ARTIKELS OOR vliegrampe

Vliegramp dalk weens nalatigheid

2012-04-03 06:40

’n Passasiersvliegtuig wat moontlik nie ontys is voordat dit in Rusland opgestyg het nie, het moontlik weens dié nalatigheid neergestort.

Laserligte 'kan tot vliegramp lei'

2012-01-10 09:07

Tensy daar vinnig opgetree word teen mense wat laserligte op vliegtuie skyn, is dit net 'n kwessie van tyd voor ’n vliegramp gebeur.

Vliegtuie bots, een stort neer

2011-09-03 08:18

Twee enkelenjinvliegtuie het in die lugruim oor die weste van Alaska teen mekaar gebots en een van die vlieëniers is vermoedelik dood.

Vlieëniers ‘het nie geweet Air France 447 verloor hoogte’

2011-07-30 08:48

Vlieëniers het versuim om korrek te reageer toe Air France Vlug 447 hoogte verloor het ná sy spoedsensors gevries en gefaal het.

Raaisel rondom Air France-ramp word dalk opgelos

2011-05-16 16:15

Ondersoekbeamptes het daarin geslaag om data van beide vlugopnemers van die Air France-vliegtuig wat in 2009 in die Atlantiese Oseaan geval het af te laai.

Slaperige vlieënier veroorsaak ramp

2010-11-17 12:21

‘n Slaperige vlieënier wat die aanloopbaan teen die verkeerde hoek genader het, is te blameer vir die Indiese vliegramp wat 158 lewens geëis het.

200 vlieëniers se vlieggeskiedenis vervals

2010-09-06 22:42

Beamptes in China het bevind dat sowat 200 vlieëniers hul vlieggeskiedenis vervals het, het 'n verslag onthul.

Maatskappy stuur tegnici na China-vliegramp

2010-08-25 06:00

Die vliegtuigvervaardiger Embraer het gesê hy het tegnici gestuur om met die ondersoek te help ná 'n Embraer 190-vliegtuig neergestort het.

Twee sterf ná helikopter val

2010-07-30 22:55

Twee Griekse weermagvlieëniers is op slag dood toe hul aanvalhelikopter naby Athene neergestort het, het die ministerie van verdediging gesê.

Vliegramp: Slegs DNS kan lyke identifiseer

2010-07-28 17:47

Gesondheidsowerhede in Pakistan het gesê hulle moet DNS-toetse gebruik om die 152 verkoolde lyke van die vliegramp-slagoffers te identifiseer.

Pakistan verklaar nasionale dag van rou

2010-07-28 12:56

Pakistan het Woensdag tot 'n nasionale dag van rou verklaar en 'n vergadering uitgestel ná 'n vliegtuig met 150 mense neergestort het.

Lufthansa Cargo-vliegtuig val

2010-07-27 13:21

‘n Vliegtuig van die Duitse lugdiens, Lufthansa Cargo, het by die King Khaled-lughawe neergestort.Twee Vlieëniers is glo beseer.

Ondersoek na heli-ramp begin

2010-07-24 11:30

'n Ondersoek is gelas na die oorsaak van die helikopterongeluk waarin sewe polisiebeamptes dood is, het brig. Sally de Beer gesê.

Vliegtuig stort neer in tuin

2010-07-06 04:10

Drie mense is dood nadat ‘n klein Cessna-vliegtuig in 'n tuin naby Boedapest neergestort en aan die brand geslaan het.

Vliegramp-slagoffer se kredietkaart gesteel

2010-06-07 14:07

'n Slagoffer van die vliegramp waarin die Poolse president dood is, se kredietkaart is slegs ure ná die ramp gebruik om geld te trek.

 

Lyk van 2010 Poolse vliegramp opgegrawe

2012-03-19 17:05

Amptenare in Pole het ‘n politikus opgegrawe wat in 2010 saam met pres. Lech Kaczynski in Rusland in ‘n vliegongeluk dood is.

Eerste lyke gevind ná vliegramp

2011-09-03 17:23

Chileense amptenare het die eerste lyke gevind ná 'n militêre vliegtuig met 21 mense aan boord in die Stille Oseaan neergestort het.

Vliegtuig met 140 aan boord stort neer in Suid-Amerika

2011-07-30 16:00

'n Passassiersvliegtuig van Caribbean Airlines met 140 passassiers aan boord het neergestort terwyl dit in Guyana geland het.

Dodetal styg tot 47 ná vlugramp

2011-06-27 08:07

Die dodetal in die vliegramp in die noorde van Rusland het tot 47 gestyg nadat nog twee mense in die hospitaal aan hul beserings beswyk het.

Pole: 'Geen druk' op vliegramp-loodse

2011-04-19 18:00

Daar is geen bewyse dat druk op die vlieëniers gelei het tot verlede jaar se vliegongeluk waarin die Poolse president dood is nie.

36 oorleef Venezuela-vliegramp

2010-09-14 03:41

15 mense is dood in ‘n vliegramp in Venezuela, maar 36 ander het oorleef nadat die loods die lugverkeer-beheertoring gekontak het.

9 sterf in Nieu-Seeland-vliegramp

2010-09-04 06:16

Nege mense is dood ná 'n vliegtuig wat aan 'n lugduikmaatskappy behoort, aan Nieu-Seeland se Suid-eiland neergestort het.

Vliegtuig met 15 aan boord val in Nepal

2010-08-24 05:54

'n Nepalese vliegtuig met 15 mense aan boord het kort ná dit in Katmandoe opgestyg het, neergestort, het 'n woordvoerder gesê.

Vlugdata-opnemer van rampvlug nog soek

2010-07-29 13:30

Owerhede sê ondersoekbeamptes is nog steeds op soek na die vlugdata-opnemer van die vliegtuig wat buite Islamabad neergestort het.

Al 152 passasiers sterf in vliegramp

2010-07-28 14:11

Al 152 passasiers en bemanningslede wat aan boord die vliegtuig was wat Woensdag naby Islamabad neergestort het, is dood.

Vliegtuig met 152 aan boord val

2010-07-28 10:01

'n Vliegtuig met 152 passasiers aan boord, het in die heuwels agter Islamabad neergestort, het 'n woordvoerder gesê.

ANC salueer vliegramp-slagoffers

2010-07-24 15:47

Die ANC het die dapperheid en toewyding van die sewe polisielede wat in 'n helikopterongeluk in Witbank dood is, salueer.

Held was in Heli-ramp

2010-07-24 07:00

Kapt. Wickus Zaayman, een van die helde tydens die Mosambiekse vloede, is onder die sewe polisielede wat in ’n helikopterongeluk dood is.

Agt sterf ná vliegtuig val

2010-07-06 00:03

Agt mense is dood en drie ernstig beseer ná 'n militêre vliegtuig minute ná dit by die Tuzla-lughawe opgestyg, neergestort het.

Menslike fout dalk rede vir vliegramp

2010-05-25 10:00

’n Menslike fout kon gelei het tot die Air India-vliegramp waarin 158 mense dood is, het die Indiese minister van lugvaart gesê.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

C# Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Business Intelligence Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2004
R 125,995.00

VOLKSWAGEN

2.3 Microbus
1998
R 40,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.