ARTIKELS OOR vetsug

Oorgewig? Dra maar daai veiligheidsgordel

2012-05-03 13:46

‘n Nuwe studie het getoon dat mense wat aan vetsug ly baie meer geneig is om sonder hul veiligheidsgordel te bestuur.

Baie sit maak boude vet

2011-12-06 08:29

Navorsers het bevind die druk wat sit en lê op sekere liggaamsdele plaas, veroorsaak ‘n groot toename in vet in daardie dele.

Laer IK, groter middellyf

2011-11-16 19:38

Jong mans met laer IK’s mag dalk ‘n groter risiko as slimkoppe hê om later gewig op te tel en aan hartsiekte te ly, het ‘n studie bevind.

'Kuur vir vetsug is gratis – eet minder'

2011-10-07 10:15

'n Britse kenner het gewaarsku vetsug raak ‘n “epidemie” wat miljoene mense doodmaak terwyl die kuur verniet beskikbaar is.

Chirurg eet wat hy wil en skud 70 kg af

2011-08-03 07:38

'n Neurochirurg van die Paarl het dit reggekry om 70 kg te verloor sonder ’n kitsdieet, eetlusdempers of “kwaksalwersmiddels op die mark”.

Swaarlywige man operasie geweier

2011-07-11 21:01

‘n Britse man het hom na die hof gewend en teen die staat se besluit om gastro-intestinale chirurgie aan hom te weier, geappelleer.

Vetsugtige man wat aan stoel vasgroei sterf

2011-03-31 12:54

Die vetsugtige Amerikaanse man wat uit ’n stoel gesny moes word nadat sy liggaam daarin vasgegroei het, het glo gesterf.

Koeler huise help teen vetsug

2011-02-24 15:49

Koeler huise en ’n beter nagrus word aan die risiko van vetsug verbind, lui 'n Italiaanse studie op meer as ’n duisend volwassenes.

LA wil niks met Jamie Oliver te doen hê nie

2011-02-07 22:18

Skole in Los Angeles wil nie hê dat Jamie Oliver aangaan om sy realiteitsreeks, Oliver’s Food Revolution, in hulle kafeterias verfilm nie.

Teen-vetsugmiddel van plant in sig

2010-11-30 22:31

Die Wetenskaplike Nywerheids- en Navorsingsraad het 'n ooreenkoms onderteken om 'n teen-vetsugmiddel van 'n plant te ontwikkel.

Vet pa's gee dogter diabetes

2010-10-22 14:13

Dogters van vet pa’s is meer geneig om later in hul lewe diabetes te ontwikkel, het ‘n studie met rotte getoon.

VK: Vetsug-operasies die hoogte in

2010-08-27 16:17

Britte wat veldtogte vir gesondheid reel, het Vrydag gewaarsku dat operasies om vetsug teen te stry, dramaties aan die toeneem is.

SA se vetste verloor 140kg

2010-05-05 16:54

’n Energieke en suksesvolle sakeman wat nie kon ophou om gewig op te tel nie, het daarin geslaag om 140kg te verloor.

Vet man sterf na maande in stoel

2009-11-19 23:11

Volgens owerhede het ‘n man met vetsug in South Carolina gesterf nadat hy sowat agt maande in ‘n lêstoel vasgevang was.

 

Streng dieet 'genees' diabetes

2011-12-06 10:02

‘n Nuwe studie het bevind ‘n uiters streng dieet met drasties verminderde hoeveelhede kalorieë kan in vier maande met diabetes klaarspeel.

Gene geprogrammeer om vet af te skud

2011-12-01 13:00

Wetenskaplikes het ‘n manier ontdek om metaboliese gene in spiere te herprogrammeer om mens se atletiese vermoëns drasties te verbeter.

Zuma-neef ‘te vet om te getuig’

2011-11-04 10:10

Khulubuse Zuma, een van Aurora Empowerment Systems se omstrede direkteure, is glo weens onder meer vetsug te sieklik om in die hof te getuig.

Oorgewig ma's veroorsaak asma by kinders

2011-08-16 14:06

Kenners het in 'n nuwe studie bevind dat swaarder vroue se kinders ‘n groter kans het om asmalyers te wees wanneer hulle tieners is.

Britte gaan vetsug-epidemie só beveg

2011-07-12 08:25

Kinders onder vyf moet minstens drie uur per dag fisiek aktief wees, het die Britse departement van gesondheid aanbeveel.

Parlementêre spyskaart hét gesonde kos

2011-05-28 07:46

LP’s hoef nie soos vetkoeke te rys nie, daar's genoeg gesonde kos op die parlement se spyskaarte, toon 'n Beeld-ondersoek.

Appel-vorm lyf nie meer ongesond

2011-03-11 09:19

Nuwe navorsing het getoon dat vet nie meer gevaarlik is as dit om die middel gesentreer is as wanneer dit oor die liggaam versprei is nie.

Amerikaanse kinders tel nie kalorieë nie

2011-02-16 16:41

Wetgewing wat kitskos-restaurante verplig om kalorie-waardes op spyskaarte te plaas doen min om die kalorieë wat kinders inneem te verminder.

Studie: Mense raak al hoe vetter

2011-02-04 10:19

'n Nuwe studie het getoon dat die wêreld 'n swaarder plek word en dat mense wêreldwyd al hoe meer aan vetsug ly.

Vet mense het beter reuksintuie

2010-11-16 15:07

Vet mense het beter reuksintuie as dit by kosreuke kom, en veral wanneer hulle pas klaar geëet het, het wetenskaplikes gesê.

Opereer eerder as dieet

2010-08-27 20:33

Gesondheidswerkers in Brittanje waarsku dat chirurgie deesdae as ‘n makliker manier gesien word om gewig te ‘verloor’.

Verminder hartkwale en beroertes só

2010-06-22 14:43

‘n Invloedryke kampvegter vir gesondheid het ‘n beroep gedoen op die voedsel-industrie om die vet- en sout-inhoud in kos drasties te verminder.

Vetsug onder kinders kommerwekkend

2010-03-20 00:43

Amerikaanse kinders word al hoe vetter met die gevolg dat hulle heel waarskynlik vroeër sal doodgaan en reeds in hul twintigs oumenskwale sal opdoen.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.