ARTIKELS OOR vigs

15 000 vigslyers in DRK 'gaan sterf'

2012-01-26 13:33

Sowat 15 000 vigslyers in die DRK sal waarskynlik doodgaan terwyl hulle vir die nodige medikasie wag wat hulle lewens kan red.

Stryd teen vigs lank nie verby, sê WGO

2011-12-06 16:44

Groot verbeteringe in menseregte en toegang tot behandeling is nodig om gays teen MIV/vigs te beskerm, sê die Wêreldgesondheidsorganisasie.

Tutu maan oor klimaatsverandering

2011-12-01 19:53

Die bedreiging wat klimaatsverandering inhou, kan enige vordering wat gemaak is om Vigs te keer, irrelevant maak, het Desmond Tutu gesê.

380 000+ Malawiërs op gratis ARV-middels

2011-10-05 18:58

Tot 383 000 Malawiërs is op ARV-middels, vergeleke met die 5 000 sewe jaar terug toe die program begin is, het gesondheidsowerhede gesê.

Cosatu: Nuwe vigsplan kan verskil maak

2011-08-13 11:34

'n Nuwe plan om antiretrovirale middels aan alle MIV-pasiënte met 'n CD4-telling van 350 of laer te gee, dra ook Cosatu se goedkeuring weg.

Talle toets negatief vir MIV, maar is wel positief

2011-07-29 10:05

Honderde Suid-Afrikaners wat by verskeie klinieke in die land negatief getoets is vir MIV/vigs, is waarskynlik eintlik positief.

Skole van SA, VSA werk saam teen vigs

2011-07-25 15:10

Onderwyskenners en leerders van Suid-Afrika en Amerika sal 'n vigsvoorkomingsprojek in Manenberg op die Kaapse Vlakte bekendstel.

Nuwe vigs-middel verstom medici

2011-07-19 15:23

Medici wat ‘n konferensie oor vigs in Rome bywoon bespreek tans 'n nuwe middel wat die verspreiding van vigs dramaties kan verminder.

Vigs-medisyne maak vinnig oud, kranksinnig

2011-06-27 09:48

'n Soort generiese Vigs-medisyne wat gereeld in Afrika gebruik word om MIV te behandel kan voortydige veroudering veroorsaak.

Advertensie oor dronkry maak opslae

2010-12-19 11:12

Menseregtegroepe is ontsteld oor ’n advertensieveldtog teen dronkbestuur want hulle sê alle gevangenes word daarin as verkragters uitgebeeld.

'Whoonga'-dwelmskok in SA se vigsstryd

2010-11-21 04:41

Vigspasiënte in Suid-Afrika se medikasie word gesteel, met dagga gemeng en gerook. Dié mengsel staan as "Whoonga" bekend.

Malawië volg VN se Vigsplan

2010-09-30 12:29

Malawië sê hul sal die VN se jongste gesondheidsriglyne volg, wat beteken mense wat MIV-positief is sal vinniger medikasie ontvang.

Vigsmedikasie eersdaags dalk te min in Zim

2010-07-12 01:29

Nuwe riglyne vir die behandeling van MIV-positiewe pasiënte mag Zimbabwe dalk binnekort met 'n tekort aan antiretrovirale middels laat.

DA: Zuma minag stryd teen Vigs

2010-01-31 18:10

Pres. Jacob Zuma minag die stryd teen Vigs in beide sy dade en woorde, het die DA gesê oor berigte dat hy ‘n buite-egtelike kind het.

'Onnies moet vigstoetse kry'

2009-12-01 14:00

Die onderwysersvakbond Sadtu meen dit is belangrik om vir MIV/Vigs getoets te word en het al sy lede aangemoedig om dit te doen.

Vigs: Mbeki moet jammer sê

2009-12-01 06:29

Oudpres. Thabo Mbeki moet jammer sê oor sy hantering van die MIV/vigs-pandemie, meen Zwelinzima Vavi, hoofsekretaris van Cosatu.

SA se vigssyfers ‘Mbeki se skuld’

2009-11-11 07:18

Die regering het gister die skuld vir Suid-Afrika se skokkende MIV/vigs-infeksiekoers voor die deur van Thabo Mbeki se vigsontkenning gelê.

Zuma dink nou anders oor vigs

2009-10-30 09:03

Jacob Zuma het ’n ommeswaai in die regering se benadering tot die vigs-pandemie gemaak en erken dat ons die stryd verloor.

Tutu kry seksles

2009-10-22 16:19

Desmond Tutu het ‘n les gekry in seksvoorligting by die eerste verjaarsdag van die Tutu Tester, ‘n mobiele MIV- en TB-kliniek.

Vigsstigting kla oor porno

2009-08-20 22:34

‘n Amerikaanse vigsstigting het ‘n klagte gelê teen maatskappye wat pornografiese films sonder die gebruik van kondome verfilm het.

Vigs-medikasie pryse kos lewens

2009-07-20 13:34

Die hoë koste van medikasie wat nodig is om Vigs pasiënte te behandel plaas duisende se lewens in gevaar, sê die MSF.

 

MIV-toetse by skole begin in 2012

2011-12-27 14:40

Hoewel die presiese datum nog nie vasgestel kan word nie behoort MIV-toetse by skole al in die eerste termyn van 2012 te begin.

Leierskap 'is sleutel tot Vigsplan'

2011-12-01 19:54

Die DA het gesê die sukses van die nuwe Nasionale Strategiese Plan teen MIV hang af van hoe effektief die regering dit kan implementeer.

Prostitusie dalk wettig in Botswana

2011-11-08 10:10

As Botswana se voormalige president, Festus Mogae, sy sin kry, sal prostitusie in dié land binnekort gewettig word.

VN: Zimbabwiese kinders met MIV nie behandel

2011-09-09 10:08

Duisende Zimbabwiese kinders sterf aan MIV-verwante siektes omdat hulle nie met antiretrovirale middels behandel word nie.

Syfers oor vigs onder jonges skok

2011-08-12 08:23

Sowat 5% van leerlinge in Suid-Afrika onder die ouderdom van 16 jaar is MIV-positief of het vigs, het die gesondheidsdepartement gesê.

Wes-Kaap ‘maak geskiedenis’ met vigsmiddels

2011-07-27 09:20

Skaars ses jaar gelede het net 11 000 pasiënte vigsmiddels in die Wes-Kaap ontvang, maar die 100 000-merk is pas oorgesteek.

Kenners: Besnydenis help tóg vigs keer

2011-07-21 11:02

Die bevordering van manlike besnydenis het 'n daling van 76% in die aantal nuwe MIV-infeksies onder besnyde mans tot gevolg gehad.

Zim-amptenaar: Seks één keer per maand kan vigs keer

2011-07-16 20:55

'n Zimbabwiese parlementslid wil 'n middel laat ontwikkel wat mans se seksdrang verminder sodat hulle net een keer per maand seks wil hê.

'Kinders moet leer hoe om kondome te hanteer'

2011-06-09 08:32

Kenners sê seksvoorligting moet klasse insluit waar kinders deur middel van rolspel oefen om seks te weier en hoe om kondome te hanteer.

Antiretrovirale pil beskerm dalk teen MIV

2010-11-25 14:00

'n Nuwe studie toon dat die gebruik van 'n spesifieke antiretrovirale middel die risiko om met die MI-virus besmet te word kan verlaag.

Talle in Ekurhuleni getoets vir MIV

2010-10-10 05:07

Sowat 300 inwoners van jeug-hostelle in Ekurhuleni is vir MIV getoets, het die Gautengse departement van gesondheid gesê.

Aktiviste soek fondse vir vigs

2010-09-11 14:15

Dokters in Afrika en menseregte-aktiviste plaas druk op Afrika-regerings om meer geld te spandeer op vigs-bewusmakingsveldtogte.

Skoksyfers oor MIV en vigs in skole bekend

2010-02-17 08:31

Sowat 1,8 miljoen skoliere en 51 745 onderwysers het MIV/vigs. Dié skoksyfers is op ’n werksessie van die Afrikaner Burgerlike Netwerk bekend gemaak.

Zip Zap-sirkusskool bring nuwe hoop

2009-12-02 08:03

Sowat 2 000 kinders het gister in die O.R. Tambo-gemeenskapsaal in Khayelitsha bymekaargekom om Wêreldvigsdag te vier.

Vigsdag-troue gestop

2009-12-01 11:02

Terwyl die twee verliefdes nog hulle troupakke aangepas het, het ‘n regter besluit om Argentinië se eerste gay troue te stop.

Zim-gesondheidsdiens kry hupstoot

2009-11-25 11:42

Zimbabwe se gesondheidsdiens sal miljarde rande van Global Fund ontvang om te help met die stryd teen MIV/Vigs.

Geld vir Vigs raak minder

2009-11-05 14:52

Volgens ‘n mediese hulplenigingsgroep is befondsing vir Vigs in die gedrang en word vooruitgang iteen MIV negatief beïnvloed.

Meer regte vir Malawiese sekswerkers

2009-10-23 11:42

Malawië is besig om ’n omstrede wet voor te berei wat sekswerkers teen mishandeling sal beskerm en hul meer regte te gee.

MIV-teenmiddel verminder risiko

2009-09-24 08:44

Volgens navorsers is daar vir die eerste keer ‘n eksperimentele teenmiddel wat die risiko van infeksie vir die Vigs-virus verminder.

Afrika steeds die hardste getref deur MIV

2009-07-22 17:06

Afrika suid van die Sahara is steeds dié wêrelddeel met die meeste MIV- en VIGS-verwante siektes en sterftes.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.