ARTIKELS OOR vermiste mense

Ma verdwyn met baba

2012-01-22 07:02

’n Ma het spoorloos met haar babadogtertjie verdwyn nadat die hof beveel het die kind moet teruggaan na haar pa en ouma.

Raaisel oor vermiste man verdiep

2012-01-13 06:51

Die raaisel om die verdwyning van ’n bejaarde man van Witbank het dramaties verdiep toe sy skoonseun se lyk in die Vaalrivier gekry is.

Matrose dryf 33 dae in Stille Oseaan

2011-11-25 13:14

Twee matrose het wonderbaarlik oorleef nadat hulle vir meer as ‘n maand in die Stille Oseaan gedryf het, het beamptes gesê.

Wimpy-man het 'gevlug van alles'

2011-10-21 07:08

“Ek het net gecrack,” het Steven Williamson gesê nadat hy sonder ’n woord Bloemfontein verlaat en nou na die stad teruggekeer het.

Vermiste aspirant-veearts weer veilig

2011-10-19 09:08

’n Portugese aspirant-veearts wat naby Ficksburg vermis geraak het, is veilig nadat sy verdwaal én teëspoed gehad het.

Vermiste skoolmeisie se lyk glo op plaas gevind

2011-10-12 22:56

Die lyk van ‘n ontvoerde skoolmeisie van Roodepoort is op ‘n plaas in Magaliesburg gevind, het die Gautengse onderwysdepartement gesê.

Man van Bloem steeds vermis

2011-10-07 08:11

Die familie van Isak “Sakkie” Jacobus Nienaber, ’n vermiste Bloemfonteiner, het hom al vergeefs by hospitale en lykshuise gaan soek.

Duitse stappers se lyke gevind

2011-09-06 14:42

Die lyke van twee Duitse stappers wat twee weke lank in die Afganistanse berge vermis was, is gevind, het ‘n beampte gesê.

Minstens 20 vermis ná boot omkeer

2011-08-17 16:30

Beamptes in Nepal sê minstens 20 mense word vermis nadat ‘n ou, oorvol boot in ‘n rivier in die suide van dié land omgekeer het.

Vermoorde regter se weduwee opgespoor

2011-07-29 09:02

Die weduwee van regter Patrick Maqubela is in die Helen Joseph-hospitaal in Johannesburg, waar sy onder polisiebewaking aangehou word.

Lyk van vermiste man ná 25 dae gevind

2011-07-25 07:05

'n Man wat vermis geraak het tydens ’n aandjie uit saam met sy vriende, se lyk is deur ’n private speurder en vrywilligers gevind.

Vermiste tienermeisie se lyk gevind

2011-07-14 20:04

Die lyk van ‘n vermiste tienermeisie is gevind naby ‘n stroom buite Butterworth in die Oos-Kaap, het die plaaslike polisie gesê.

Toeris gevind na sewe weke in wildernis

2011-05-07 22:59

'n Kanadese toeris, wat sewe weke lank vermis was, is wonderbaarlik in 'n afgesonderde deel van die Amerikaanse staat Nevada gevind.

Griekse man vermis in Kaapstad

2011-02-09 17:00

Die polisie het die publiek se hulp gevra om 'n Griekse toeris op te spoor nadat sy familie 'n paar dae gelede laas van hom gehoor het.

Vermiste se lyk dag ná sy verdwyning in veld gekry

2010-11-06 08:17

Die lyk van ’n man van Bronkhorstspruit wat op pad na Pretoria verdwyn het, is in ’n stuk veld in Zonkololo in Cullinan gevind.

Bejaarde gevind ná sy in Alpe vermis raak

2010-09-05 23:00

‘n 78-jarige Franse vrou wat aan Alzheimer ly en amper ‘n week lank in die Alpe vermis geraak het, is die naweek lewendig gevind.

Russiese vlieënier vrygelaat

2010-07-29 21:23

Die Russiese helikoptervlieënier wat in Darfoer, Soedan verdwyn het en deur rebelle aangehou is, is Donderdag vrygelaat.

Vermoorde aktivis se drywer verdwyn

2010-06-04 15:16

Die drywer van die vermoorde menseregte-aktivis Floribert Chebeya van die Demokratiese Republiek van die Kongo is steeds vermis.

Duitse motorbaas: vermiste of vlugteling?

2010-02-19 15:12

Dit lyk asof berigte oor Uwe Gemballa, die Duitse motorbaas wat verlede week raaiselagtig in Johannesburg as vermis aangemeld is, verkeerd kon wees.

Vermiste duiker op straat gevind

2009-11-04 15:53

‘n Man wat as vermis aangemeld is nadat hy gaan duik het en nie weer teruggekeer het nie, is veilig langs die pad gevind.

Raadslid steeds vermis

2009-08-03 13:38

‘n Raadslid van die Oosrand se Ekurhuleni metropolitaanse munisipaliteit is al vir die afgelope twee weke vermis.

 

Vermiste man se lyk spoel op strand uit

2012-01-20 21:41

Igshaan Ariefdien (27) se lyk is op ‘n Kaapstadse strand gevind ná hy vroeër vandeesweek vermis geraak het.

Jong man vermis

2011-12-02 09:00

Die ouers van ’n jong man sit met hul hande in hul hare oor waar hul seun, ’n depressielyer, hom moontlik kan bevind.

Soektog na vermiste klimmers afgelas

2011-10-31 07:59

’n Suid-Koreaanse reddingspan het weens gevaarlike omstandighede hul soektog afgelas na drie bergklimmers wat vermis geraak het.

Speurder op vermiste Wimpy-bestuurder se spoor

2011-10-20 09:03

'n Private speurder van Bloemfontein is warm op die spoor van die vermiste Wimpy-bestuurder van die stad, Steven Williamson (30).

Klag teen Wimpy-bestuurder teruggetrek

2011-10-14 07:00

’n Klag van beweerde diefstal by sy werkplek is teruggetrek teen die vermiste bestuurder van 'n Wimpy-restaurant in Bloemfontein.

Wimpy-bestuurder van Bfn verdwyn spoorloos

2011-10-10 07:27

Steven Williamson, bestuurder van ‘n Wimpy-restaurant in Bloemfontein, het spoorloos verdwyn en sy vrou is siek van bekommernis.

Duitse tiener en pa bly 5 jaar in woude

2011-09-20 07:40

Die Duitse polisie krap kop nadat ’n verwaarloosde seun in Berlyn opgedaag en vertel het hy en sy pa het in 'n woud gewoon.

Avonturier in Nieu-Seeland vermis

2011-09-01 17:00

‘n Duitse man wat op ‘n kajak- en visvanguitstappie by die Nieu-Seelandse Hawea-meer was, het blykbaar spoorloos verdwyn.

Polisie se tyd gemors in soektog na 'ontvoerde'

2011-08-02 09:09

Die polisie se tyd is ’n tweede keer in ’n week vermors nadat iemand as vermis aangegee is terwyl hy in werklikheid op ’n dwelmfuiwery was.

2de vermiste Pretorianer gevind

2011-07-28 11:11

Gerrie van Rensburg, ‘n jong man wat onlangs ná ‘n Tuks-student in Pretoria verdwyn het, is weer veilig by die huis saam met sy familie.

Pa ná 20 dae steeds soek

2011-07-21 09:05

Die onverklaarbare verdwyning van ’n jong pa laat private speurders en sy familie 20 dae ná sy verdwyning steeds kopkrap.

Vermiste man dood gevind

2011-06-08 20:03

‘n Man wat vroeër deur sy familie as vermis aangemeld is, is dood gewind met verskeie steekwonde oor sy hele liggaam, het die polisie gesê.

Vermiste Amerikaanse student se lyk gevind

2011-03-08 19:00

Die lyk van ‘n Amerikaanse student is in ‘n rivier in Madrid gevind. Hy was vir 11 dae vermis en is die laaste keer by 'n nagklub gesien.

Vrae ná tieners se redding op see

2010-11-26 11:00

Die redding van drie Nieu-Seelandse tieners ná 50 dae op see is 'n wonderwerk in sommiges se oë, maar vrae duik nou op rondom die voorval.

Student se lyk moontlik gevind

2010-10-12 06:26

’n Lyk wat by Visbeenbaai gevind is, is moontlik dié van ’n student wat twee weke gelede by Hondeklipbaai vermis geraak het.

Heldersiende vrou ontdek verkeerde lyk

2010-08-12 12:39

‘n Heldersiende mens, wat gedink het dat die lyk van ‘n vermiste meisie in ‘n parkie sou wees, het toe die bolyf van ‘n vermiste vrou gevind.

Nege dood, 40 vermis nadat boot sink

2010-06-10 00:19

Minstens nege mense is dood en 40 ander vermis nadat ‘n boot naby die kus van noordelike Mosambiek gesink het, het ‘n polisiewoordvoerder gesê.

Hond gevind, maar SA seiljagvaarder steeds soek

2010-03-29 11:42

Die lot van die SA seiljagvaarder wat naby Nieu-Seeland vermis geraak het, is sover slegs aan sy hond bekend, wat lewendig op die tuig gevind is.

Duitse motorbaas in Jhb vermis

2010-02-16 10:50

Uwe Gembella, een van die wêreld se bekendste spoedhandelaars, is glo vir langer as 'n week al in Johannesburg vermis.

Duitser in Australië vermis

2009-08-07 11:12

Die ouers van ‘n Duitse reisiger wat vir ‘n week lank al in Australië vermis is, het gevra om hulp met die soektog na hom.

SAPD-lid is soek

2009-07-28 14:51

Die soektog na ‘n polisieman wat vroeër hierdie maand in Ga-Rankuwa vermis geraak het, duur voort.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Astra 1.4T Enjoy Plus 5-dr MY10
2011
R 219,995.00

CITROEN

Berlingo 1.6 HDi 90 L2 Dsl P-Van
2011
R 157,990.00

FORD

Bantam 1.3i PU MY09
2009
R 70,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.