ARTIKELS OOR vliegongelukke

Vier sterf ná militêre helikopter neerstort

2012-05-18 23:00

Vier mense is dood toe ‘n militêre helikopter tydens ‘n opleidingvlug neergestort het, het Venezuela se minister van verdediging gesê.

Vier dood ná lugmag-vliegtuie bots

2012-05-17 10:30

Vier vlieëniers is dood nadat twee Pakistani lugmag-vliegtuie tydens 'n opleidingsmissie gebots het, het die polisie gesê.

Bollywood-ster sterf in vliegongeluk

2012-05-15 13:00

Taruni Sachdev, ‘n prominente kinderaktrise van Moembaai, Indië, is een van die 15 mense wat in ‘n vliegongeluk in Nepal gesterf het.

15 dood, 6 oorleef ná vliegtuig in Nepal neerstort

2012-05-14 19:00

Vyftien mense is dood nadat 'n vliegtuig met 21 mense aan boord in die noorde van Nepal neergestort het, het die polisie gesê.

Vlieënier van rampvlug 'wou beïndruk'

2012-05-14 07:30

Die vlieënier van 'n Russiese passassierstraler wat teen 'n berg vasgevlieg het, het probeer om kopers met die vliegtuig se verrigting te beïndruk.

10 lyke naby Russiese vliegtuigwrak gevind

2012-05-11 12:30

Indonesiese reddingswerkers het minstens 10 lyke naby die wrak van die Russiese vliegtuig, wat in die land neergestort het, gevind.

Vliegtuig 'het laag gevlieg voor neerstorting'

2012-05-06 13:09

Ooggetuies sê die vliegtuig wat die naweek buite Greytown neergestort het, het baie laag gevlieg voordat dit die grond getref het.

Nóg 'n vliegongeluk in KZN

2012-05-05 09:45

'n Vlieënier en 'n passasier is dood in nóg 'n ongeluk met 'n ligte vliegtuig in die Greytown-gebied in KwaZulu-Natal.

Vlieënier van Margate-vliegongeluk sterf

2012-05-04 19:00

Die vlieënier van die ligte vliegtuig wat verlede naweek by die Margate-lughawe in KwaZulu-Natal neergestort het, is dood.

Colombia: 13 sterf in lugmag-vliegongeluk

2012-05-01 08:20

Dertien mense het gesterf toe ‘n Colombiaanse lugmag-helikopter naby die Karibiese kus neergestort het, het amptenare gesê.

Vliegongeluk eis 5 in Switserland

2012-04-28 21:29

Minstens vyf mense is dood toe 'n klein vliegtuig naby 'n dorpie in die weste van Switserland neergestort het, het die polisie gesê.

SA'ner sterf in Indonesiese vliegongeluk

2012-04-26 07:32

'n Suid-Afrikaanse vlieënier en sy Australiese passasier is in 'n vliegongeluk in die ooste van Indonesië dood, het amptenare gesê.

Vliegtuig met 127 stort neer in Pakistan

2012-04-20 17:19

‘n Pakistanse passasiersvliegtuig met 127 mense aan boord het neergestort toe dit in slegte weer by ‘n lughawe naby Islamabad probeer land het.

Man sterf in PE-vliegongeluk

2012-04-17 21:01

‘n Sewe-en-vyftig-jarige man van Kaapstad het gesterf toe sy ligte vliegtuig buite Port Elizabeth neergestort het, het die polisie gesê.

Boeing draai terug toe enjin uitsny

2012-04-02 12:00

'n Boeing 747-400 van die Cathay Pacific-lugredery moes na Hongkong terugdraai ná een van die enjins onklaar geraak het.

Kinders oorleef toe ligte vliegtuig hut tref

2012-03-31 12:13

Twee kinders het wonderbaarlik aan die dood ontkom toe 'n ligte vliegtuig in hul plakkershut in Randfontein vasgevlieg het.

Vliegtuig land, sny vrou middeldeur

2012-03-28 07:02

’n Ligte vliegtuig wat by die Ermelo-vliegveld geland het, het ’n vrou wat oor die aanloopbaan probeer hardloop het, middeldeur gesny.

Drie sterf toe helikopter in Indonesië neerstort

2012-03-18 10:26

Drie mense is dood nadat ‘n helikopter in Indonesië se Papua-provinsie neergestort het, het die staatsmedia berig.

Polisiebeamptes sterf in vliegongeluk in Nigerië

2012-03-14 17:45

Vier polisiebeamptes het gesterf toe ‘n helikopter in Jos, Nigerië, aan die brand geslaan en neergestort het, het owerhede gesê.

Kongolese minister in SA behandel ná vliegongeluk

2012-02-14 14:30

Die minister van finansies van die DRK is in Suid-Afrika vir mediese behandeling nadat hy in ‘n vliegongeluk beseer is, het amptenare gesê.

Minister ook slagoffer van DRK-vliegongeluk

2012-02-13 18:55

Die minister van finansies van die DRK, Matato Ponyo Mapo, was een van die drie slagoffers wat in 'n vliegongeluk gesterf het.

Britse man kritiek ná KZN-vliegongeluk

2012-01-23 16:57

‘n Britse man is in ‘n kritieke toestand nadat sy mikroligte vliegtuig in Munster op die Natalse Suidkus neergestort het.

Man erg beseer in vliegongeluk

2012-01-19 09:01

'n Man is in ’n ernstige toestand in die hospitaal nadat hy naby Elandsrivier met sy Aquilla-mikrovliegtuig neergestort het.

Vliegongeluk by Sun City: Sakeman sterf

2011-12-21 07:10

Familielede van die sakeman Arie Neven het sy beursie en klere in die veld bymekaargemaak nadat hy met sy helikopter by Sun City neergestort het.

Pa, dogter oorleef vliegongeluk

2011-12-18 14:51

'n Man en sy dogter het 'n vliegongeluk oorleef nadat hul ligte vliegtuig op 'n veld tussen Parys en Kroonstad neergestort het.

Twee sterf in Zwartkop-vliegongeluk

2011-12-14 23:00

Twee mans dood toe die ligte vliegtuig waarmee hulle gevlieg het op die R55 in Pretoria neergestort het, het die polisie in Gauteng gesê.

Vyf sterf in vliegongeluk naby Las Vegas

2011-12-08 11:45

‘n Vlieënier en vier passasiers is dood op ‘n toer van Las Vegas en die Hoover-dam toe hul helikopter neergestort het.

NS: Twee sterf toe helikopter neerstort

2011-12-01 10:00

‘n Kommersiële vlieënier en ‘n veldwagter wat 'n brand in Nieu-Seeland wou blus, het gesterf toe hul helikopter in die see beland het.

Vliegtuig stort neer in Indonesië, vlieënier sterf

2011-11-23 15:09

Owerhede sê die Spaanse vlieënier van ‘n ligte vliegtuig het gesterf toe die vliegtuig in die ooste van Indonesië neergestort het.

Toeriste sterf in Hawaii-helikopterongeluk

2011-11-11 11:19

Vier toeriste en 'n vlieënier is dood toe 'n helikopter in Maui tydens 'n uitstappie in 'n berg naby 'n skool vasgevlieg het.

Derde persoon sterf ná New York-helikopterongeluk

2011-11-07 17:21

‘n Derde vrou is dood nadat ‘n helikopter ‘n maand gelede tydens ‘n besigtigingstoer in ‘n rivier in New York neergestort het.

Geen oorlewendes toe vliegtuig in Nepal neerstort

2011-10-19 10:09

Ses mense is dood toe ‘n weermagvliegtuig in ‘n afgeleë bergagtige streek in die weste van Nepal neergestort het.

Oorlewendes van vliegongeluk stabiel in Jhb

2011-10-17 22:04

Twee Franse toeriste is in ‘n stabiele toestand in Johannesburg nadat hulle ‘n vliegongeluk in Botswana se Okavango Delta oorleef het.

28 dood, 4 oorleef toe vliegtuig neerstort

2011-10-14 10:12

Altesaam 28 mense is dood en vier het oorleef nadat ‘n passasiersvliegtuig in ‘n digte bos in Papoea-Nieu-Guinee neergestort het.

2de vrou sterf ná vliegramp in NY

2011-10-13 17:55

‘n Vrou van Nieu-Seeland het aan haar beserings beswyk nadat sy vroeër vandeesmaand in ‘n vliegongeluk in New York betrokke was.

Verjaardag eindig tragies toe helikopter neerstort

2011-10-05 08:57

Een mens is dood en drie ander is beseer toe ‘n helikopter met vyf mense aan boord in 'n rivier in New York neergestort het.

Hoop van oorlewing ná Indonesiese vliegongeluk

2011-09-30 18:07

Reddingswerkers in Indonesië het steeds gesukkel om by die wrak van ‘n vliegtuig wat op Sumatra-eiland neergestort het uit te kom.

Nepal-vliegongeluk dalk menslike fout

2011-09-26 17:54

'n Reddingswerker by Nepal se internasionale lughawe het menslike foute blameer vir die vliegongeluk waarin 19 mense dood is.

19 sterf to vliegtuig naby Katmandoe neerstort

2011-09-25 09:24

‘n Klein vliegtuig wat toeriste op ‘n toer om Mount Everest geneem het, het in ‘n berg vasgevlieg en die lewens van al 19 aan boord geëis.

Twee sterf in vliegongeluk by Amerikaanse vlootbasis

2011-09-20 14:32

Twee bemanningslede het gesterf toe ‘n helikopter by ‘n oefeningsarea by ‘n vlootbasis in die suide van Kalifornië neergestort het.

Tragedie by VSA-lugskou

2011-09-17 10:39

'n Vegvliegtuig wat uit die Tweede Wêreldoorlog dateer het tydens 'n gewilde lugskou in Nevada in Amerika neergestort en minstens drie lewens geëis.

Eskom-baas ongedeerd ná helikopter val

2011-09-13 14:45

Ses mense het 'n noue ontkoming gehad toe 'n helikopter in Limpopo neergestort en aan die brand geslaan het, het Netcare911 gesê.

Nege sterf in vliegongeluk in Bolivië

2011-09-09 13:16

Boliviaanse reddingswerkers het geen oorlewendes gevind nadat ‘n klein vliegtuig vroeër vandeesweek neergestort het nie.

Rusland betreur slagoffers van vliegramp

2011-09-08 13:17

Honderde inwoners het by 'n Russiese ortodokse katedraal byeengekom om die slagoffers van die dodelike vliegramp te betreur.

Chili-vliegramp: Almal aan boord sterf

2011-09-04 10:01

Altesaam 21 mense is dood toe 'n Chileense lugmagvliegtuig in die Stille Oseaan neergestort het, het die minister van verdediging gesê.

Passasier oorleef vliegongeluk

2011-09-02 12:19

‘n Man het wonderbaarlik oorleef toe die ligte vliegtuig waarin hy en nog 'n man gevlieg het buite Sydney in die see neergestort het.

Navo-straler, vliegtuig bots

2011-08-30 11:17

‘n Franse Navo-straler het teen ‘n vliegtuig van Litaue vasgevlieg, het die Litause departement van verdediging gesê.

Ses sterf in twee Poolse vliegrampe

2011-08-22 13:17

Altesaam ses mense, insluitende drie kinders, het gesterf in twee aparte vliegongelukke in Pole, het die plaaslike media berig.

Honderde by gedenkdiens vir vliegramp-slagoffers

2011-08-21 12:59

Honderde mense het by die Randse Lughawe byeengekom waar 'n gedenkdiens gehou word vir die 13 mense wat in 'n dubbele vliegongeluk dood is.

Vlieënier sterf in lugskou-ongeluk

2011-08-20 23:02

'n Vliegtuig van die Britse weermag se akrobatiese-span, het neergestort nadat dit aan 'n lugskou in die suide van Engeland deelgeneem het.

 

S-Leone: Vergoeding vir families ná 2007-vliegramp

2012-05-18 22:00

Die familielede van 19 Togolese sokkerondersteuners wat in 2007 in ‘n helikopterongeluk dood is, sal vergoeding ontvang.

Rampvlug: Stemopnemer beantwoord dalk vrae

2012-05-16 09:35

Indonesiese ondersoekbeamptes hoop dat die stemopnemer wat in die stuurkajuit van 'n Russiese vliegtuig gevind is, antwoorde sal kan gee.

Groot bedrag geld in vliegtuigwrak gevind

2012-05-15 08:40

'n Groot bedrag geld is op 'n Mexikaans geregistreerde vliegtuig, wat met twee mans en 'n hond aan boord in Ecuador het neergestort, gevind.

Minstens 11 dood ná vliegtuig neerstort

2012-05-14 08:45

Minstens 11 mense is dood nadat 'n vliegtuig met 21 mense aan boord by die Jomsom-lughawe in Nepal neergestort het, het die polisie gesê.

'Tydkapsule' in Sahara gevind

2012-05-11 14:47

'n Verbasende ontdekking in een van die mees afgeleë gebiede ter wêreld het historici aan die praat.

Lyke gevind naby wrak van Russiese vliegtuig

2012-05-10 16:47

Reddingswerkers het lyke gevind naby die wrak van ‘n Russiese vliegtuig wat in ‘n Indonesiese vulkaan vasgevlieg het.

Rampvlug: Egpaar was na dogter onderweg

2012-05-05 23:03

Die egpaar wat dood is toe hulle ligte vliegtuig buite Greytown in KwaZulu-Natal neergestort het, was na hulle dogter onderweg.

Vliegtuig maak noodlanding op Durban-strand

2012-05-04 20:00

‘n Ligte vliegtuig het naby die Virginia-lughawe in Durban 'n noodlanding uitgevoer, maar die vlieënier is nie beseer nie, het paramedici gesê.

Vlieënier steeds kritiek ná Margate-vliegongeluk

2012-05-02 12:30

‘n Vlieënier wat ernstige brandwonde in ‘n vliegongeluk opgedoen het, is steeds in ‘n kritieke toestand in ‘n Durbanse hospitaal.

Een sterf in Margate-vliegongeluk

2012-04-29 12:25

Een mens het gesterf en ‘n ander een beseer toe hul vliegtuig by die Margate-lughawe in KwaZulu-Natal neergestort het.

Spanje: Militêre vliegtuig stort neer, 2 dood

2012-04-26 15:20

Twee mense is dood toe 'n vliegtuig van die Spaanse lugmag op 'n opleidingsvlug in 'n veld noordoos van Madrid neergestort het.

Geen hoop op oorlewendes ná vliegtuig neerstort

2012-04-20 19:08

Tot 130 mense is moontlik dood nadat ‘n Boeing 737 in slegte weer naby die Pakistanse hoofstad Islamabad neergestort het.

Vier soldate dood ná helikopter neerstort

2012-04-20 13:55

Gure weer het veroorsaak dat die Amerikaanse Black Hawk-helikopter in die suide van Afganistan met vier soldate aan boord neergestort het.

Joernalis sterf ná mans op vliegtuig skiet

2012-04-09 10:19

Die polisie in Indonesië is op soek na gewapende mans wat op ‘n klein kommersiële vliegtuig geskiet het toe dit in die Papua-provinsie geland het.

32 dood ná vliegtuig in Siberië neerstort

2012-04-02 09:00

Minstens 32 mense is dood nadat 'n passasiersvliegtuig, kort nadat dit opgestyg het, in Siberië neergestort het, het nooddienste gesê.

Venezuela: Sewe soldate sterf in helikopterongeluk

2012-03-29 23:12

Sewe soldate is in Venezuela se westelike staat Apure in 'n helikopterongeluk dood. Die oorsaak van die ongeluk is nog nie bekend nie.

Vliegtuigwrak, twee lyke in Oostenrykse meer gevind

2012-03-26 12:09

Die wrak van ‘n ligte vliegtuig wat in die Contance-meer in Oostenryk neergestort het, is met twee lyke aan boord gevind.

Man beseer in Pta-vliegongeluk

2012-03-14 21:53

‘n Man is ernstig beseer nadat sy ligte vliegtuig naby die Bronkhorstspruit Dam buite Pretoria neergestort het, het paramedici gesê.

Geen beserings ná vliegtuig, helikopter bots

2012-02-20 11:05

'n Klein vliegtuig en 'n helikopter het veilig geland nadat dit in die San Francisco Bay-omgewing in die lug teen mekaar gebots het.

Twee beseer in vliegongeluk

2012-02-13 22:05

‘n Man en ‘n vrou is beseer toe hul ligte vliegtuig in die Kleinbrak-rivier naby George in die Wes-Kaap neergestort het, het paramedici gesê.

Man sterf, een kritiek ná mikrovliegtuig val

2012-02-04 13:30

'n Man is dood en 'n ander man het kritieke beserings opgedoen nadat 'n mikrovliegtuig Saterdag in Krugersdorp neergestort het.

Man beseer in vliegongeluk

2012-01-19 14:04

‘n Man van Port Elizabeth is ernstig beseer toe hy met sy ligte vliegtuig in kragdrade op ‘n plaas in Uitenhage vasgevlieg het.

Twee sterf toe vliegtuig op plaas neerstort

2012-01-07 13:05

Twee mans is op slag dood toe hul ligte vliegtuig op 'n plaas naby Uitenhage in die Oos-Kaap neergestort het, het die polisie gesê.

Koelkop-vlieënier vrou se held

2011-12-19 09:01

Net die heldhaftige en koelkop-optrede van haar man het gekeer dat 'n vrou van Kimberley wéér op 18 Desember ’n geweldige tragedie beleef het.

Vrou eis R13 miljoen ná vliegongeluk

2011-12-15 09:34

Die weduwee van ’n sakeman wat in ’n vliegtuigongeluk op die Kimberley-lughawe gesterf het, eis meer as R13 miljoen van die vlieënier se weduwee.

Dertien sterf ná vliegtuig in woongebied val

2011-12-10 15:41

Dertien mense, waarvan die meeste kinders was, is dood toe 'n ligte vliegtuig in 'n woongebied in die Filippynse hoofstad Manila neegestort het.

Suid-Koreaanse militêre straler stort neer

2011-12-05 13:06

Twee vlieëniers is dood toe ‘n Suid-Koreaanse militêre opleidingstraler tydens ‘n oefening neergestort het, het militêre owerhede gesê.

Vliegtuig stort neer in Arizona, kind se lyk gevind

2011-11-24 12:11

Reddingswerkers het ‘n kind se lyk gevind nadat ‘n vliegtuig met ses mense aan boord teen ‘n berg in Arizona vasgevlieg het.

Vlieënier verloor sig, sterf in ongeluk

2011-11-20 23:00

‘n Een-en-sewentigjarige vlieënier is dood toe sy vliegtuig in Brits neergestort het, het die polisie in Noordwes gesê.

Waagtoertjie-vlieënier sterf in bisarre ongeluk

2011-11-08 21:07

'n Waagtoertjie-vlieënier vir die Red Arrows is dood toe sy uitskietstoel geaktiveer is terwyl die vliegtuig nog by die lughawe was.

Vliegongeluk was vlieënier se skuld

2011-11-02 16:21

‘n Menslike fout, toegeskryf aan die vlieënier, het die vliegongeluk waarin die lede van ‘n Russiese yshokkie-span dood is, veroorsaak.

Passasiers sterf straks in vlamme

2011-10-19 07:10

Die passasiers in die vliegtuig wat die naweek in die Okavango-delta neergestort het, het vermoedelik weens die brand ná die slag omgekom.

Britse vlieënier, passassier sterf toe vliegtuig neerstort

2011-10-15 11:12

'n Britse vlieënier (29) en sy 40-jarige passassier is dood ná hulle ligte vliegtuig in Switserland neergestort het.

Straler stort neer by Chinese lugskou

2011-10-14 09:10

‘n Vegvliegtuig het by ‘n lugskou in Shaanxi in die noorde van China neergestort en ontplof, het die staatsmedia berig.

Vliegtuig stort neer met 32 aan boord

2011-10-13 14:45

‘n Vliegtuig wat 32 passasiers aan boord gehad het, het in Papoea-Nieu-Guinee neergestort. Die presiese dodetal is nog nie bekend nie.

Lyke gevind ná vliegtuig in Indonesië val

2011-10-01 14:45

Die lyke van al 18 mense wat aan boord 'n vliegtuig was wat in 'n gebied in Indonesië se Sumatra-eiland neergestort het, is gevind.

Vliegtuig met 18 aan boord stort neer

2011-09-29 10:08

‘n Klein vliegtuig met 18 mense aan boord – vier kinders en 14 volwassenes – het naby Indonesië se Sumatra-eiland verdwyn.

Wrak van vermiste helikopter, twee lyke gevind

2011-09-26 12:22

Die wrak van ‘n helikopter wat deur ‘n Amerikaanse mynreus besit word, sowel as die lyke van twee mense wat aan boord was, is in Indonesië gevind.

Lugskou-vliegtuig was 'gebou vir spoed'

2011-09-21 07:31

Die vliegtuig uit die Tweede Wêreldoorlog wat in Reno, Nevada, by ’n lugskou neergestort het, was geen replika van die oorspronklike nie.

Navigator in vliegramp was 'dronk'

2011-09-19 12:00

‘n Woordvoerder vir Rusland se top- ondersoekende liggaam sê die navigator van ‘n vliegtuig wat in Junie neergestort het, was dronk.

30 dood in Angola-vliegongeluk

2011-09-14 18:55

Minstens 30 mense, insluitende drie generaals, is dood toe ‘n militêre vliegtuig by ‘n lughawe in Huambo in Angola neergestort het.

Hokkiespeler sterf in hospitaal ná vliegramp

2011-09-12 13:08

‘n Russiese yshokkiespeler wat ‘n dodelike vliegongeluk oorleef het, het in ‘n hospitaal in Moskou aan sy beserings beswyk.

Vliegramp in Rusland 'kon vermy gewees het'

2011-09-09 09:08

Rusland was in rou gedompel ná die vliegramp waarin lede van ’n Russiese yshokkiespan dood is. Altesaam 43 mense is dood.

Moembaaise lughawe heropen ná 3 dae

2011-09-05 13:32

Die Moembaai-lughawe se hoofaanloopbaan is vir die eerste keer in drie dae oop nadat ‘n vliegtuig hier gegly het en in die modder vasgesit het.

Eerste lyke gevind ná vliegramp

2011-09-03 17:23

Chileense amptenare het die eerste lyke gevind ná 'n militêre vliegtuig met 21 mense aan boord in die Stille Oseaan neergestort het.

Vlieëniers ongedeerd ná Navo-botsing

2011-08-30 13:37

Al drie vlieëniers is ongedeerd nadat Litause en Franse Navo- militêre stralers teen mekaar vasgevlieg het, het ‘n beampte gesê.

Paniek toe passassiers uit vliegtuig spring

2011-08-29 09:03

Gure weer en swak sig het veroorsaak dat 'n vlug van die Gulf Air-lugredery op 'n dramatiese wyse in Indië geëindig het.

Stralers bots tydens seremonie

2011-08-21 19:02

Zimbabwe se staatsmedia het berig twee lugmag-stralers het mekaar getref tydens ‘n oorvlieg-seremonie by ‘n staatsbegrafnis.

12 sterf ná Boeing val

2011-08-21 10:15

Twaalf mense is dood en drie ander beseer toe 'n passasierstraler in die Arktiese gebied van Kanada neergestort het, berig plaaslike media.

Drie sterf in vliegramp in Aus

2011-08-19 12:29

‘n Bekroonde joernalis is vermoedelik onder die oorledenes wat in ‘n helikopter-ongeluk in die suide van Australië gesterf het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.