durban moet omdraai

2010-07-07 21:29

Vyf vliegtuie propvol sokkergeesdriftiges kon nie by Durban se King Shaka-lughawe land nie weens druk lugverkeer.

Vliegtuig moes omdraai weens fout

2010-06-24 10:58

’n Vliegtuig van die lugdiens 1Time moes kort nadat dit by die King Shaka-lughawe opgestyg het, terugkeer lughawe toe.

 

Vliegtuig draai terug oor verdagte koeldrankblikkie

2012-05-23 19:01

‘n Passasiersvliegtuig is gedwing om terug te keer na Melbourne Lughawe nadat ‘n koeldrankblikke met die woord “bom” daarop gevind is.

Soektog na vermiste Russiese vliegtuig duur voort

2012-05-09 18:04

Soek-en-reddingspanne is op pad na die gebied waar 'n Russiese vliegtuig met 46 mense aan boord vermis geraak het, het beamptes gesê.

Alle vlugte by Gatwick opgeskort ná noodlanding

2012-04-16 14:56

Vlugte van en na Gatwick Lughawe is gekanselleer nadat ‘n vliegtuig ‘n noodlanding gemaak het toe rook in die kajuit opgemerk is.

Boeing draai terug toe enjin uitsny

2012-04-02 12:00

'n Boeing 747-400 van die Cathay Pacific-lugredery moes na Hongkong terugdraai ná een van die enjins onklaar geraak het.

Duisende in NS gestrand oor krakies op vliegtuig

2012-03-18 08:20

Sowat 3 000 mense in Nieu-Seeland se reisplanne is ontwrig as gevolg van krake wat om die kajuitvensters van 'n vliegtuig gevind is.

Alle Airbus A380-vliegtuie vir krake ondersoek

2012-02-08 11:42

Die Europese lugvaartveiligheidsagentskap het beveel dat al 67 Airbus A380-vliegtuie wat in gebruik is , se vlerke vir krake ondersoek word.

Sewe beseer ná erge turbulensie

2012-01-08 11:42

Sewe passasiers het beserings opgedoen nadat ‘n Qantas A380-vlug van Londen na Singapoer erge turbulensie ondervind het.

Mbeki, De Klerk, Mandela kan vlieg

2011-11-26 07:21

Die feit dat die presidensie sy sente moet omdraai, raak darem nog nie oud-presidente en hul adjunkte nie, is aangekondig.

Lion Air maak grootste bestelling in Boeing-geskiedenis

2011-11-19 19:46

Lion Air het kort nadat Emirates die grootste bestelling in Boeing se geskiedenis geplaas het, 'n groter bestelling vir vliegtuie geplaas.

Haïtiaanse vliegtuig met amptenare maak noodlanding

2011-11-16 12:27

‘n Vliegtuig met 19 Haïtiaanse regeringsamptenare aan boord het ‘n noodlanding in die Kubaanse stad Camaguey gemaak.

Drama in lug toe vlieënier verlam raak

2011-11-15 07:00

Met die een kant van sy liggaam verlam, kon ’n vlieënier steeds daarin slaag om ’n perfekte landing met ’n straalvliegtuig uit te voer.

R1,6 miljard vir Zuma, Motlanthe se nuwe stralers

2011-11-05 23:00

Die staat sal R1,6 miljard spandeer op twee nuwe langafstand-stralers vir pres. Jacob Zuma en adjunkpres. Kgalema Motlanthe.

Qantas tot stilstand gebring

2011-10-29 09:04

Die Australiese lugredery Qantas het die drastiese stap geneem om al sy binnelandse en internasionale vlugte op te skort.

Air Namibia spandeer miljoene op nuwe Airbus-vliegtuie

2011-10-19 17:42

Air Namibia gaan R90 miljoen op twee nuwe Airbus-vliegtuie spandeer wat in 1014 afgelewer gaan word, het ‘n Namibiese koerant berig.

Vliegtuig raak vermis in Bolivia

2011-09-07 19:59

Lugvaartowerhede vrees dat 'n kommersiële vliegtuig heel moontlik neergestort het ná lugbeheer kontak met die vliegtuig verloor het.

Soektog na vliegtuie tydelik gestaak

2011-08-15 20:38

Die soektog na twee ligte vliegtuie wat in die George’s Valley-gebied vermis geraak het, is tydelik gestaak toe die son begin sak het.

Onsekerheid oor vermiste vliegtuie

2011-08-15 14:20

Berigte dat die wrakke van twee Albatros-vliegtuie wat op pad van Tzaneen na die Randse Lughawe verdwyn het, gevind is, is nie waar nie.

Gure weer belemmer soektog na vliegtuie

2011-08-15 11:14

Gure weer in die Tzaneen-gebied belemmer die soektog na twee Albatros-vliegtuie wat op pad van Tzaneen na die Randse Lughawe verdwyn het.

Vinnigste straler verdwyn spoorloos

2011-08-12 11:09

Die vervaardigers van die wêreld se vinnigste straler het op dié vliegtuig se eerste vlug daarmee kontak verloor.

Air Namibia styg alweer nie op nie

2011-08-04 22:59

Talle passasiers was ongelukkig omdat Air Namibië, glo vir die soveelste keer, nie betyds probleme en vertragings bekend gemaak het nie.

Bokke weer op pad ná vlug-chaos

2011-07-16 19:55

Die Springbokspan is amper weer op pad na Sydney vir die Drienasies-reeks ná 'n paar benoude oomblikke op 'n Quantas-vlug uit Johannesburg.

Man deur skerpioen op vliegtuig gesteek

2011-07-01 12:12

‘n Passasier op ‘n Alaska Airlines-vliegtuig het groot geskrik toe hy op ‘n vlug van Seattle na Anchorage deur ‘n skerpioen gesteek is.

Dronk passasier 'verlig' homself op vliegtuig

2011-06-29 13:34

‘n Dronk passasier van Nieu-Seeland wat sy blaas in die gangetjie van ‘n vliegtuig verlig het, het met ‘n waarskuwing oor sy gedrag weggekom.

Drie beseer toe vliegtuig noodlanding maak

2011-06-22 13:10

Drie passasiers is beseer nadat ‘n vlug van Delta Airlines, wat op pad was na Los Angeles, ‘n noodlanding in Atlanta moes maak.

Vliegtuig van die toekoms kan vlugtyd meer as halveer

2011-06-20 09:49

EADS, die moedermaatskappy van Airbus, gaan hul planne bekendmaak vir ‘n “hipersoniese” vliegtuig wat twee keer so vinnig soos ‘n Concorde kan vlieg.

Bomwerper stort neer

2011-06-13 22:09

Die Flying Fortress, wat uit die Tweede Wêreldoorlog dateer het in ‘n veld naby Chicago neergestort en in vlamme opgegaan.

Kaal passassier maak amok op vlug

2011-06-11 20:09

'n Vlug van die lugredery Iberia met 110 mense aan boord moes na Madrid terugkeer toe 'n passassier van al sy klere ontslae geraak het.

Vlug met sonkrag suksesvol afgelê

2011-05-14 08:50

’n Groep Switserse avonturiers het hul sonkrag-aangedrewe vliegtuig op sy eerste internasionale vlug na Brussel gestuur.

Dronk passasier saai amok op vliegtuig

2011-05-13 13:19

‘n Dronk passasier het ‘n groot bakleiery veroorsaak wat gelei het tot skade van byna $40 000 (R276 400) aan ‘n Virgin Atlantic-vliegtuig.

Verdagte man op vliegtuig vasgetrek

2011-05-11 13:33

‘n Jemenitiese man is op ‘n vliegtuig in hegtenis geneem nadat hy herhaaldelik “Allah Akbar” geskree het terwyl hy probeer het om by die kajuit in te breek.

Selfone op vlugte dalk binnekort wettig

2011-04-18 23:20

SAA het aansoek gedoen by die burgerlugvaartowerheid (CAA) om sy beleid teen die gebruik van selfone op ‘n vlug te skrap.

Vals bomdreigement kos man 3 jaar agter tralies

2011-04-08 23:00

‘n Britse man is tot drie jaar tronkstraf gevonnis nadat hy ‘n vals bomdreigement aan boord ‘n vlug van Aboe Dhabi na Londen gemaak het.

Hooggeplaastes kry 2 stralers teen R808 milj.

2011-04-02 07:15

Twee splinternuwe BBP-stralers met die duurste en die beste geriewe gaan teen sowat R808 miljoen aangeskaf word om SA se hooggeplaastes te vervoer.

Vlieënier meen gaslekkasies maak passasiers siek

2011-03-28 15:57

‘n Voormalige vlieënier van Qantas beweer mense “raak ernstig siek” nadat hulle besoedelde lug op vliegtuie ingeasem het.

Video: Pikkewyne op vliegtuig

2011-03-16 15:02

Pikkewyne wat vir 'n konferensie in Kalifornië vervoer is, is op 'n Southwest-vlug vrygelaat om tussen die mense te wandel.

Vlugkelner sit kind in bagasie-stoorplek

2011-03-07 13:52

Virgin Blue het ‘n vlugkelner afgedank en bied nou gratis vlugte aan ‘n ma nadat haar kleuter in ‘n oorhoofse bagasie-stoorplek geplaas is.

Vlieënier geskors wat op voorwiel land

2011-03-01 14:23

‘n Indiese vlieënier wat ‘n passasiersvliegtuig op sy voorwiel geland het, het vals dokumente gebruik om haar lisensie te bekom.

Dwelms op vliegtuig se kostrollie gesmokkel

2011-02-10 11:32

'n Passasier op 'n United Airline-vlug het dwelms op die vliegtuig geplant sodat 'n spysenier dit later van die vliegtuig kon afsmokkel.

Heathrow-vlug herlei ná dreigemente

2011-01-24 21:00

Volgens die Britse owerhede is ‘n vlug wat van Aboe Dhabi na die Londen op pad was, herlei nadat ‘n passasier dreigemente gemaak het.

Air Zimbabwe-vliegtuig moet noodlanding maak

2010-12-06 21:11

‘n Air Zimbabwe Boeing 737 het ‘n noodlanding gemaak nadat waarskuwingseine van ‘n brand tydens ‘n plaaslike vlug afgegaan het.

Voël dwing Qantas-vlug terug na Jhb

2010-11-17 11:00

'n Qantas Boeing 747 met 171 passasiers aan boord moes na Johannesburg terugkeer ná 'n voël in 'n enjin beland het.

Vliegtuig maak noodlanding oor verdagte bagasie

2010-11-05 00:23

‘n Delta vlug het in noodtoestande in Mumbai geland nadat daar verdagte vrag aan boord gevind is, het ‘n Indiese amptenaar gesê.

Passasiers deursoek ná lemmetjies op vliegtuig

2010-11-03 02:39

‘n Delta Airlines vliegtuig en sy passasiers is deursoek nadat die bemanning ‘n boks met lemmetjies aan boord gevind het.

1Time-vliegtuig se enjin faal

2010-10-31 17:40

‘n 1Time-vliegtuig moes ‘n opstyging afstel nadat die vliegtuig se enjin by die OR Tambo-lughawe gefaal het, het dié lugredery gesê.

Vliegtuig se enjin in vlamme

2010-08-30 04:42

US Airways het ‘n ondersoek van stapel gestuur nadat vlamme uit die enjin van ‘n vliegtuig sigbaar was tydens landing by die Reagen-lughawe.

Iran stel afstandbeheerde straler bekend

2010-08-23 10:45

Pres. Mahmoud Ahmadinejad vam Iran het die land se eerste plaaslik vervaardigde bomwerper wat sonder bemanning kan vlieg bekendgestel.

Vliegtuie van die toekoms

2010-08-03 01:19

Hoe gaan die vliegtuie van die toekoms lyk? Verbeel jou ‘n eenman-vliegtuigie, of ‘n straler wat vlieg deur sy vlerke te klap.

Futuristiese vliegtuig sal soos blits kan veg

2010-07-15 08:49

Brittanje het die prototipe van ’n futuristiese onbemande vliegtuig bekend gestel wat ’n revolusie in lugoorlogvoering kan inlui.

Maaiers laat vliegtuig terugdraai

2010-07-01 03:49

Maaiers wat uit ‘n passasier se handbagasie geval het tydens ‘n vlug, het tot gevolg gehad dat ‘n US Airways-vliegtuig moes omdraai.

Vliegtuig met Australiese mynbase vermis

2010-06-20 10:30

‘n Vliegtuig met ‘n groep Australiese mynbase aan boord het op pad van Kameroen na die Demokratiese Republiek vand die Kongo verdwyn.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.