ARTIKELS OOR vermiste kinders

Ma verheug dat ontvoerde baba veilig is

2012-02-08 09:01

Die baba wat deur vermoedelik sy Zimbabwiese oppasser ontvoer en vir ’n losprys van R45 000 aangehou is, is veilig terug in sy ma se arms.

Tiener van PE vermis

2012-01-16 10:22

‘n Soektog na ‘n tienerseun wat vermoedelik verdrink het, sal langs die kus van Port Elizabeth voortgesit word, het die NSRI gesê.

Vermiste kleuter se lyk gevind

2011-12-31 16:04

‘n Tweejarige seun wat twee dae gelede laas by ‘n busstop in Mitchells Plain gesien is, is deur lede van ‘n buurtwag dood aangetref.

Ontvoerde meisie steeds vermis

2011-12-08 19:58

‘n Sakeman van Witbank is in hegtenis geneem nadat hy skynbaar ‘n 16-jarige meisie ontvoer het. Die meisie word steeds vermis.

Grusame einde vir ontvoerde meisie

2011-10-13 09:04

Die erg verkoolde lyk van ’n jong meisie wat op pad na die Hoërskool Die Burger in Roodepoort ontvoer is, is op ’n plaas gekry.

Koerantleser kry vermiste VS-meisie

2011-09-05 08:11

’n Vrou van Kroonstad het ’n einde gebring aan dae van hel vir ’n ouerpaar van Parys wat naarstigtelik op soek was na hul dogter.

Vermiste tieners met hul gesinne herenig

2011-08-22 08:55

Trane van blydskap het in die Heidedalse polisiekantoor oor twee ma’s se wange geloop nadat hul vermiste dogters opgespoor is.

Beeldmateriaal wys seun voor hy vermoor is

2011-07-14 13:33

CNN het beeldmateriaal vrygestel van ‘n agtjarige seun wat in die strate van Brooklyn, New York, rondloop voordat hy deur ‘n man opgelaai is.

Twee seuns in Kaap vermis

2011-07-09 15:00

Die nie-regeringsorganisasie The Pink Ladies het 'n soektog geloods na twee seuns wat in Mitchells Plain in die Wes-Kaap vermis geraak het.

Soektog duur voort na seun in Kalkbaai-see

2011-04-29 08:06

Die soektog na James Fisher (14), die seun van Lotusrivier wat van die hawemuur by Kalkbaai in die see geval het, duur voort.

Familie van vermiste tweeling erg bekommerd

2011-02-08 21:00

Die oom van die Switserse tweelingmeisies wat vermis word, is “erg bekommerd” nadat hulle geld ontvang het wat hul pa gepos het.

Gesteelde dogter vind ma ná 23 jaar

2011-01-21 11:25

‘n New Yorkse vrou, wat as ‘n pasgebore baba uit haar hospitaalbedjie gesteel is, is ná 23 jaar met haar regte familie herenig.

McCann’s skryf boek oor vermiste Madeleine

2010-11-15 11:13

Kate en Gerry McCann gaan ‘n boek skryf oor hul dogter Madeleine se verdwyning en hul pogings om haar te vind, het Sky News berig.

Petisie oor vermiste Maddie

2010-11-04 11:02

Die ouers van Madeleine McCann, wat in 2007 verdwyn het, het daarop aangedring dat die saak oor hul dogter hersien word.

Vermiste baba 7 jaar later gevind

2010-07-16 13:00

‘n Meisie wat ontvoer is toe sy dertien maande oud was, is amper sewe jaar ná sy vermis geraak het, lewendig gevind.

Bekendes ondersteun McCann-gesin

2010-01-27 10:05

Richard Branson en JK Rowling is van die bekendes wat 'n fondsinsamelingsdinee vir die vermiste dogtertjie, Madeleine McCann, gaan bywoon.

Vermiste skoolseuntjie opgespoor

2010-01-18 13:36

‘n Sesjarige seun van Vlakfontein, wat vyf dae gelede op sy eerste skooldag vermis geraak het, is in Lenasia opgespoor.

Vermiste tiener ná 2 weke gevind

2009-11-09 01:15

'n Nigeriese man is in hegtenis geneem nadat 13-jarige meisie by 'n huis in Ellispark, Johannesburg, gevind is.

Meisie (4) vir maande vermis

2009-10-14 11:01

Sowat drie maande nadat ‘n vierjarige meisie in Grahamstad vermis geraak het, duur die soektog na haar steeds voort.

Vreugde toe baba en ouers herenig

2009-08-28 07:55

Baba BZ, wat uit 'n hospitaal verdwyn het, is met sy ouers herenig ná die polisie hom by die huis van ’n vrou opgespoor het.

Posh Spice ewebeeld dalk skakel tot Maddie

2009-08-06 19:29

‘n Vrou wat die ewebeeld van Victoria Beckham is, het moontlik informasie oor die vermiste kind, Maddie McCann.

 

Gesteelde kind ná 13 jaar met ouers herenig

2012-01-26 09:02

Níks vergelyk met dít wat kapt. Sandla Dlilisa gevoel het toe hy ’n gesteelde kind ná 13 jaar met haar ouers herenig het nie.

Seun (10) ontvoer ná man met mes hom jaag

2012-01-02 17:34

'n Seun van tien jaar oud is in 'n woud naby Khothana in Nqamakwe in die Oos-Kaap deur 'n man wat hom met 'n mes gejaag het, ontvoer.

Driejarige in Oos-Kaap vermis

2011-12-26 23:00

'n Driejarige meisie word in die Oos-Kaap vermis. Sy is laas gesien toe sy saam met maatjies naby 'n ou spoorweghuis gespeel het.

'Ontvoerde' meisie ongedeerd, ma in die sop

2011-12-04 12:58

Die ma van 'n tienjarige Durbanse meisie wat na bewering vandeesweek ontvoer is, is by 'n woonstel in dié stad in hegtenis geneem.

Groep jaag weg met vrou se baba

2011-10-13 08:07

’n 18 maande oue seuntjie is naby die Shell Ultra City op die N12-hoofweg ontvoer nadat hy en sy ma geryloop en opgelaai is.

Vermiste Argentynse meisie se lyk gevind

2011-09-01 15:55

'n Reuse-poging van die Argentynse polisie om 'n vermiste 11-jarige meisie op te spoor, het tragies geëindig toe haar lyk gevind is.

Twee tienermeisies van Bloemfontein verdwyn

2011-08-20 10:13

Die familie van twee tienermeisies van Bloemfontein wat twee weke gelede verdwyn het weet steeds nie waar dié kinders hulle bevind nie.

Vermiste seuntjie se voete in vrieskas gevind

2011-07-13 22:06

‘n Jong seun wat op pad huis toe verdwaal en 'n vreemdeling vir aanwysings gevra het, se afgesnyde voete is in 'n vrieskas gevind.

Steeds geen teken van ontvoerde Chanté (3)

2011-06-21 09:02

Chanté Christoffels (3), wat 18 dae gelede uit die parkeerterrein by die Bellville-middestad-winkelsentrum ontvoer is, is steeds soek.

Nuwe teorie oor Madeleine se verdwyning

2011-02-27 08:20

Dis reeds vier jaar sedert klein Madeleine McCann in 2007 in Portugal verdwyn het terwyl sy met vakansie saam met haar ouers was.

Pa wat sy kind ontvoer, gevind

2011-01-31 07:41

Ná tien dae op die vlug is ’n man, wat sy tweejarige dogter in Durban ontvoer het, deur polisie en private speurders in Kimberley vasgetrek.

Agtjarige seun in Kaap vermis

2010-12-16 22:43

'n Agtjarige seun van die Oos-Kaap het in Delft op die Kaapse Vlakte vermis geraak, het die polisie bekend gemaak.

Dowe Lumka Lengisi (17) gevind

2010-11-11 12:07

Lumka Lengisi, die dowe skoolmeisie wat in Kaapstad vermis geraak het, is gevind, het Missing Children SA bekend gemaak.

Regering soek ma van asblik-baba

2010-09-13 14:15

Beamptes in die Filippyne is op soek na die ma van 'n pasgebore baba wat in die asblik in 'n toilet aan boord 'n vliegtuig gevind is.

Boek oor McCanns bly verbode, sê hof

2010-02-20 09:21

Die ouers van die vermiste Madeleine McCann het ’n saak teen ’n gewese inspekteur wat in sy boek beweer het dat Madeleine dood is, gewen.

Ontvoerde dogter en ma herenig

2010-01-25 09:27

Leila Sabra (32) se nagmerrie is beeïndig toe die Britse ambassade haar gekontak het met die nuus dat haar dogter gevind is.

Gewese Maddie-speurder vas

2009-11-25 11:13

‘n Privaatspeurder wat verdwyn het nadat hy reeds betaal was om na die vermiste Madeleine McCann te soek, is gearresteer.

Vermiste seun se lyk gevind

2009-10-19 10:28

Die liggaam van die vermiste seun van Eldorado Park is in 'n stroom naby die plek waar hy laas gesien is, gevind.

Seuntjie (2) met sy ouers herenig

2009-09-28 07:48

'n Tweejarige seuntjie is met sy ouers herenig sowat drie uur ná hy ongesiens by die hek van hul huis uitgeloop het.

Gesteelde baba gevind

2009-08-26 13:30

Baba BZ Ncumani wat uit sy kot in die Tygerberg hospitaal ontvoer is, is gevind en ‘n vrou is vas in verband met die ontvoering.

Pa vlug met lieflingdogter

2009-07-17 13:14

Ná ’n dag van hoogdrama is ’n pa by Richmond in die Karoo vasgetrek nadat hy vroegoggend sy lieflingdogter glo met geweld uit haar ma se sorg verwyder het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Astra 1.4T Enjoy Plus 5-dr MY10
2011
R 219,995.00

CITROEN

Berlingo 1.6 HDi 90 L2 Dsl P-Van
2011
R 157,990.00

FORD

Bantam 1.3i PU MY09
2009
R 70,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.